Onsebrakkie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South-straat 6, Southern Cross, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Onsebrakkie is 'n vakansie-eenheid met verskeie slaapkamers in die kusdorpie Groot-Brakrivier in die Wes-Kaap.
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bidet en 'n stort-oor-bad. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. 'n Gastetoilet met 'n wasbak is ook beskikbaar.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n etenstafel met stoele toegerus. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Daar is 3 gemaklike rusbanke in die sitarea voor die TV met Openview-kanale. Die leefarea lei na 'n toegeboude stoep met 'n ronde etenstafel en 'n ingeboude braai. Parkeerplek is in die oprit langs die eenheid beskikbaar.
Dié dorpie is langs die strandmeer en naby die strand geleë en bied 'n skilderagtige omgewing om behoorlik te ontspan. Daar is 'n rits winkels en restaurante in die omgewing om te besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annatjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- South-straat 6, Southern Cross, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Onsebrakkie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Southern Cross Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South-straat 6, Southern Cross, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang