Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oom Daan's B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Anthony Brian A
1 nag
5.0
Apr 2024

Very comfortable and homely. Very hospitable hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allan H
1 nag
5.0
Mrt 2024

Great. Baie hulpvolle mense! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarisa O
1 nag
5.0
Des 2023

'n Baie lekker blyplekkie. 'n Definitiewe 'pin' op my reisroete. Die ontvangs was baie vriendelik. Mens voel sommer tuis. Die hoeveelheid geskiedenis en kennis wat gedeel word, is definitief die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isobel
Oom Daan's B&B
Baie dankie - ons hoop daar is sommer nog baie dae van geskiedenis deel!

Leo V
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

I had a very pleasant two-night stay, lovely room and yummy food. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willemien V
Kort verblyf
4.8
Okt 2022

Lekker en veilig. Ek het heerlik gekuier baie dankie. Die ontbyt was baie lekker en verblyf is baie veilig. Tydens load shedding het hulle my selfs gehelp met 'n powerbank om my foon te herlaai. Baie aangename tyd daar gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte S
Kort verblyf
4.4
Nov 2022

Pleasant stay. Lovely people running the place, room clean and comfortable. Breakfast was stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Isobel
Oom Daan's B&B
Baie dankie, Charlotte. Hoop ons sien jou weer as jy hier in Oos-Londen kom werk.

Louise S
Lang verblyf
4.2
Jan 2022

Baie lekker gekuier. Baie gasvry en die ontbyt was heerlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Josef B
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Aangename mense. Die eienaars het my so welkom laat voel die atmosfeer is great, het so lekker gesels asof ons mekaar al jare ken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isobel
Oom Daan's B&B
Baie dankie, Josef. Hoop ons kan jou sommer gou weer bederf. Oom Daan & Isobel

Trevor D
1 nag
5.0
Aug 2021

Awesome gasvryheid. Gasvryheid van Daan en sy vrou was regtig awesome. Uitstekende plek wat weggesteek is. Daan se ontbyt is altyd 'n groot plesier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert Froneman F
Kort verblyf
5.0
Jul 2021

Sout van die aarde mense. Gasvry, baie netjies en ontbyt word deur Oom Daan self voorberei. Covid 19-maatreëls word streng en nougeset gevolg. Sal weer van Oom Daan gebruik maak. Ek kan hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Isobel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grace-singel 39, Beacon Bay, Oos-London, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd50e2f13d485bc5ac70a926f77b71062101484489ea799e1942abbe1f6e64f1fbedffcea816e5533066898ec40594778df59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 39 Grace Crescent Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -32.965065011931 27.944887605557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang