Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oolyfie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muldersbank, langs die R62, Armoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oolyfie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n romantiese kothuis op 'n plaas wat 17,6 km buite Oudtshoorn geleë is. Dié kothuis het 'n privaat randvloeiplonspoel met 'n uitsig oor die olyfboord.

Die kothuis beskik oor 'n ruim oopplan-kombuis en -sitarea, 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n TV en 'n kaggel vir koue winteraande. Daar is plafonwaaiers in die sitareas.

Die kothuis spog met 'n onderdakstoep met braaigeriewe, asook 'n lieflike binnehof. Daar is ook 'n omheinde tuin vir die honde en stalle en 'n perdekamp vir perde. Die plaas bied stap- en perdryroetes wat gaste kan verken.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hanlie M
Saam met lewensmaat
5.0
Het heerlik ontspan in die swembad en gebraai. Heerlike, veilige, gerieflike huis. Baie privaat met plaasgeluide.
Feb 2025
Antoinette H
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, veilig en skoon. Ons sal beslis weer by Oolyvie tuisgaan. Dit was heerlik rustig.
Jan 2025
Pieter P
Saam met lewensmaat
5.0
Vrede, geluk en saligheid vir die siel. Oolyfie is 'n oase in die Karoo waar die siel gevoed word.
Jan 2025
Yvette P
5.0
Alles wat nodig was, was voorsien. Heerlik en baie privaat.
Des 2024
Dalene J
Saam met vriende
5.0
Wonderlik rustig. Oolyfie is 'n lieflike plek en ons het elke oomblik geniet. Ons idee was om net te ontspan en te rus, en daarvoor kry Oolyfie volpun...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tracey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Muldersbank, langs die R62, Armoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oolyfie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muldersbank, langs die R62, Armoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d60c97d93b87e651fbbefbe6b8a49ea427be1481ebc3effb27a791eb0082b4cad80a641ed620b818eef9beb3e353faf1a5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 Muldersbank, off the R62 Armoed 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.653621456905 22.075041342259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang