Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oom Fasie se Plasie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Rinette C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlik, rustige plek. Baie spasie en heerlike braai-area. Was baie rustig op die plaas met net die natuur rondom ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Lekker Karoo-ervaring. Baie stil plaas. Ons kon lekker rus. Grondpad is in 'n baie goeie toestand en enige voertuig kan daar ry. Jacolize en haar dogter het ons ingweag en gou tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Baie goeie waarde vir geld. As mens die geleentheid gebruik om op 'n plaas met ruim akkommodasie te bly, is dit net die plek. Ons het baie lekker gebly. Die "host" is amazing en het ons met 'n heerlike vars gebakte plaasbrood bederf. Die stilte en eenvoud van die Karoo is kos vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena B
1 nag
4.6
Sep 2024

Plaas ervaring. My tyd was net te min. Sou graag die staproete wou doen. Heerlike ervaring. Ideaal vir familie en vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Santie C
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

As jy rustigheid soek van die stad se lawaai, is die die plek. Die plaashuisie is baie groot. Lekker braaigeriewe. Alles is beskikbaar. Net die entjie van die dorp af is bietjie lank, maar alles die moeite werd. Dit was regtig baie stil daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Magda B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2024

Fine. Enjoyed the peace and quiet. Pity that there was no water in the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Matthew B
1 nag
4.8
Nov 2023

Amazing. The house is great and the dinner was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samuel D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2023

A haven of quiet and space in a crazy world. We only stayed one night so did not have the opportunity to explore the farm more. Even though we had venison pies for dinner, I went to make a fire in the lapa and just enjoyed the silence of the evening and watching the kids loving the space and freedom. A little bit of dust here and there, is understandable because it's an arid area with lots of wind. I would stay here again - for a lot longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conradt E
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2023

An exceptional place to stay. The quiet you can only experience on a Karoo farm. Make sure to order the Karoo lamb chops to braai while enjoying the night sky that only the Karoo can offer. The old farmhouse offers spacious rooms with all the required amenities and a very nice braai lapa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakes H
1 nag
4.6
Des 2023

Sal enige tyd weer daar oorslaap. Die kamer met lugversorger was heerlik. Heerlik gebly. Na 'n baie besige jaar het ons die plaas baie geniet op ons eerste vakansiedag. Heerlik gebraai en gekuier. Lekker stil en rustig, weg van die stad geraas en besige plekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jacolize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 480
per nag, vir 11 mense
Vanaf
R 3 480
per nag, vir 11 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R384, Plaas Jantjie se Water, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9cb2663e9550da73eb1cc541e0d2f298eaef8bcc5d4cd06cd5f29a9aeeb048d956e1ec9d134a544d7d574dddcec3ce7d3880?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 480 per nag, vir 11 mense 23 5 1 5 Off the R384 Farm Jantjie se Water 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.759451961206 22.309905827934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang