Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Oolyfie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muldersbank, langs die R62, Armoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oolyfie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n romantiese kothuis op 'n plaas wat 17,6 km buite Oudtshoorn geleë is. Dié kothuis het 'n privaat randvloeiplonspoel met 'n uitsig oor die olyfboord.

Die kothuis beskik oor 'n ruim oopplan-kombuis en -sitarea, 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n TV en 'n kaggel vir koue winteraande. Daar is plafonwaaiers in die sitareas.

Die kothuis spog met 'n onderdakstoep met braaigeriewe, asook 'n lieflike binnehof. Daar is ook 'n omheinde tuin vir die honde en stalle en 'n perdekamp vir perde. Die plaas bied stap- en perdryroetes wat gaste kan verken.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Theresa M
Saam met lewensmaat
5.0
Ek wens ek kon permanent in Oolyfie bly! Hierdie is 'n fantastiese plek, met soveel meer as wat 'n mens sou verwag. Die aandag aan detail om dit lekke...
Sien meer
Apr 2025
Clyde C
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. What an amazing place to stay at, at an extraordinary price value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Charles C
Saam met lewensmaat
5.0
Genotvol en aanbevelingswaardig. Verblyf uit boonste rakke. Vriendelike gasvrou. Geriewe onverbeterlik. Sal dit aanbeveel, veral vir 'n paartjie wat a...
Sien meer
Apr 2025
Tineke O
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi uitsig en plek. Dit was baie mooi. Die uitsig was uitstekend en was so 'n tuisplek!
Mrt 2025
Almero O
Besigheidsreis
5.0
Rustigheid en kalmte vir jou hele menswees. 'n Absolute juweel. Dit is reeds my vierde keer dat ek by Oolyfie oorbly, en ek sal altyd teruggaan. Dit i...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tracey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Muldersbank, langs die R62, Armoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oolyfie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muldersbank, langs die R62, Armoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d60c97d93b87e651fbbefbe6b8a49ea427be1481ebc3effb27a791eb0082b4cad80a641ed620b818eef9beb3e353faf1a5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 Muldersbank, off the R62 Armoed 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.653621456905 22.075041342259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
262728293031123456789101112131415161718192021222324252627282930123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
262728293031123456789101112131415161718192021222324252627282930123456