Onze Rust Guest House & Caravanpark
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Rina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 210
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Maruis D - Des 2023
Algehele gradering
Dit was weereens fantasties.
Nadia V - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, vriendelik en goeie plek.
André D - Jan 2023
Algehele gradering
Baie goed ingerig en het die tydjie daar baie geniet.
Gerrie B - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie diens.
Devlin D - Jul 2024
Algehele gradering
Calling the establishment Onze Rust is a lie.
Adam S - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflike oornag plek.
Annetjie M - Jan 2023
Algehele gradering
Gemaklik en skoon.
Marici G - Des 2023
Algehele gradering
Baie klein en beknop. Letterlik net oorslaap.
Manuel G - Des 2022
Algehele gradering
Excellent. Lovely sights and food.
Ian C - Nov 2022
Algehele gradering
Roomy and clean.
Annemie J - Mei 2022
Algehele gradering
Sal weer by Onze Rust oornag in die toekoms.
Jacobus V - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was regtig uitstekend vir oornag. Ons gaan weer bespreek vir volgende Saterdagaand.
Leon V - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Herman L - Jan 2022
Algehele gradering
Maklik om te kry en naby winkels.
FW R - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het oornag op pad na Pretoria, na 'n lang rit.
Laura S - Jan 2022
Algehele gradering
Gelukkig met die verblyf.
Ina M - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig oornag gebly met 'n lekker aandete!
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Cecilia Annel P - Jan 2022
Algehele gradering
Plek was netjies en skoon, maar slaapgeriewe was baie ongemaklik en hard.
Ida K - Des 2021
Algehele gradering
Rstige oornagstop in Colesberg
Ronel T - Des 2021
Algehele gradering
Veilige, rustige oorslaap akkommodasie.
Clive R - Des 2021
Algehele gradering
Comfortable, safe, well located, well managed, clean, the perfect stay over.
Clive R - Des 2021
Algehele gradering
A really great surprise, really pleasant place to overnight!
Marie M - Jul 2021
Algehele gradering
Vriendelik, skoon en netjies.
David L - Apr 2021
Algehele gradering
Maklik en goeie ligging.
Michael Anthony D - Apr 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, baie goeie waarde vir geld.
Keri S - Mrt 2021
Algehele gradering
Friendly and clean.
John S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon, gerieflik sal aanbeveel.
Jacques Z - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker oornag.
Ina M - Mrt 2021
Algehele gradering
Die plekkie is net reg vir rustig verkeer en slaap.
Dick V - Mrt 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Johan L - Des 2021
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Tersia H - Sep 2021
Algehele gradering
Net 'n oorslaapplek gewees.
Fritz W - Jan 2021
Algehele gradering
Baie basiese maar billike oornagfasiliteit.
Marie J - Des 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Elainne A - Mei 2021
Algehele gradering
Saam met 'n volwasse kind gereis om sport verpligtinge na te kom.
Andri D - Jan 2021
Algehele gradering
Goed genoeg, maar nie waarde vir geld.
Lees meerJohannes S - Des 2021
Algehele gradering
Rustig.
Richard H - Okt 2021
Algehele gradering
Overnight en route to the Cape.
Michelle G - Des 2021
Algehele gradering
Baie eenvoudig met basiese benodigdhede.
Jorishca V - Feb 2021
Algehele gradering
Plek het vreeslik gestink, asook die badkamers is meer as 400 m vanaf die kamers.
Elsa W - Des 2020
Algehele gradering
Lekker rustig.
Thania M - Des 2020
Algehele gradering
Lekker.
Carin C - Des 2020
Algehele gradering
Oornagstop met alles wat ons verwag het.
Beth J - Okt 2020
Algehele gradering
Very good.
Riaan J - Aug 2020
Algehele gradering
It was very nice and the owner is so helpful and accommodating.
Willem S - Jan 2020
Algehele gradering
Een nag verblyf goed genoeg.
Thomas D - Aug 2020
Algehele gradering
Pak af en ontspan.
Lees meerAnsa M - Jan 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Nickey V - Okt 2020
Algehele gradering
Heel aangenaam.
Lees meerLizette M - Nov 2020
Algehele gradering
Gerieflik.
Willie N - Jan 2020
Algehele gradering
Swak plek.
Andrew B - Aug 2019
Algehele gradering
Nice, very well equipped and represents excellent value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Mooi, baie goed toegerus en bied uitstekende waarde vir geld.
Baie aangename ervaring, sal weer oorbly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lourens B - Aug 2019
Algehele gradering
Altyd lekker om daar te oornag.
Analize L - Mei 2019
Algehele gradering
Rustige en baie veilige plekkie!
Tersia K - Feb 2019
Algehele gradering
Was vinnig gehelp en baie vriendelik ontvang.
Hettie G - Feb 2019
Algehele gradering
Skoon en netjiese plekkie.
Jo-ann L - Jan 2019
Algehele gradering
Baie tevrede.
Tracy P - Jan 2019
Algehele gradering
Aangenaam, gerieflik, goed ingerig.
Quezette V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon, bekostigbaar, goeie diens.
Heather M - Des 2019
Algehele gradering
Perfectly adequate.
Jerome T - Jun 2019
Algehele gradering
Puik!
Jean B - Des 2019
Algehele gradering
Te veel geld vir te min verblyf.
Brenda V - Feb 2019
Algehele gradering
Lekker rus op lang pad.
Denise B - Nov 2019
Algehele gradering
For a brief overnight one stop, this the perfect place to stop,
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Willy N - Aug 2019
Algehele gradering
Baie geraas deur die nag.
Magriet S - Des 2018
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ondervinding!
Anastasia W - Des 2018
Algehele gradering
Dit was baie nice, gerieflik en netjies. Sal enige tyd weer hier bly.
Amanda S - Des 2018
Algehele gradering
Bo verwagting.
Ria B - Nov 2018
Algehele gradering
An excellent place to stay.
Johan C - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Jocelyne W - Apr 2018
Algehele gradering
Pleasant, clean and staff helpful and kind.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Aangenaam, skoon en vriendelike, hulpvaardige personeel.
Aangenaam en veilig. Die personeel is hulpvaardig. Hoogs aan te bevele en sal graag weer kom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marietjie W - Apr 2018
Algehele gradering
Oase na lang rit en oorvol pad!
Berny M - Mrt 2018
Algehele gradering
Moeitevry en gemaklik.
Angel & Linda K - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Hannetjie D - Mrt 2018
Algehele gradering
Vriendelike, netjiese, hulpvaardige mense wat verblyf aanbetref.
Quentin L - Jan 2018
Algehele gradering
Gerieflik, kamer een moet 'n air con kry, baie warm deur die nag.
Marichelle H - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig.
Christelle D - Jan 2018
Algehele gradering
Gemaklik vir mense wat opsoek is na 'n oornag plekkie.
Lees meerMargareta V - Jan 2018
Algehele gradering
Baie rustig en stil.
Patricia P - Des 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Cecilia V - Des 2018
Algehele gradering
Personeel baie behulpsaam en kamers was netjies.
Oscar G - Mei 2018
Algehele gradering
Voldoen aan oornag akkommodasie op pad na Kaapstad.
Kevin O - Apr 2018
Algehele gradering
Not bad.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Nie sleg nie.
Lekker vir oornag, naby 'n OK Bazaar wat tot laat oop is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lilani F - Apr 2018
Algehele gradering
Baie klein plekkie, maar netjies.
Arno E - Des 2018
Algehele gradering
Bekostigbaar en netjies.
Evert K - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelik, skoon en stil. Weg van die besige snelweg af.
Wayne M - Des 2018
Algehele gradering
Great stop over place.
Abraham W - Jul 2018
Algehele gradering
A very good stay-over place before moving on, only concern is the entrance/exit code. Otherwise good place.
Wikus C - Jun 2018
Algehele gradering
Gemaklike oornagplek. Gasvrye ontvangs, hulpvaardig, netjies. Sal beslis in die toekoms gebruik.
Roelf F - Mei 2018
Algehele gradering
Vriendelike mense en gesellige akkommodasie.
Wendy M - Mrt 2018
Algehele gradering
Nice.
Willem L - Feb 2018
Algehele gradering
Was baie lekker en rustig.
Anne-marie S - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Thomas F - Jan 2018
Algehele gradering
Upmarket establishment, single room lacks privacy.
Petros M - Des 2018
Algehele gradering
Great experience, good place to be.
Karen B - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Hardus L - Des 2018
Algehele gradering
Foutiewe, swak diens.
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Lucy C - Des 2018
Algehele gradering
Was not pleased.
Lees meerMargareta V - Des 2017
Algehele gradering
Die kamers and ablusieblok was skoon en netjies en beddens gemaklik.
Elsie B - Des 2017
Algehele gradering
Sal verblyf by Onze Rust vir enige iemand aanraai.
Katarina E - Des 2017
Algehele gradering
Presies wat ons gesoek het en verwag het!
Frans E - Okt 2017
Algehele gradering
Ek't net oornag maar dit was baie rustig.
Ron R - Okt 2017
Algehele gradering
Five-star accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
5-ster-verblyf.
Baie netjies and gerieflik. Het ons behoeftes perfek gepas. Sal weer oorslaap wanneer ons in Colesberg moet stop.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Yolandi U - Okt 2017
Algehele gradering
Voorwaar wonderlik! Die vertrek is skoon, netjies, gerieflik en genoeg spasie.
Lees meerSuzette V - Jul 2017
Algehele gradering
Rustige, veilige, skoon verblyf. Net wat ons nodig gehad het om die langpad verder aan te durf.
Karen D - Mrt 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Madeleine J - Apr 2017
Algehele gradering
Veilige, gerieflike oornag bestemming.
Hendrik W - Feb 2017
Algehele gradering
Verblyf was lekker en het die buitelug terdeë geniet.
Lees meerJoey V - Feb 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Esther G - Jan 2017
Algehele gradering
Ek was uiters beïndruk met diens wat aangebied is vir halfpad oorslaap.
Lynette N - Des 2017
Algehele gradering
Ontvangs was vriendelik en alles was mooi skoon en netjies.
CorÉne K - Jun 2017
Algehele gradering
Uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer.
Alan D - Des 2017
Algehele gradering
A siutable overnight stop without the frills.
Dean B - Jan 2017
Algehele gradering
Verblyf was geskik vir 'n oornag op pad terug Gauteng toe. Alles was skoon en netjies.
Loriétte S - Des 2017
Algehele gradering
Oulike plek. Moontlik weeluise in bed.
Annette B - Des 2017
Algehele gradering
Sakpas, netjies en voldoende vir oornagverblyf.
Wynand C - Nov 2017
Algehele gradering
Bo-gemiddelde halfweg huis met bitter smaak.
Lees meerHans L - Okt 2017
Algehele gradering
Die ontvangs was vriendelik en bekwaam en die verblyf was netjies en aangenaam.
Christo J - Sep 2017
Algehele gradering
Bevredigend.
Bossie V - Aug 2017
Algehele gradering
Aangenaam, dankie.
Alicia H - Jul 2017
Algehele gradering
Goeie kliëntediens.
Lees meerStephen P - Apr 2017
Algehele gradering
Basies maar gerieflik.
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Jeremi R - Des 2017
Algehele gradering
Goed vir oorslaap - yskas, mikrogolf en ketel met skoon beddegoed.
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Renier H - Jul 2017
Algehele gradering
Ongerieflik baie teleurgestel.
Onze Rust Guest House & Caravanpark se terugvoer
More Renier, ek is baie jammer dat u dit ongerieflik gevind het, ek weet u was ongelukkig omdat daar nie 'n badkamer in die kamer was nie, maar soos ek vir u gewys het staan dit op die kwotasie dat die ablusie geriewe in die karavaan park moet gebruik word. U het steeds die kwotasie so aanvaar. Wanneer u 'n kwotasie aanvra kan u sien wat in die kamer beskikbaar is en omdat die kwotasie aanvaar word sê dit vir my dat u tevrede is met dit. Ek sou enige tyd vir u 'n ander kamer gegee het, maar soos ek vir u gewys het in die boek, was ons reeds vol bespreek vir die aand.
Theo V - Apr 2017
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Onze Rust Guest House & Caravanpark se terugvoer
Elke mens is verskillend met verskillende behoeftes, ek het mense wat op n weeklikse basis in die budget rooms bly en geen problem het daarmee nie. Toe die bespreking gemaak is het dit gese dat die ablusie geriewe moet gebruik word, en 50 m na die ablusie is nie vêr nie. As u 'n groot kamer soek moet u dalk volgende keer dit spesifiseer want dan sal ek sê of ek u kan help met 'n alternatiewe opsie. In die ablusie geriewe sê dit dat as daar nie warm water is nie, laat die bestuur asb weet aangesien dit gas geysers is en ons nie weet as die gas klaar is nie en ek sal kyk na die spieëls.
Lekker dag.
Amanda K - Apr 2017
Algehele gradering
Terrible.
Onze Rust Guest House & Caravanpark se terugvoer
Goeie middag
Ek is baie jammer dat u dit nie hier geniet het nie. U het die Budget Room bespreek, wat se ander naam maar eintlik Backpacker is. Nou Backpacker onder normale omstandighede het nie hul eie beddegoed of TV of handdoeke of iets in nie, u moet dit self saamvat, maar ons sit dit wel in. Ek weet nie wat u bedoel met karig en voorsien nie eers behoorlik die basiese nie. Daar was beddens met beddegoed, handdoeke, 'n ketel, 'n TV, messe en vurke, koffie met bekers en glase en plastiese borde om uit te kon eet, want u het mos gebraai, en ja 'n braai reg voor u deur. Daar was wel nie 'n yskas en 'n mikrogolf of 'n badkamer in die kamer nie, maar daar word gesien wat in die kamer is voor die bespreking gedoen word. Dit word ook gesê dat die kamer nie sy eie badkamer het voor die bespreking gefinaliseer word, en die bespreking is wel aanvaar. Ek weet die DStv wou nie werk nie, maar soos u weet het ons iemand uitgekry om dit toe te kom regmaak. Waarvoor u wel dankie gesê het, en ons het in ons onvriedelikheid om verskoning gevra het. In die ablusie geriewe is daar kennisgewings op wat sê as daar 'n probleem met die water is moet die bestuur asseblief in kennis gestel word, aangesien dit gas geysers is. Ons kamers word op 'n daaglikse basis skoongemaak, so ek kan nie sien dat die kamer vuil was nie en soos u weet, ek was by u in die kamer en het niks daaroor gesê nie.
Baie vriedelike groete
Eugene
Marie S - Aug 2016
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Adri V - Mei 2016
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Attie K - Apr 2016
Algehele gradering
Ideale oornagplek tussen Johannesburg en Kaapstad.
Zelda C - Mrt 2016
Algehele gradering
Oulike en netjiese plek om oor te slaap.
Jacobus Petrus B - Feb 2016
Algehele gradering
Dit is baie lekker en rustig daar en die mense is baie vriendelik en behulpsaam.
Hannelie W - Jan 2016
Algehele gradering
Gemaklik.
Sharon R - Jul 2016
Algehele gradering
Dit was skoon en netjies en ons mense het gesê hulle het lekker geslaap.
Lizette P - Jul 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Susan L - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlike nagrus in veilige omgewing.
Andre En Elfie D - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie netjies en waarde vir geld.
Heidi L - Des 2016
Algehele gradering
Aangenaam.
Pieter A - Des 2016
Algehele gradering
Very convenient.
Anton G - Mei 2016
Algehele gradering
Maklik en vriendelike oornagplek.
Gerhard V - Mei 2016
Algehele gradering
Beslis aangenaam. Personeel uiters vriendelik en behulpsaam.
Barend F - Feb 2016
Algehele gradering
Lekker oornagplek.
Ingrid V - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was 'n lekker plekkie om jou kop neer te lê na 'n lang dag se ry!
Henry P - Sep 2016
Algehele gradering
Baie sentraal.
Esmé E - Jun 2016
Algehele gradering
Goed vir kort oorslapie op pad iewers heen.
Karin R - Jan 2016
Algehele gradering
Rustig en aangenaam.
Luan H - Jan 2016
Algehele gradering
Gemaklik.
Mary C - Des 2016
Algehele gradering
Gerieflik en goedkoop.
Pieter E - Sep 2016
Algehele gradering
Gerieflik en ideale ruskans op reis tussen Kaapstad en Gauteng.
Tinus K - Jul 2016
Algehele gradering
Lekker.
Tinus K - Jun 2016
Algehele gradering
Oulik.
Rina P - Sep 2016
Algehele gradering
Verblyf was goed.
Erna V - Sep 2016
Algehele gradering
Onze Rust is the ideal overnight accommodation.
Nicholas H - Mrt 2016
Algehele gradering
Awesome road trip.
Simone D - Jan 2016
Algehele gradering
It was fine for a quick stop-over.
Anita L - Des 2016
Algehele gradering
Dis waarde vir geld.
Albert O - Okt 2016
Algehele gradering
Skoon en voldoende vir 'n kort verblyf.
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Koos T - Sep 2016
Algehele gradering
Geen privaatheid.
Loraine J - Sep 2016
Algehele gradering
Niks geslaap nie.
Lees meerLouis B - Jul 2016
Algehele gradering
Die plek sal my nooit weer sien nie.
Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Dirk P - Jan 2016
Algehele gradering
Onbevredigend. Geen water. Baie warm.
Lees meerOnze Rust Guest House & Caravanpark se terugvoer
Daar was geen terug betaling aan die kliënt weens die beleid wat ons met die agentskap (waardeer die kliënt bespreek het) het nie. volgens die beleid word daar geen geld terug betaal as n kansellasie binne 7 dae van verblyf geskied nie. die agentskap het ook geen terug betaling aan die kliënt gedoen nie omdat dit ook hulle beleid is en so aan die kliënt deur gegee word met bespreking. Ek is ook seker dat geen gastehuis n terug betaling sou gedoen het binne die 7 dae van verblyf nie.
Die kliënt is by bespreking in kennis gestel dat die kamer wat bespreek is net vir 3 persone was en dat dit klein is maar dat dit ook die enigste kamer is wat beskikbaar nog is, Ons is laat weet dat dit 6 klein hondjies is en dat dit nie n problem sou wees nie omdat hulle 2 persone in die kamer is en dit 6 klein hondjies is. Dit was duidelik nie die geval nie maar het met 6 groot honde opgedaag. die kamers is definitief nie so klein soos beweer nie. die kamer wat bespreek was was ook 'n bungalow in karavaan park wat nie eie badkamer het nie en kliënt is so ook in kennis gestel dus sou daar nie water in kamer wees nie want hulle moes dit in die ablusie geriewe gekry het. Ons sit regtig nie honde bakke met water uit vir diere nie, dis die kliënt se verantwoordelikheid om na sy diere om te sien. Die bungalow is in die karavaan park dus is daar konstante beweging omdat mense met karavane inkom en ook bungalows daar bespreek. ek weet regtig nie waar die besige straat was waar langs die kamer gestaan het nie. Ons is ver van n besige straat af.
Hendrik S - Des 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Peter F - Des 2015
Algehele gradering
Very good value for money.
Tersia C - Nov 2015
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike oase om die lang pad kus toe korter te maak.
Peter F - Des 2015
Algehele gradering
Pleasantly surprised.
Kobus G - Apr 2015
Algehele gradering
Very good.
Riette S - Mrt 2015
Algehele gradering
Lekker gerus!
Adriaan V - Mrt 2015
Algehele gradering
Absoluut 'n rustige ervaring.
Andre N - Jan 2015
Algehele gradering
Baie rustig en stil.
Henelia J - Jan 2015
Algehele gradering
Kan Onze Rust verseker aanbeveel.
Crystal T - Jan 2015
Algehele gradering
Was baie rustig en stil.
Dries D - Des 2015
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Elza D - Des 2015
Algehele gradering
Kort, maar lekker.
Hermien G - Mrt 2015
Algehele gradering
Beïndruk.
Mike W - Okt 2015
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam!
Pieter B - Des 2015
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld om te oornag.
Riaan S - Nov 2015
Algehele gradering
Gemaklike, goedkoop oorslaap-plek.
Zelda H - Jan 2015
Algehele gradering
Altyd lekker om hier oor te slaap!
Hendrik V - Des 2015
Algehele gradering
Dit was baie aangename verblyf.
Lees meerTrudi V - Des 2015
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Bruce J - Apr 2015
Algehele gradering
Colesburg is a gateway - not a destination!
Henrie S - Mrt 2015
Algehele gradering
Tevrede met alles. Vriendelike bestuur.
Joan M - Jan 2015
Algehele gradering
Baie goed!
Johan T - Apr 2015
Algehele gradering
Basies.
Richard G - Jan 2015
Algehele gradering
Kan 'n goeie slaapplek vir een aand wees.
Jan L - Apr 2015
Algehele gradering
Gekry wat ek gesoek het.
Sonette B - Des 2015
Algehele gradering
Was baie ongerieflik - nie ordentlike waaiers of lugversorging in die kamers nie.
Onze Rust Guest House & Caravanpark se terugvoer
Dit sal dalk goed wees indien u dalk vir ons kon se in watse kamer julle geslaap het sodat ons kan weet met watter yskas daar n problem is. Ons yskaste word na elke dag gekyk en daar kan dalk soms n problem insluip omtrent die goed waarvan ons nie weet nie.
Indien daar n problem is is dit beter om dit met ons direk uit te klaar want dan kan ons iets daaromtrent doen. Ons kan nie aan iets verander as ons nie weet nie. Ons het n problem op die stadium met n klomp van ons waaiers omdat hulle gedurende Desember gebreek het en nou het ons n te kort aan waaiers. Ons is tans besig om nuwes aan te koop en selfs in van die kamers aircons in te wil sit maar ongelukkig bly ons in Colesberg en is die tiepe van goed nie in ons dorpie beskikbaar nie en moet dit in die stad verkry word.
Annette M - Sep 2015
Algehele gradering
Onaangenaam, sal beslis nooit weer van Onze Rust gebruik maak nie.
Lees meerOnze Rust Guest House & Caravanpark se terugvoer
Het nie self-catering eenhede nie, dis n oornag plek. Daar is telefoon no en klokkie op hek, Sy moes reg bespreek het en webtuiste lees, ons het verskeie soorte kamers vir bekostigbaarheid vir almal. Sy kon die probleem bespreek het toe hulle hier was en dan kon ons dit uitsorteer het. Ons los nie geld in til nie weens veiligheid redes, die vrou wat geld in haar sak gesit het besit die besigheid dis kan sy met die geld doen wat sy wil. Bespreking word net in n boek geskryf en het nie altyd n harde kopie vir die besprekings nie. elke gastekamer het sy eie parkering en geen motors staan in die straat nie, dis n leuen. Van kamers is kleiner as ander, Ons kan regtig nie almal se voorkeure bedien nie. Elke kamer het n bar fridge indien groter yskas benodig kan vir eienaar gevra word om te help. Alle handdoeke, beddegoed en kamers word elke dag skoongemaak. Ongelukkig bly die eienaar in die gastehuis en sal daar mense stemme wees ook tot vroee aand.
Penelope V - Des 2015
Algehele gradering
Beknop, warm, badkamer in die gang. Sekuriteit by kamers - geen. Die goorste plek wat ons nog by geslaap het.
Lees meerOnze Rust Guest House & Caravanpark se terugvoer
Met bespreking is dit aan u gewys dat die kamer se badkamer nie in kamer self is nie, maar dat die kamer wel sy eie badkamer met 'n bad het, en dat dit oorkant die kamer is. Ons probeer regtig almal help en sit oor seisoen tyd 'n ekstra bed in sommige kamers om gesinne wat groter is te akkomodeer, omdat daar reeds te min slaapplek in die dorp is. Omdat dit baie weinig is dat gesinne net uit drie persone bestaan, het ons dan ook net een gastekamer met n dubbelbed en 'n enkelbed. Die yskas, mikrogolf en spieëlkas is beskikbaar vir u gerief. Ongelukkig is dit Desember in die Karoo, dus is dit baie warm hier. Ek verstaan u is nie gewoond aan die Karoo-hitte nie, maar voel dit is onregverdig om ons daarvoor te blameer.
Me'lies S - Nov 2015
Algehele gradering
Het nie oorgebly al het ek al reeds betaal.
Eric J - Des 2014
Algehele gradering
It was well worth the stay
Delize J - Des 2014
Algehele gradering
Baie netjies en huislik.
Willie V - Des 2014
Algehele gradering
Goed geleë en lekker stil na 'n lang rit.
Johan P - Sep 2014
Algehele gradering
Lekke geslaap!
Emre F - Des 2014
Algehele gradering
Gerieflike stop om die lang pad korter te maak.
John J - Des 2014
Algehele gradering
Dit was lekker gewees.
Dries D - Nov 2014
Algehele gradering
Gerieflik en netjies, maar kamertjie maar klein. Sonder privaat badkamers is dit ongerieflik.
Lucas V - Des 2014
Algehele gradering
Lekke!
Tersia G - Des 2014
Algehele gradering
Oorgeslaap op pad see toe.
Chris S - Des 2014
Algehele gradering
Oornag op reis tussen Pretoria en Prins Albert.
Lees meer- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 65 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hospitaalstraat, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang