Ontevreden Glamping Tent
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 48
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Sharon N - Aug 2024
Algehele gradering
Just what we needed to recharge - private paradise.
Ontevreden Glamping Tent se terugvoer
Thank you very much for your review, Sharon. It's truly heartwarming to hear that you had an excellent stay. Your kind words motivate us to continue providing exceptional hospitality. We can't wait to welcome you back for another memorable experience soon! Thank you for choosing us for your getaway. Kind regards, Wendy
Marianne K - Jul 2024
Algehele gradering
Ongelooflike naweek in die berge en alles was perfek.
Ontevreden Glamping Tent se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Marianne. Ons sien uit na julle volgende kuier by ons.
Vriendelike groete
Wendy
Ilze F - Jul 2024
Algehele gradering
Wonderful winter stay!
Lees meerOntevreden Glamping Tent se terugvoer
Thank you for your amazing review. We're so happy to hear that you had a perfect and relaxing weekend. We can't wait to have you stay with us again! Kind regards, Wendy.
Cristina M - Jun 2024
Algehele gradering
Rest & relaxation in a scenic setting with wonderful creature comforts.
Ontevreden Glamping Tent se terugvoer
Christina, thank you for your awesome review! We're so happy to hear that you had a perfect and relaxing weekend. We can't wait to have you stay with us again!
Emma M - Mei 2024
Algehele gradering
Beautiful. Peaceful. Private.
Ontevreden Glamping Tent se terugvoer
Thank you very much for the kind review, Emma. We hope to welcome you back again soon
Francois H - Mrt 2024
Algehele gradering
Great onstpanning en natuur naweek!
Lees meerOntevreden Glamping Tent se terugvoer
Dit is altyd lekker om positiewe terugvoering van ons gaste te ontvang. Ons is baie bly om te hoor dat julle verblyf niks minder as fantasties was nie en dat julle die rustigheid, asemrowende uitsigte en borrelbad kon geniet. Dit was 'n absolute plesier om julle by ons te kon verwelkom. Dankie dat julle ons Glamping tent gekies het vir julle wegbreek, en ons sien uit daarna om julle gou weer te sien! Vriendelike groete, Wendy
Nuno P - Mrt 2024
Algehele gradering
Highly recommended.
Ontevreden Glamping Tent se terugvoer
Hi Nuno. We're thrilled to hear that you had a wonderful experience, and we hope to welcome you back soon. Kind regards, Wendy
Hennie P - Feb 2024
Algehele gradering
Dit was die beste plek ooit. Sal enige tyd teruggaan.
Ontevreden Glamping Tent se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Hennie. Ons is so bly om te hoor julle het lekker gebly. Ons hoop om julle vinnig weer te sien en terug te verwelkom.
Mooi bly
Wendy
Matthew W - Feb 2024
Algehele gradering
Excellent.
Ontevreden Glamping Tent se terugvoer
Thank you very much for your review, Matthew! It's truly heartwarming to hear that you had an excellent stay. Your kind words motivate us to continue providing exceptional hospitality. We can't wait to welcome you back for another memorable experience soon! Thank you for choosing us for your getaway.
Theresa F - Feb 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Ontevreden Glamping Tent se terugvoer
Thank you for staying with us, Theresa! We're thrilled to hear that you had a wonderful experience, and we hope to welcome you back soon.
Kind regards,
Wendy
Mari-louise B - Jan 2024
Algehele gradering
Ongelooflike lekker, mooi, romantiese en private verblyf! 10 uit 10!
Lees meerOntevreden Glamping Tent se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Mari-Louise. Ons is so bly om te hoor dat julle 'n ongelooflike tyd gehad het. Ons hoop om julle gou terug te verwelkom. Mooi bly!
Vriendelike groete
Wendy
Wayne A - Jan 2024
Algehele gradering
Very enjoyable and relaxing.
Ontevreden Glamping Tent se terugvoer
Thank you so much for the lovely review, Wayne. We are looking forward to welcoming you back for another amazing stay. Kind regards, Wendy.
Elsje V - Mei 2024
Algehele gradering
Verwagtinge oortref!
Ontevreden Glamping Tent se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie, Elsje. Ons sien daarna uit om julle vinnig weer terug te verwelkom!
Anri S - Des 2023
Algehele gradering
Ongelooflik; asemrowende views; tuisgevoel; nuut en modern.
Ontevreden Glamping Tent se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Anri. Ons is so bly julle het lekker oorgebly in ons Glamping tent. Ons sien uit om julle terug te verwelkom in die nuwe jaar!
Vriendelike groete
Wendy
Renate R - Nov 2023
Algehele gradering
Luuksheid on die natuur!
Ontevreden Glamping Tent se terugvoer
Baie dankie Renate. Ons is baie bly julle het 'n heerlike tyd gehad en ons hoop om julle gou weer terug te sien. Mooi bly!
Cherise W - Okt 2023
Algehele gradering
Peaceful, relaxing stay with the most incredible views.
Ontevreden Glamping Tent se terugvoer
Thank you so much for your review, Cherise. We are looking forward to welcoming you back.
Kind regards
Wendy
Lindi K - Okt 2023
Algehele gradering
Rus vir die siel!
Ontevreden Glamping Tent se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Lindi. Ons help graag ons gaste in 'n oomblik van nood en dit was 'n groot plesier om julle te kon help. Julle is 'n pragtige familie en ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Mooi bly!
Shaun O - Sep 2023
Algehele gradering
Excellent, excellent, really excellent.
Ontevreden Glamping Tent se terugvoer
Thank you so much for the lovely review, Shuan. We hope to see you and your family again soon.
Kind Regards
Wendy
Jean-maré H - Nov 2023
Algehele gradering
'n Ervaring wat jy nie wil misloop nie.
Ontevreden Glamping Tent se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Jean-Mare! Ons sien uit om julle weer vinnig terug te sien.
Mooi bly!
Wendy
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R318, Plaas Ontevreden, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang