Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oolyfie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Antoinette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig, veilig en skoon. Ons sal beslis weer by Oolyvie tuisgaan. Dit was heerlik rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Vrede, geluk en saligheid vir die siel. Oolyfie is 'n oase in die Karoo waar die siel gevoed word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette P
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Alles wat nodig was, was voorsien. Heerlik en baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Wonderlik rustig. Oolyfie is 'n lieflike plek en ons het elke oomblik geniet. Ons idee was om net te ontspan en te rus, en daarvoor kry Oolyfie volpunte. Oudtshoorn is naby genoeg as jy enigiets meer soek of wil doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Stilte en rustige atmosfeer presies wat ons nodig gehad het. Pragtige, gerieflike en stylvolle verblyf. Beveel vir seker aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtige uitsig, rustige omgewing. Die huisie is baie goed ingerig en baie ruim. Pragtige uitsig vanaf die stoep met eie privaat swembad. Al is die verblyf op 'n plaas, is dit nog steeds baie sentraal om Oudtshoorn en Calitzdorp te besoek. Baie rustige en veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Baie dankie vir 'n heerlike tyd by Oolyfie, alles wat mens nodig het om af te skakel en net te rus is op een plek, baie ruim en netjies, sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liani S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Onverbeterlik in die Klein-Karoo. Dit is seker die 3de keer wat ons by Oolyfie kuier. Dit is werklik 'n besonderse plekkie in die Klein-Karoo. Dit is ook ideaal vir reisigers met honde. Ons en ons twee honde het 'n wonderlike tyd gehad - soos altyd. Baie dankie aan Tracey en haar span.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Oulike woonplekkie! Heerlike atmosfeer - hoenders wat plaasatmosfeer gee. Goeie ligging en uitsig. Oulike plekkie vir oornag. Baie dankie vir goeie kommunikasie, Tracey!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariët V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlik gebly met 'n rustigheid wat self spreek. Pragtige plek met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tracey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muldersbank, langs die R62, Armoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d60c97d93b87e651fbbefbe6b8a49ea427be1481ebc3effb27a791eb0082b4cad80a641ed620b818eef9beb3e353faf1a5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 Muldersbank, off the R62 Armoed 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.653621456905 22.075041342259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang