Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oom Fasie se Plasie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R384, Plaas Jantjie se Water, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Vanaf R3 480 per nag, vir 11 mense

Beskrywing

Oom Fasie se Plasie is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis vir tot 10 mense op 'n werkende skaapplaas tussen Carnarvon en Vosburg langs die R384.

Die ruim huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet.

Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, sowel as 'n enkelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde kamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die 3 kamers is toegerus met plafonwaaiers en deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, 'n stort en 'n toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n 5-fase watersuiweringstelsel, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan maaltye by die etenstafel geniet of in die leefarea met die TV ontspan. Wi-Fi is beskikbaar met toegang tot Netflix, Prime en YouTube. Die leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe, en die groot agterplaas is omhein om troeteldiere veilig te hou. Skape wei vrylik rondom hierdie area, met 'n waterkrip by die huis waar die skape suip.

Die plaas het 2 hektaar wat tans ontwikkel word vir pekanneutboerdery, kan te voet of per fiets verken word. Piekniek kan by die fontein in die kloof geniet word, en vir die 4x4-entoesiaste is daar 'n roete wat jou na die top van die berg neem waar gaste selfs die ontwykende Barbary-skape in sy natuurlike habitat kan sien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 11 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Dubbelslaapbank

Bad, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jacolize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Langs die R384, Plaas Jantjie se Water, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink Oom Fasie se Plasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 480
per nag, vir 11 mense
Vanaf
Vanaf R 3 480
per nag, vir 11 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R384, Plaas Jantjie se Water, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9cb2663e9550da73eb1cc541e0d2f298eaef8bcc5d4cd06cd5f29a9aeeb048d956e1ec9d134a544d7d574dddcec3ce7d3880?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 480 per nag, vir 11 mense 23 5 1 5 Off the R384 Farm Jantjie se Water 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.759451961206 22.309905827934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang