Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oom Gawie se Plek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Amanda V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Dit was awesome. Baie dankie vir 'n wonderlike paar dae, oom. Ons het lekker gekuier. Die omgewing is so stil en rustig. Ons kon lekker die omgewing verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Horst M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Value for money. Value for money with great attention to detail from the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ralph F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons het heerlik gekuier. Ja, ons het lekker gebly. Daar was net twee dinge wat die kuier bederf het: 1) Die bed se matrasse was ongerieflik. 2) Ons het nie die gerief van die TV saans geniet nie, dit was buite werking vanaf dag een.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig in mooi natuur. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie J
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Was aangenaam en lekker. Het lekker gebly en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy B
1 nag
4.6
Jun 2024

Heerlik gerus en lekker geslaap. Uitsig van die natuur is baie mooi. Baie lekker. Waarde vir die tarief wat gevra word.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Adele Margaret M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Dit was 'n goeie wegkomkans, baie na aan die natuur, rustigheid. Ons het baie lekker gebly by oom Gawie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Abie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2024

Oom Gawie self baie vriendelik en laat jou sommer tuis voel met aankoms. Baie lekker gebly en oorgeslaap. Die plek is skoon, netjies en die omgewing is lekker stil. Sal definitief in die toekoms weer by die verblyf oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christiaan F
Kort verblyf
4.2
Jan 2024

Baie gemaklik, goedkoop, vriendelik en goeie ligging. Oom is 'n absolute gasheer en niks was te veel moeite vir hom gewees nie. Die huis was baie netjies en 'n mens kry baie spasie vir 'n goeie prys. Die groot voordeel is om net 30 minute weg te wees van die naaste watervalle/toeriste-aantreklikhede. Die verblyfkostes is gebonde aan die hoeveelheid persone per aand eerder as 'n vaste prys vir die huis per aand (wat baie voordelig kan wees). Daar is onderdakparkering en 'n motorhek. Lekker uitsig oor die groot grasperk vanaf die agterplaas en parkeerarea.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wessel V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Lekker nagrus. Ons het net een aand oorgebly maar was regtig lekker. Daar is baie om te doen rondom Oom Gawie se plek - baie naby aan die dorp maar ver genoeg om baie rustig te wees. Volgende keer sal ons langer bly en meer doen! Baie netjies en veilig! Vriendelik verwelkom. Sal dit aanbeveel! Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gawie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootfontein 18, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyYzk1YWM5LWQ1OGUtNDk4YS1iYzM4LTE4MzU5OThhZWM0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 110 5 1 5 18 Grootfontein Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.0995058 30.7665622

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang