Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oolyfie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muldersbank, langs die R62, Armoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oolyfie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n romantiese kothuis op 'n werkende plaas 17,6 km buite Oudtshoorn. Hierdie smaakvol gemeubileerde kothuis beskik oor 'n plonspoel met 'n randvloei wat oor die olyfboord uitkyk.

Die kothuis beskik oor 'n ruim oopplan-kombuis en -sitarea, 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n elektriese oond, 'n mikrogolfoond, en eetgerei en breekware. Die sitkamer is toegerus met 'n TV en 'n kaggel vir daardie koue winteraande. Daar is plafonwaaiers in albei die sitkamers.

Die kothuis spog met 'n onderdakstoep met braaigeriewe, asook 'n lieflike binnehof vir 'n oggendkoffie. Die eiendom het 'n omheinde tuin vir honde, en daar is stalle en 'n kampplek vir perde beskikbaar. Daar is heerlike stap- en perderoetes in die omgewing.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Andrea B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig, rustige omgewing. Die huisie is baie goed ingerig en baie ruim. Pragtige uitsig vanaf die stoep met eie privaat swembad. Al is die ve...
Sien meer
Jun 2024
Christo H
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie dankie vir 'n heerlike tyd by Oolyfie, alles wat mens nodig het om af te skakel en net te rus is op een plek, baie ruim en netjies, s...
Sien meer
Jun 2024
Liani S
Saam met lewensmaat
5.0
Onverbeterlik in die Klein-Karoo. Dit is seker die 3de keer wat ons by Oolyfie kuier. Dit is werklik 'n besonderse plekkie in die Klein-Karoo. Dit is ...
Sien meer
Mei 2024
Willie S
Saam met lewensmaat
5.0
Oulike woonplekkie! Heerlike atmosfeer - hoenders wat plaasatmosfeer gee. Goeie ligging en uitsig. Oulike plekkie vir oornag. Baie dankie vir goeie ko...
Sien meer
Apr 2024
Mariët V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly met 'n rustigheid wat self spreek. Pragtige plek met die mooiste uitsig.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tracey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Muldersbank, langs die R62, Armoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oolyfie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muldersbank, langs die R62, Armoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d60c97d93b87e651fbbefbe6b8a49ea427be1481ebc3effb27a791eb0082b4cad80a641ed620b818eef9beb3e353faf1a5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 Muldersbank, off the R62 Armoed 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.653621456905 22.075041342259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang