Oom Daan's B&B
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grace-singel 39, Beacon Bay, Oos-London, 5241, Oos-Kaap
- Vanaf R960 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oom Daan's B&B bied gerieflike B&B-verblyf in Beacon Bay-Noord in Oos-London. Die B&B is net 2,7 km van die strand af en die ligging bied maklike toegang tot winkels en eetplekke.
Verblyf is beskikbaar in 3 gastekamers, 1 met 'n en suite-badkamer en 2 met 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Elke kamer het WIFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Een van die kamers het 'n mikrogolf en 3 kamers het TV's met sekere DStv-kanale.
Die B&B bied 'n gemeenskaplike eetarea buite met sitplek vir 20 gaste, 'n sitarea met 'n TV, 'n buitebraai, onderdakparkeerplek en sekuriteitshekke en -kameras.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Isobel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Grace-singel 39, Beacon Bay, Oos-London, 5241, Oos-Kaap
- Gaste dink Oom Daan's B&B het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grace-singel 39, Beacon Bay, Oos-London, 5241, Oos-Kaap