Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ontspan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maritha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Ontspan
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Charlotte M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte M

Gerieflike verblyf reg by die see.

Ons het baie lekker gebly, dankie!

Ontspan se terugvoer

Goeie dag Charlotte. Jul was wonderlike gaste, ons hoop ons sien jul gou weer. Bly warm! Mooi naweek!

Ontspan
Stephen K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen K

Baie lekker. Het heerlik ontspan.

Ontspan is die beste plek waar ek nog gebly het. Ligging, veiligheid, geriewe ens. uit die boonste rakke. Baie dankie, Maritha.

Ontspan se terugvoer

Goeiedag Stephen
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer.
Dit was 'n groot plesier om jou en die familie te huisves.
Groete aan die familie!

Ontspan
Andre R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R

Baie lekker wegbreek-langnaweek met die gesin.

Blyplek lekker op die strandfront en gemaklik geleë vir vinnige oorstap na winkels of eetplekke in Dwarskersbos self. Willene en Marieta het beide baie vriendelike diens gegee en ons sal beslis weer oorweeg om in Ontspan oor te bly wanneer ons weer daardie kant toe wil wegbreek.

Punte F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Punte F

Baie lekker.

Naby die see vir ou mense ook.

Leonie E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leonie E

Mense het ons mislei.

Aircon het nie gewerk nie, heeltyd inspeksie gehou en dorings was die hele tuin vol. Het ons soos kriminele laat voel.

Magda D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D

Beste blyplek nog!

Ontspan is die regte naam vir die plek, want so naby aan die see en strand kan mens net ontspan. Dit is die beste plek waar ons nog gebly het in Dwarskersbos. Ons verwagtinge oortref! Veilige parkering, plek is baie netjies met als wat mens nodig het en is letterlik 20 meter van die strand. Die uitsig is asemrowend. Ons sal beslis weer bespreek in die toekoms.

Philip S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip S

Good.

Fully equipped with all required household items and more.

Kareem F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kareem F

Had a lovely stay and would highly recommend it.

Peace and quiet and very secure.

Faan L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faan L

Very nice. And very happy to stay there.

See stars.

Jaco S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

'n Plek wat meer bied as wat mens verwag.

Dit was 'n onvergeetlike ervaring wat nog lank onthou sal word. Met die instap was alles skoon en netjies en ons het sommer dadelik tuis gevoel. Die plek het ons harte gesteel en ons sal dit aan enige iemand aanbeveel. Perfekte ligging, teen die see, maar jy word nie deur ander toeriste oorweldig nie. Dankie Maritha en Willeen. Ontspan sal ons beslis weer sien.

Ontspan se terugvoer

Goeie dag Jaco
Dit was n groot plesier om sulke rustige gaste te ontvang. Ons sien uit daarna om jul gou weer te sien.
Groete
Maritha

Ontspan
Robert C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert C

Lekker naby die strand en ver genoeg van die stad se lawaai.

Lieflike plekkie, goed gewerk vir my drie kinders (15, 10 en 4). Ek het van die fynskrif gemis, maar Maritha was bereid om uit te help waar moontlik, baie dankie!. Die R300 skoonmaakfooi is bietjie rof siende dat ons deurentyd skoongemaak het. Oor die algemeen - great vakansie en ek sal Ontspan nie net aanbeveel nie, maar self ook weer gebruik.

Ontspan se terugvoer

Beste Robert,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit om jul weer te ontvang.
Groete,

Ontspan
Jolandé S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandé S

Stukkie hemel op aarde.

Mooi skulpe, lang strande.

Ontspan se terugvoer

Dit was lekker om jul by Ontspan te hê. Hoop ons sien jul gou weer.

Ontspan
Lynette C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette C

Lekker rustig en stil.

Lekker gekuier. Rustig en still. Weg van stadsgewoel. Stapafstand van die see. Lekker gewees om hondjies te kon saamneem. Raak egter raserig wanneer gaste in ander deel van huis is. Slegs deur wat verblyf skei.

Ontspan se terugvoer

Dit was n groot plesier om jul by Ontspan woonstel te hê. Hoop ons sien jul spoedig weer.

Ontspan
Melite S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melite S

Heerlik ontspan.

Was skoon en het dit vreeslik geniet, sal definitief weer gaan.

Marius G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius G

Baie rustige omgewing en kan lekker ontspan.

Ons het daar aangekom sonder beddegoed. Maar mev. Greef en 'n dame van nabygeleë kafee het ons vinnig gehelp met handdoeke en linne. Was 'n baie lekker naweek en beplan al klaar om weer te gaan.

Ontspan se terugvoer

Marius dit was net 'n groot plesier om jul by Dwarskersbos te ontvang.
Sien uit om jul gou weer te sien.

Groete

Ontspan
Gerhard V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V

Rustig en lekker op die see met pragtige sonsondergange.

'n Baie lekker plekkie vir 'n wegbreek by die see met lang strande en pragtige sonsondergange. Dit is veilig en 'n baie stil omgewing.

Ontspan se terugvoer

Hi Gerhard,
Dit was baie lekker om by Ontspan -huisie vir jul as gaste te ontvang.
Ons hoop ons sien jul nou gereeld.
Groete

Ontspan
Willemien B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willemien B

Ontspanne en gemaklik.

Naby die see en veilig. Heerlike plek vir gesinne en troeteldiere.

Ontspan se terugvoer

Willemien dit was n groot plesier om jul by Ontspan te ontvang.
Baie welkom om weer so te maak.

Ontspan
Lea O - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lea O

Rustige omgewing, beddens net baie ongemaklik en geen vooraf melding van koopkrag kragboks.

Ons het die privaatheid geniet. Plekkie is redelik goed toegerus. Beddens is net baie ongemaklik, slaap aaklig. Geen probleem met kragboks, plekkie gebruik nie baie krag nie, maak net melding van kragboks vir voorbereidingsdoeleindes.

Willem V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willem V

By die see en goed ingerig.

Het die verblyf geniet. Lekker groot buitebraai wat uitkyk op die see en lieflike sonsondergang in die aand. Daar is alle kombuisbenodighede wat jy nodig het. Letterlik 20 m van strand. Redelik goed ingerig met ekstra toilet in spaarkamer. Genoeg tyd om te rus! Die hoofslaapkamerbed nie vir lang gaste bedoel nie (voete kap teen voetstuk aangesien bed redelik oud is). Tuin buite benodig aandag met onkruid. Verblyf toegerus met lugversorging maar daar word verwag dat gaste ekstra krag moet koop.

Ontspan se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer en dat jul by ntspan gebly het. Die probleem areas is aandag gegee. Arbeid is soms n probleem by weskus, maar tuin versorging is uitsorteer en dit lyk pragtig nou met nog beter uitsig agv plante wat uitsig belemmer. Nuwe bed is bestel sonder voetstuk. Nogmaals dankie.

Ontspan
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Iris-straat 10, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWHBCU9Pws8P7C8NJIWHuZuxglVziWA197HXCx52QxzuxGVS0uT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 19 5 1 5 10 Iris Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.696450544633 18.228072524071

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang