Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OnsStruishuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zandt-singel 2952, Langezandt Landgoed, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

OnsStruishuis is 'n ruim gesinsvakansiehuis en is net 170 m se stap van die strand af. Dié eiendom is in die toegangsbeheerde Langezandt-landgoed in die kusdorpie Struisbaai geleë.

Dié eiendom kan altesaam 6 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 3 en suite-badkamers en 'n solderkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Hierdie kamer het 'n solderkamer. Die ander 2 kamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Een van hierdie kamers is in 'n aparte tuinkothuis. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het hoë plafonne en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, koffiemasjien, boontjiemeul, eetgerei en breekware asook 'n sentrale etenstafel. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV sonder DStv.

Buite die huis is daar 'n privaat binnehof sowel as 'n onderdakstoep met buitebraaigeriewe.

Gratis onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Zandt-singel 2952, Langezandt Landgoed, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink OnsStruishuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zandt-singel 2952, Langezandt Landgoed, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ffcab763e6eb549d50436962e6833f354df3fab97f3bd34410b506eadde63e866d8c858d81922ab362cdac1ddce77d31bca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 2952 Zandt Crescent Langezandt Estate 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.787044004187 20.043618565468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang