Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ontspan

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Charlotte M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gerieflike verblyf reg by die see. Ons het baie lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maritha
Ontspan
Goeie dag Charlotte. Jul was wonderlike gaste, ons hoop ons sien jul gou weer. Bly warm! Mooi naweek!

Stephen K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Het heerlik ontspan. Ontspan is die beste plek waar ek nog gebly het. Ligging, veiligheid, geriewe ens. uit die boonste rakke. Baie dankie, Maritha.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maritha
Ontspan
Goeiedag Stephen Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Dit was 'n groot plesier om jou en die familie te huisves. Groete aan die familie!

Andre R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Baie lekker wegbreek-langnaweek met die gesin. Blyplek lekker op die strandfront en gemaklik geleë vir vinnige oorstap na winkels of eetplekke in Dwarskersbos self. Willene en Marieta het beide baie vriendelike diens gegee en ons sal beslis weer oorweeg om in Ontspan oor te bly wanneer ons weer daardie kant toe wil wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Punte F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Baie lekker. Naby die see vir ou mense ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie E
Lang verblyf
2.6
Feb 2022

Mense het ons mislei. Aircon het nie gewerk nie, heeltyd inspeksie gehou en dorings was die hele tuin vol. Het ons soos kriminele laat voel.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Magda D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Beste blyplek nog! Ontspan is die regte naam vir die plek, want so naby aan die see en strand kan mens net ontspan. Dit is die beste plek waar ons nog gebly het in Dwarskersbos. Ons verwagtinge oortref! Veilige parkering, plek is baie netjies met als wat mens nodig het en is letterlik 20 meter van die strand. Die uitsig is asemrowend. Ons sal beslis weer bespreek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2021

Good. Fully equipped with all required household items and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kareem F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Had a lovely stay and would highly recommend it. Peace and quiet and very secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faan L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2019

Very nice. And very happy to stay there. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

'n Plek wat meer bied as wat mens verwag. Dit was 'n onvergeetlike ervaring wat nog lank onthou sal word. Met die instap was alles skoon en netjies en ons het sommer dadelik tuis gevoel. Die plek het ons harte gesteel en ons sal dit aan enige iemand aanbeveel. Perfekte ligging, teen die see, maar jy word nie deur ander toeriste oorweldig nie. Dankie Maritha en Willeen. Ontspan sal ons beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maritha
Ontspan
Goeie dag Jaco Dit was n groot plesier om sulke rustige gaste te ontvang. Ons sien uit daarna om jul gou weer te sien. Groete Maritha

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maritha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Iris-straat 10, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWHBCU9Pws8P7C8NJIWHuZuxglVziWA197HXCx52QxzuxGVS0uT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 19 5 1 5 10 Iris Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.696450544633 18.228072524071

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang