Onze Rust Guest House & Caravanpark
Beskrywing
Hierdie kamers/eenhede is in die karavaanpark geleë. Neem asab. kennis dat hierdie eenhede nie hul eie badkamers het nie, maar die gemeenskaplike ablusiegeriewe in die karavaanpark deel. Gesinsbungalows het 4 enkelbeddens waarvan 2 stapelbeddens is. Dié kamers het 'n TV, yskas en 'n mikrogolf, asook borde, messe en vurke. Daar is ook braaigeriewe voor die kamers.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt en aandete beskikbaar teen ekstra koste.
Die gastehuis is ten volle gelisensieerd.
Let asb. daarop dat ons restaurant regdeur die jaar oop is. Ons bestel egter kos van ’n ander restaurant in dorp gedurende laagseisoen. Daar is ’n spyskaart en die kos sal by gaste se kamer afgelewer word teen ’n ekstra fooi. Gaste kan kies of hulle die kos in hul kamer of die restaurant wil eet.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n dubbelbed en en suite-badkamer, TV, yskassie, borde en eetgerei asook 'n mikrogolfoond.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt en aandete beskikbaar teen ekstra koste.
Die gastehuis is ten volle gelisensieerd.
Let asb. daarop dat ons restaurant regdeur die jaar oop is. Ons bestel egter kos van ’n ander restaurant in dorp gedurende laagseisoen. Daar is ’n spyskaart en die kos sal by gaste se kamer afgelewer word teen ’n ekstra fooi. Gaste kan kies of hulle die kos in hul kamer of die restaurant wil eet.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gemiddelde-grootte kamer kan 3 tot 4 gaste akkommodeer. Twee van ons gesinskamers het badkamers wat apart van die kamer is. Daar is net 1 gesinskamer met sy eie privaat en suite-badkamer. Die kamer het 'n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolfoond, borde en eetgerei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt en aandete beskikbaar teen ekstra koste.
Die gastehuis is ten volle gelisensieerd.
Let asb. daarop dat ons restaurant regdeur die jaar oop is. Ons bestel egter kos van ’n ander restaurant in dorp gedurende laagseisoen. Daar is ’n spyskaart en die kos sal by gaste se kamer afgelewer word teen ’n ekstra fooi. Gaste kan kies of hulle die kos in hul kamer of die restaurant wil eet.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is individuele eenhede met kombuisies, braaigeriewe, TV's met DStv, yskassies, mikrogolfoond, borde, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt en aandete beskikbaar teen ekstra koste.
Die gastehuis is ten volle gelisensieerd.
Let asb. daarop dat ons restaurant regdeur die jaar oop is. Ons bestel egter kos van ’n ander restaurant in dorp gedurende laagseisoen. Daar is ’n spyskaart en die kos sal by gaste se kamer afgelewer word teen ’n ekstra fooi. Gaste kan kies of hulle die kos in hul kamer of die restaurant wil eet.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers is ruim en kan 2 tot 5 gaste akkommodeer. Sommige rondawels het dubbelbeddens, en ander het enkelbeddens. Dié eenhede het NIE hul eie badkamers nie, maar gaste kan van die gemeenskaplike ablusiegeriewe gebruik maak. Hierdie kamers het borde en eetgerei.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt en aandete beskikbaar teen ekstra koste.
Die gastehuis is ten volle gelisensieerd.
Let asb. daarop dat ons restaurant regdeur die jaar oop is. Ons bestel egter kos van ’n ander restaurant in dorp gedurende laagseisoen. Daar is ’n spyskaart en die kos sal by gaste se kamer afgelewer word teen ’n ekstra fooi. Gaste kan kies of hulle die kos in hul kamer of die restaurant wil eet.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 65 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hospitaalstraat, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang