Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onze Uitzicht

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Eloise A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Awesome! What an amazing view! Friendly hosts! Will return in a heartbeat! Awesome! What an amazing view! Friendly hosts! Will return in a heartbeat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coba U
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Die verblyf is so mooi netjies en versorg, vir seker gastehuis gehalte! So lekker gebly! Uitstekende diens en pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlik gebly en gekuier. Een van die beste plekke wat ons al gebly het. Alles wat jy benodig is daar. Eienaars is vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Onze Uitzicht
Baie dankie Trevor, julle is besonderse gaste en dankie vir die skoon woonstel.

Jacki M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

We enjoyed the attention to detail at our BnB. The hosts were pleasant and helpful. We enjoyed the attention to detail at our BnB. The hosts were pleasant and helpful with local information. Beautiful view and all sorts of wildlife passed through.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ongelooflik mooi. Ongelooflik mooi. Daar is soveel aandag aan detail om dit vir gaste aangenaam te maak. Beslis 'n 10 uit 10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries D
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

The sunset braai life. The cottage has a great location. There's a comfortable deck on the one side and a stoep with braai and tables in front, for evenings. Get the fire going, and wait for the sunset, you'll love loadshedding (even though there are backups for lights and WiFi). It's a short drive to the main road, beaches and a good selection of eateries close by. Just the ticket for a relaxing week(end) and lots of fresh sea air.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Fantastiese verblyf in 'n pragtige eenheid met 'n ongelooflike uitsig. Ons is baie vriendelik ontvang deur ons gasheer en gasvrou wat ons sommer dadelik tuis laat voel het. Die huisie is volledig toegerus en ruim en daar is ook aandag daaraan gegee om dit steeds gerieflik te hou vir gaste in die geval van beurtkrag, met 'n groot gasstoof en goeie bystandbeligting in die slaapkamer en sit-/kombuisgedeelte. Die stoep met sy braai is ook 'n wenner. Die uitsig vanaf Onze Uitzicht is ongelooflik mooi en kan nie met 'n foto vasgevang word nie. Ons het ons verblyf hier geweldig geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marion E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Prentjiemooi uitsig. Lieflike gasvrou en - heer wat ekstra moeite doen om gaste tuis te laat voel. Die eenheid is baie netjies, ruim en goed toegerus met al die benodighede. Ons kon nie genoeg van die salige atmosfeer en sprokiesmooi uitsig kry nie. Baie lekker gebly. Sal beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Uitsig is asemrowend. Die diere wat kom kuier, is 'n nice ekstra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Onze Uitzicht
Dankie Carel, dit was 'n groot plesier. Dankie julle was besonderse gaste.

Petro B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Rustig netjies. Sal vir seker weer gaan. Veilig. Netjies. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco da Gama-weg 82, Britanica Heights, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19a9511100b2db09651e734fbf6106b03c97f322654d8f5c097e6c203aca92fb42d5d61d8cf876b6dd78c3f67e2cfda71a16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 82 Vasco da Gama Road Britanica Heights 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.739782346211 17.986976268123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang