Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oom Benna's Self-Catering

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Jan P
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Karooplaas, vars lug, stille vrede, rustig, pure plaas. Ons het dit baie geniet om by die akkommodasie oor te bly. Dit is net mooi halfpad Kgalagadi toe vanuit Kaapstad. Daar is nie 220V nie (wat ons geweet het), maar daar is ligte en 'n fantastiese ys/vrieskas wat klaarblyklik met wind/son/batterykrag werk. Ons het heerlike lamtjops en ribbetjies (het sommer 'n hele lam van De Kraal Slaghuis in Brandvlei gekoop) gebraai in die vars Karoolug. Ons sal graag weer die Karooplaas oorbly geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina J
1 nag
4.8
Sep 2024

Wonderlike plaasbestemming. Die koel dam op 'n warm lentedag was 'n wonderlike bederf. Die huis is heerlik ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana G
1 nag Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Baie lekker pitstop. Heerlik gebly. Daar is geen selfoon ontvangs of kragproppe. Daar is egter 'n motorlaaier waarby 'n selfoon gelaai kan word. Die huis het ligte en toegruste gas geysers, stoof ens. Is teen R27 geleë wat tog 'n gevoel van onveiligheid gee, hoewel dit tog veilig was.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Shirley E
1 nag Saam met vriende
4.0
Sep 2023

Great overnight stay. The remoteness and quietness is wonderful. Had a lovely overnight stay on the way up to the Kgalagadi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pierre N
1 nag Gesin met tieners
3.8
Des 2023

Stil. Ons het hierdie gekies bo akkommodasie in Brandvlei self. Die stil plaas was 'n baie goeie ontlading. Twee items wat vir ander klante kan tel: 1. Plaasdam was nie skoon vir swem nie. 2. Geen Eskom krag, maw inverter wat ligte en 'n selfoon laaier. Dit was nie 'n probleem nie vir een aand nie, maar ek dink dis nodig om hierdie duidelik op die webwerf te plaas.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Uitgerus. Na 'n lang dag op die pad, was dit heerlik om vriendelik ontvang te word. Ons het lekker gebraai onder die sterre en goed uitgerus in die gemaklike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Rustic, but clean. Accommodation was clean. No power but the gas fridge works well. Kitchen has the necessary cutlery and crockery. Limited water pressure and gas water heating make showers a little difficult but manageable. Overall very pleasant stay. Well positioned for bird watching.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Als 100%. Eila het ons ontmoet, toegang verduidelik en als was 100% in plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie Coetzee C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Gerieflik, ruim en skoon. Wonderlike ligging vir voëlkykers. Uiters behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Betsie M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2021

Altyd lekker! Dis altyd vir my lekker om by Oom Benna's oor te bly. Die huis is netjies, goed toegerus en lekker groot met 'n massiewe erf en baie privaatheid. Dis naby genoeg aan die dorp en net langs die hoofpad tussen Kenhardt en Brandvlei op 'n mooi Boesmanlandplaas. Oom Benna's is my nommer 1 keuse wanneer ek Brandvlei toe gaan, veral omdat my Scotties ook welkom is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Heila Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 636
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 3 636
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietkolk Plaas, Brandvlei, 8915, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkZjc5MTkxLWVlNzYtNDkzNy1iOGRiLWI5MDZmY2ViNGU2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 636 per nag, vir 12 mense 26 5 1 5 Rietkolk Plaas Brandvlei 8915 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.330257189853 20.523291781364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang