Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oom Dana se Huis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.0
Philippa P
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Exceptional views - beautiful house. Peaceful and relaxing - beautiful home with the best view of Paternoster Beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhode D
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Baie baie oulike plek, mal daaroor gewees. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debby H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Spectacular, comfortable, luxurious. Fantastic - the house was just as the website depicted it. The location was tremendous and the views were amazing. We had all we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Genevieve F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Ons het dit vreeslik baie geniet in julle stukkie paradys. Pragtige huis met 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Ontspanne en veilige verblyf met die mooiste see uitsig. Rustige, veilige verblyf op die see. Naby al die restaurante en die uitsig is wonderlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walleed W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Wonderful house for family and friends. Great location, love it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dominique F
Kort verblyf
4.8
Jun 2023

Beautiful relaxing stay. The house is well equipped with a beautiful sea view. Very cosy for a group of friends. I appreciated that everything was clean and the owners were accommodating. A very relaxing stay. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Oom Dana se Huis
Hi Dominique, It was nice welcoming you this past weekend, thank you for your feedback. We are happy to hear that you enjoyed your stay at Oom Dana se Huis, indeed one of our best-positioned houses with magnificent views of the Paternoster Bay. We look forward to welcoming you back.

Juanita B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Baie spesiale kuier. Wat 'n mooi uitsig! Vriendelike diens en mense. Was baie spesiaal en die 3 gesinne het heerlik gebly en gekuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Oom Dana se Huis
Hi Juanita, baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly om te hoor julle het lekker gebly en sien uit na jul volgende besoek.

Jandri V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2023

Baie lekker plek met baie spasie. Ons was 'n groot groep vriende en die plek het nie beknop gevoel nie. Die see-uitsig was natuurlik die beste en dis lekker loopafstand van alles af.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
Oom Dana se Huis
Hi Jandri, baie dankie vir jul terugvoering. Oom Dana se huis is inderdaad 'n pragtige huis met van die beste see uitsig in Paternoster, ons is bly om te hoor julle het dit geniet en ons hoop om jul sommer gou weer terug te kan verwelkom.

Paul K
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jul 2023

A real gem of a home and well equipped with all the necessary and very clean. The one concern I had was the locals constantly at your door trying to sell fish etc, rather annoying, but that is not the establishment's fault.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 62

Resensies 827

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Korte Slot 5, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ae72883944ea6cf81339ad3122f4311da2f699d94ea460482fe3d2db15afb4ceff5acba5c54d9c1fb823ba88ef5334d4a0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 28 5 1 5 5 Korte Slot Kliprug 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.808066666667 17.886322222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang