Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ontevreden Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Helen
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Thoroughly enjoyable. A wonderful stay. Quiet and very peaceful, the views are amazing. The dogs had a wonderful time exploring, as did we.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Ontevreden Farm
Thank you for your kind words, Helen! We're so glad you enjoyed your stay and that your furry friends had a great time too. We hope to see you again soon. Kind regards, Wendy.

Barry L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Relaxing time in nature at a beautiful and well-kept house in Montague. The tranquility and natural birdlife surrounded by beautiful green mountains and hills are breathtaking, and the hostess is very proactive and ensures the upkeep and maintenance of these venues are spotless. Most enjoyable experience away from the city. The hot tub was definitely a highlight for us as we encountered a cooler time during our stay in Montague that can get very, very hot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Ontevreden Farm
Thank you for sharing your wonderful experience at Ontevreden Farm! It’s heartwarming to hear how much you enjoyed your stay. We’re thrilled that you found the house to be well-kept. It’s always our goal to ensure that every detail is attended to, allowing guests like you to enjoy the beauty around you. We appreciate your feedback and hope to welcome you back for another enjoyable experience in Montagu soon! Kind regards, Wendy

Magda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Die naweek was te kort en die verblyf was wonderlik! Ons het baie lekker gebly. Die huis is verwelkomend, goed toegerus en baie goed geleë met 'n pragtige uitsig. Die WiFi is wel beskikbaar, maar die omgewing maak dat jy jou foon so bietjie wil neersit. Die hot tub het baie vinnig warm geword en ons kon dit afwissel deur in die klein swembadjie te gaan afkoel. Die stoep is fantasties! Ons het tussen die wingerde en appelkoosboord gaan stap. Dit was 'n heerlike naweek, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Ontevreden Farm
Dit is altyd lekker om terugvoering van ons gaste te ontvang en wat hul tydjie op die plaas spesiaal gemaak het. Ons is baie bly om te hoor dat julle verblyf niks minder as fantasties was en dat julle dit geniet het. Dankie dat julle ons akkommodasie gekies het vir julle wegbreek, en ons sien daarna uit om julle gou weer te sien! Vriendelike groete, Wendy

Chanel O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

We had a wonderful stay. We had a wonderful stay. It was our second time here and we were not disappointed. It's the perfect place to relax, especially for a winter break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Ontevreden Farm
It was wonderful to have you stay with us again, Chanel. We can't wait to welcome you back for another memorable stay. Kind regards, Wendy

Erin H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Relaxing, peaceful, quiet and friendly. One of my absolute most favourite weekends away, not far from Cape Town and accommodated us perfectly. We had such a relaxing weekend away. Very cold but the heaters and fireplace inside kept us warm. The hot tub was out of this world. Highly recommend. Pets are welcome to join too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Ontevreden Farm
It was wonderful to have you stay with us, Erin. We can't wait to welcome you back again. Kind regards, Wendy

Johanna M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Alles was bo ons verwagting. Dit was definitief waarde vir die geld. Dis die tipe. N asemrowende ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Ontevreden Farm
Baie dankie vir jou resensie, Johanna. Ons hoop om julle vinnig weer te sien!

Zelda E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Fantasties. Ons het heerlik gebly op Ontevreden Farm. Baie rustig met 'n pragtige uitsig, wat nog mooier is as die foto's. Die huis is goed ingerig met alle geriewe wat jy nodig het, met 'n klein hoeveelheid huislike benodigdhede. Dit lyk nog baie nuut en modern. Ek wens ons kon langer gebly het! Die hot tub was heerlik in die koue om na die sterre te staar. Ons stadshond kon 'n plaashond wees op die plaas en ons het lekker deur die wingerde gewandel. Die kommunikasie met was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Ontevreden Farm
Hi Zelda. Thank you for the kind words, it was a pleasure hosting you. Looking forward to hosting you again. Kind regards, Wendy

Lindybeth L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Had an absolutely fantastic time. It was wonderful. Peaceful, clean, and the hosts were extremely helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Ontevreden Farm
It was wonderful to have you stay with us. We can't wait to welcome you back again. Kind regards, Wendy

Debbie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

To be highly recommended. The house was absolutely spotless. The rooms are well laid out and very nicely furnished.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Ontevreden Farm
Thank you so much for your review, Debbie! We can't wait to host you again.

Natasha V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Wonderlike verblyf in 'n pragtige huis met die mooiste uitsig! Fantastiese verblyf in 'n baie mooi omgewing! Gasvrou is baie vriendelik. Huis is baie ruim, skoon en goed toegerus. Daar is tot 'n ysmasjien, skottelgoedwasser en 'n Nespresso masjien (paar kapsules word verskaf). Beddens is gemaklik, baie pakplek. Dierevriendelik! Die stoep kan maklik toegemaak word met 'n paar baby gate of playpen afskortings vir die wolvoete. Stoep het heerlike sitplek en kuierplek! Wat is nou lekkerder as om op so 'n stoep te sit en koffie drink terwyl jy oor die berge kyk! Hot tub onder dak met die asemrowende uitsig is 'n plus. DSTV en WiFi is beskikbaar. Glo my jy kan nie verkeerd gaan met Ontevreden Farm nie! Ek is verlief op die plek! Wens ons verblyf was langer! Boek gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Ontevreden Farm
Dit is altyd lekker om positiewe terugvoering van ons gaste te ontvang. Ons is baie bly om te hoor dat julle verblyf niks minder as fantasties was en dat julle dit geniet het. Dankie dat julle ons kothuis gekies het vir julle wegbreek, en ons sien daarna uit om julle gou weer te sien! Vriendelike groete, Wendy

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 56

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 140 m vanaf die R318, Ontevreden-plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b245cf282a241276ed213a707de0c6550b9fb25143ba2ae1a6cac8a15d43a18acb0d57e4e8c46bfa42e39c1fc3568293470?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 6 mense 32 5 1 5 140 m from R318 Ontevreden Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.691126501631 19.961597525131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang