Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ontevreden Farm

Langtermynverblyf-aanbod

Ontvang 'n gratis bottel plaaslike vonkelwyn vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 140 m vanaf die R318, Ontevreden-plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Ontevreden Farm is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel op 'n privaat plaas in Montagu in die Wes-Kaap. Die kothuis spog met 'n houtvuurwarmbad en 'n pragtige uitsig oor die omliggende wingerd.

Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bad, stort en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Hierdie kamer het geen direkte toegang tot die huis nie en lei na 'n onderdakstoep. Die laaste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Dié kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, koffiemasjien, ysmasjien, yskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is en 'n etenstafel met sitplek vir 8 het. Die kombuis lei na die sitarea waar daar gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket is.

Buite is daar 'n stoep met meubels, 'n privaat swembad en braaigeriewe, asook veilige parkeerplek. Ontevreden Farm is 20 km vanaf Montagu se middedorp en daar is 'n kragopwekker in die geval van beurtkrag.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Chanel O
Saam met vriende
5.0
We had a wonderful stay. We had a wonderful stay. It was our second time here and we were not disappointed. It's the perfect place to r...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Erin H
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing, peaceful, quiet and friendly. One of my absolute most favourite weekends away, not far from Cape Town and accommodated us per...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Johanna M
Gesin met tieners
5.0
Alles was bo ons verwagting. Dit was definitief waarde vir die geld. Dis die tipe. N asemrowende ervaring.
Jul 2024
Zelda E
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Ons het heerlik gebly op Ontevreden Farm. Baie rustig met 'n pragtige uitsig, wat nog mooier is as die foto's. Die huis is goed ingerig me...
Sien meer
Jul 2024
Lindybeth L
Gesin met tieners
5.0
Had an absolutely fantastic time. It was wonderful. Peaceful, clean, and the hosts were extremely helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 48

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 140 m vanaf die R318, Ontevreden-plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ontevreden Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 140 m vanaf die R318, Ontevreden-plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b245cf282a241276ed213a707de0c6550b9fb25143ba2ae1a6cac8a15d43a18acb0d57e4e8c46bfa42e39c1fc3568293470?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 6 mense 29 5 1 5 140 m from R318 Ontevreden Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.691126501631 19.961597525131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang