Onze Uitzicht
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vasco da Gama-weg 82, Britanica Heights, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Onze Uitzicht is in St Helenabaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 2 volwassenes. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke en gaste kan gratis WiFi-toegang geniet.
Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kom verken die hartjie van St. Helenabaai en sy mense. Met 'n ongelooflike uitsig oor die see waar walvisse baljaar en die blomme blom in seisoen. St. Helenabaai met sy unieke mense en hawe waar gaste vars snoek kan koop en 'n wegneemetewinkel waar hulle vars vis en aartappelskyfies maak.
Daar is ook 'n pragtige gholfbaan met intieme strande waar gaste veilig kan ontspan. Hier kan gaste kyk hoe die vissersbote in en uit die hawe vaar om hul vrag vis af te laai waar dit in die fabrieke verwerk word.
Onze Uitzicht is binne ryafstand van meer as 50 doendinge aan die Weskus geleë, insluitend Paternoster met sy restaurante en Tietiesbaai, Langebaan met watersport. Velddrif met sy flaminke, die Weskus-fossielpark en vele meer.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Vasco da Gama-weg 82, Britanica Heights, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Onze Uitzicht het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Britannica Heights Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vasco da Gama-weg 82, Britanica Heights, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang