Oolyfie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Muldersbank, langs die R62, Armoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oolyfie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n romantiese kothuis op 'n werkende plaas 17,6 km buite Oudtshoorn. Hierdie smaakvol gemeubileerde kothuis beskik oor 'n plonspoel met 'n randvloei wat oor die olyfboord uitkyk.
Die kothuis beskik oor 'n ruim oopplan-kombuis en -sitarea, 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n elektriese oond, 'n mikrogolfoond, en eetgerei en breekware. Die sitkamer is toegerus met 'n TV en 'n kaggel vir daardie koue winteraande. Daar is plafonwaaiers in albei die sitkamers.
Die kothuis spog met 'n onderdakstoep met braaigeriewe, asook 'n lieflike binnehof vir 'n oggendkoffie. Die eiendom het 'n omheinde tuin vir honde, en daar is stalle en 'n kampplek vir perde beskikbaar. Daar is heerlike stap- en perderoetes in die omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kluis
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tracey Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Muldersbank, langs die R62, Armoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Oolyfie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Muldersbank, langs die R62, Armoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang