Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onverwags

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Lelane V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Baie aangenaam. Vriendelik behulpsame gasheer en gasvrou. Baie lekker gerus in 'n baie veilige omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanne V
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2023

Ons het heerlik gekuier in 'n ruim huis. Dit is rus vir jou siel op Onverwags. Sal definitief weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Fox En Ilse
Onverwags
Dankie, Was n voorreg om.julle te ontmoet.

Johan P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2020

Dit is wel nie naby die dorp nie, maar dit was lekker om in 'n ou plaashuis te kon bly. Die eienaars is ook baie gasvry. Die idee was om Nieu-Bethesda beter te leer ken, en Onverwags was 'n goeie opsie. Fox en Ilse was baie behulpsaam en ons het die kuier baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fox En Ilse
Onverwags
Dit was verseker n voorreg om julle te ontmoet. Dankie vir julle besoek

M A F
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2020

Baie sentraal tot Nieu-Bethesda . Plaasatmosfeer en wonderlikke ruimtes. Goed geleë vir verblyf van meer as een nag om omgewing en Nieu-Bethesda te verken. Lekker begfiets roetes. Vriendelike eienaars.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Fox En Ilse
Onverwags
Dit was lekker om julle te kon leer ken. Baie dankie vir die besoek.

Rensche S
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2019

Dis 'n ver ent om weg van die hoofpad te ry, maar die natuurskoon is baie mooi, selfs in die winter. Ons het lekker oorgeslaap. Die padaanwysings is nie heeltemal duidelik nie. Ons moes bel om verkeerde afdraaie te vermy.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Malan V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2019

Dit was ons eerste kuier in die Karoo/Cacadu-distrik. Ons is hartlik ontvang en het onmiddellik tuis gevoel. Ons sou graag nog 'n dag en aand wou spandeer en meer omtrent die omgewing wou sien en beleef. Die Cacadu-distrik is baie droog op hierdie stadium, maar die omgewing bly bekoorlik. Dit is verstommend hoe mens en dier oorleef onder moeilike natuurlike omstandighede. Die mense van die omgewing is baie vriendelik en behulpsaam en ongelooflik gasvry. Die klein dorpie Nieu Bethesda wat naby Onverwags geleë is, is baie besonders en 'n definitiewe besoek werd.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Fox En Ilse
Onverwags
Baie dankie vir julle besoek. Dit was lekker om julle te kon ontmoet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Fox En Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R63, Onverwagsfontein, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFt7oWNNipC6aOm5p1e3ntwpCHF2NS1kbZJQPZIGEbD0AYMGl2C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 5 mense 6 5 1 5 R63 Onverwagsfontein 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.842266 24.394649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang