Ontevreden Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 48
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Chanel O - Aug 2024
Algehele gradering
We had a wonderful stay.
Ontevreden Farm se terugvoer
It was wonderful to have you stay with us again, Chanel. We can't wait to welcome you back for another memorable stay. Kind regards, Wendy
Erin H - Jul 2024
Algehele gradering
Relaxing, peaceful, quiet and friendly.
Ontevreden Farm se terugvoer
It was wonderful to have you stay with us, Erin. We can't wait to welcome you back again. Kind regards, Wendy
Johanna M - Jul 2024
Algehele gradering
Alles was bo ons verwagting. Dit was definitief waarde vir die geld. Dis die tipe.
Ontevreden Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Johanna. Ons hoop om julle vinnig weer te sien!
Zelda E - Jul 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerOntevreden Farm se terugvoer
Hi Zelda. Thank you for the kind words, it was a pleasure hosting you. Looking forward to hosting you again.
Kind regards,
Wendy
Lindybeth L - Jul 2024
Algehele gradering
Had an absolutely fantastic time.
Ontevreden Farm se terugvoer
It was wonderful to have you stay with us. We can't wait to welcome you back again. Kind regards, Wendy
Debbie M - Jun 2024
Algehele gradering
To be highly recommended.
Ontevreden Farm se terugvoer
Thank you so much for your review, Debbie! We can't wait to host you again.
Natasha V - Jun 2024
Algehele gradering
Wonderlike verblyf in 'n pragtige huis met die mooiste uitsig!
Lees meerOntevreden Farm se terugvoer
Dit is altyd lekker om positiewe terugvoering van ons gaste te ontvang. Ons is baie bly om te hoor dat julle verblyf niks minder as fantasties was en dat julle dit geniet het. Dankie dat julle ons kothuis gekies het vir julle wegbreek, en ons sien daarna uit om julle gou weer te sien! Vriendelike groete, Wendy
Michele W - Mei 2024
Algehele gradering
Extreme value for money, amazing place.
Ontevreden Farm se terugvoer
We are so grateful for your kind review of your stay at Ontevreden. It brings us joy to hear that you had a perfect getaway and enjoyed your stay. We hope to welcome you back again soon!
Valeska S - Apr 2024
Algehele gradering
Had a perfect getaway.
Lees meerOntevreden Farm se terugvoer
Thank you so much for your review, Valeska. We are thrilled to hear that we were able to provide you with a pleasant experience during your stay with us. Thank you for choosing to stay with us. We hope to see you again soon.
Best regards,
Wendy
Malcolm P - Mrt 2024
Algehele gradering
The place & its surroundings are breathtakingly beautiful!
Ontevreden Farm se terugvoer
We are truly grateful for your kind words and are delighted to hear that your stay at our cottage was picture perfect. It warms our hearts to know that you found everything you needed away from home and that the peaceful ambiance of our working farm added to your experience.
Thank you once again for sharing your positive feedback with us. We look forward to welcoming you back for another memorable stay that ticks all the boxes. Kind regards, Wendy
Lize-mare D - Mrt 2024
Algehele gradering
Goed vir die siel.
Ontevreden Farm se terugvoer
Dit is altyd lekker om sulke positiewe terugvoering van ons gaste te ontvang. Ons is baie bly om te hoor dat julle verblyf niks minder as fantasties was nie en dat julle die rustigheid, asemrowende uitsigte en borrelbad kon geniet. Dit was 'n absolute plesier om julle by ons te kon verwelkom. Dankie dat jy ons kothuis gekies het vir julle wegbreek, en ons sien uit daarna om julle gou weer te sien!
Vriendelike groete
Wendy
Charlene A - Des 2023
Algehele gradering
Beautiful, breathtaking and with complete serenity.
Ontevreden Farm se terugvoer
It was wonderful to have you stay with us, Charlene. We look forward to hosting you again soon.
Kind regards,
Wendy
Heather S - Nov 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Ontevreden Farm se terugvoer
Thank you for taking the time to review your stay. We appreciate your feedback and look forward to hosting you again soon.
Kind regards
Wendy
Marike N - Okt 2023
Algehele gradering
Líéflike en prentjiewondermooi plek met alles wat jy nodig het, en meer.
Ontevreden Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Marike.
Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom.
Mooi bly!
Ivron J - Sep 2023
Algehele gradering
Perfekte wegbreek vanaf jou alledaagse lewe!
Ontevreden Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Ivron. Dit is vir ons altyd lekker om te hoor dat ons gaste kon ontspan en net 'n blaaskans vat van hulle besige lewens. Ons wag om julle gou weet terug te verwelkoming!
Mooi bly!
Jan-petrus S - Aug 2023
Algehele gradering
Asemrowende uitsig met goeie ligging en akkommodasie.
Ontevreden Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Jan-Petrus. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste die rustigheid en die mooi uitsig geniet het. Hoop om julle gou weer terug te sien.
Mooi bly!
Wendy
Candia D - Jul 2023
Algehele gradering
Absolutely wonderful.
Ontevreden Farm se terugvoer
Many thanks, Candia. We hope to see you back again soon.
Kind Regards. Wendy
Allison G - Jul 2023
Algehele gradering
Amazing! The perfect venue for our family get-together.
Ontevreden Farm se terugvoer
Many thanks, Allison. Thank you for choosing Ontevreden Farm for your family breakaway.
Kind Regards
Susan W - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig.
Ontevreden Farm se terugvoer
Baie dankie Susan. Dit was vreeslik lekker om julle te ontmoet. Ons sien uit na julle volgende kuier by Ontevreden. Mooi bly.
Keesha J - Jul 2023
Algehele gradering
Ontevreden is die wegbreek wat almal verdien.
Ontevreden Farm se terugvoer
Vreeslik dankie Keesha. Ons is baie bly julle het dit geniet by ons en dit was vir ons so lekker om julle te kon ontvang by ons op die plaas. Julle is droom gaste. Ons hoop om julle vinnig te terug te sien.
Mariette H - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlike wegbreeknaweek tussen die berge.
Ontevreden Farm se terugvoer
Hi Mariette. Ons kan nie wag vir julle volgende besoek nie.
Hilde H - Mrt 2023
Algehele gradering
Lieflike verblyf buite Montagu.
Ontevreden Farm se terugvoer
Hi Hilde. Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons kan nie wag om julle weer te sien nie.
Mooi bly.
Vriendelike groete, Wendy
Danita G - Mrt 2023
Algehele gradering
One of the most relaxing times and a stunning place.
Ontevreden Farm se terugvoer
Thank you for the wonderful review, Danita. Hope we see you again soon. Wendy.
Zelda H - Feb 2023
Algehele gradering
Beautiful house with amazing views.
Ontevreden Farm se terugvoer
Many thanks Zelda.
Chanel O - Jun 2023
Algehele gradering
Winter weekend getaway.
Ontevreden Farm se terugvoer
Thank you very much for the amazing review, Chanel. We hope to see you back again soon.
Johann B - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige plek tussen die berge en wingerde. Wens ons kon langer bly as net 2 dae. Sal enige tyd weer teruggaan.
Lees meerOntevreden Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Johann. Albei hout-vuur baddens het 'n omhulsel onderlangs die skoorsteen, maar ons kan die verskaffers kontak en luister of hul die skoorsteen meer kindervriendelik kan maak.
Ons waardeer jou terugvoering en gaan werk maak van jou voorstel.
Mooi bly en ons hoop om julle vinnig weer terug te sien.
Vriendelike Groete
Wendy
Maryke S - Jul 2023
Algehele gradering
Heilsaam heerlik, ontspannend, natuurskoon, samesyn.
Ontevreden Farm se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie Maryke. Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Mooi bly!
Divan B - Okt 2023
Algehele gradering
We enjoyed our stay on Ontevreden Farm.
Ontevreden Farm se terugvoer
Thank you for taking the time to share your feedback with us Divan. We are delighted to hear that you found the surroundings beautiful and that our host was accommodating and friendly. We strive to create a positive experience for all our guests.
Regarding the household items, we keep a multipurpose cleaner & dishwashing tablets below the sink for our guests to make use of. To ensure a comfortable stay, we encourage guests to communicate their needs with us during their stay so that we can promptly address any concerns or provide necessary items via our pre-arrival message & in person when welcoming our guests.
We hope to have the opportunity to welcome you back in the future and provide you with an even better experience!
Mumtaz S - Des 2022
Algehele gradering
Absolutely loved this place and its tranquil environment. The picturesque views and the stunning facility was more than ideal for a romantic getaway.
Ontevreden Farm se terugvoer
Many thanks, Mumtaz I agree with the fans, I am going to get some. Best regards, Mark.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 140 m vanaf die R318, Ontevreden-plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang