Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oolyfie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Andrea B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtige uitsig, rustige omgewing. Die huisie is baie goed ingerig en baie ruim. Pragtige uitsig vanaf die stoep met eie privaat swembad. Al is die verblyf op 'n plaas, is dit nog steeds baie sentraal om Oudtshoorn en Calitzdorp te besoek. Baie rustige en veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Baie dankie vir 'n heerlike tyd by Oolyfie, alles wat mens nodig het om af te skakel en net te rus is op een plek, baie ruim en netjies, sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liani S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Onverbeterlik in die Klein-Karoo. Dit is seker die 3de keer wat ons by Oolyfie kuier. Dit is werklik 'n besonderse plekkie in die Klein-Karoo. Dit is ook ideaal vir reisigers met honde. Ons en ons twee honde het 'n wonderlike tyd gehad - soos altyd. Baie dankie aan Tracey en haar span.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Oulike woonplekkie! Heerlike atmosfeer - hoenders wat plaasatmosfeer gee. Goeie ligging en uitsig. Oulike plekkie vir oornag. Baie dankie vir goeie kommunikasie, Tracey!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariët V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlik gebly met 'n rustigheid wat self spreek. Pragtige plek met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Hemel op aarde! Ons het dit vreeslik geniet en sal beslis weer terug gaan vir 'n langer kuier. Die plek is pragtig en beskik oor baie meer as die nodige geriewe. Die omgewing is baie rustig en ontspan mens te heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

A wonderful stay at Oolyfie. Our stay at Oolyfie was amazing. The host is a wonderful and made check-in and check-out so easy. Oolyfie is set on a working farm with scenic views and beautiful surroundings. The cottage itself is stunning, well-appointed and spacious. It has all the amenities you need, and even though we stayed only for a short period, it could easily and comfortably suit a long stay. The deck with splash pool and braai facilities is perfect for a lazy afternoon. The bed is comfortable and the bathroom with a shower is immaculate. There is even a washer, dryer, and dishwasher. Everything you need whether you're travelling with a pet or not. Oolyfie is perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Oolyfie is 'n absolute moet. Ons het werklik spesiaal gevoel. Ons en ons 2 honde is tot oor ons ore bederf en die gasvrou is 'n uitstekende gasvrou. Die blyplek self is alles wat jou hart kan begeer. Baie dankie dat ons deel van die klein paradys kon wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla W
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Beautiful and relaxing. Beautiful Oolyfie. Has everything you need. We had a lovely stay and the pool in the Oudtshoorn heat was simply amazing. Our dog could roam around freely as it is completely fenced off. WiFi also works great. My only complaint would be the amount of flies there were. A fly catcher or something seems needed as there were tons of flies outside. Other than that everything was perfect and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rita B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Was lekke, dankie. Ons het baie lekker gekuier. Baie gemaklik met 2 Rottweilers ook. Aanwysings na die plek is nie baie duidelik nie. Eienaar kan dalk oorweeg om lugreëlings te installeer, want Oudtshoorn word baie warm.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tracey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muldersbank, langs die R62, Armoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d60c97d93b87e651fbbefbe6b8a49ea427be1481ebc3effb27a791eb0082b4cad80a641ed620b818eef9beb3e353faf1a5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 Muldersbank, off the R62 Armoed 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.653621456905 22.075041342259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang