Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ontspan

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Iris-straat 10, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Ontspan is 'n selfsorgwoonstel in die kusdorpie Dwarskersbos, 'n klein dorpie sowat 150 km noord van Kaapstad. Die strand is net 20 m van die woonstel af.

Die woonstel is deel van die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n uittrekbank in die leefarea. Beddegoed word voorsien en gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea bestaan uit sitkamer, eetkamer en oopplan-kombuis. Die sitarea en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n broodrooster. DStv is beskikbaar.

Buite is 'n braai-area met 'n see-uitsig en veilige parkeerplek word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Ontspan
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maritha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Iris-straat 10, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ontspan het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Iris-straat 10, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWHBCU9Pws8P7C8NJIWHuZuxglVziWA197HXCx52QxzuxGVS0uT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 19 5 1 5 10 Iris Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.696450544633 18.228072524071

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang