Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oom Gawie se Plek

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gawie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 110 resensies vir Oom Gawie se Plek
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Amanda V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Dit was awesome.

Baie dankie vir 'n wonderlike paar dae, oom. Ons het lekker gekuier. Die omgewing is so stil en rustig. Ons kon lekker die omgewing verken.

Horst M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Horst M

Value for money.

Value for money with great attention to detail from the host.

Ralph F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph F

Ons het heerlik gekuier.

Ja, ons het lekker gebly. Daar was net twee dinge wat die kuier bederf het: 1) Die bed se matrasse was ongerieflik. 2) Ons het nie die gerief van die TV saans geniet nie, dit was buite werking vanaf dag een.

Andre B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Rustig in mooi natuur.

Ons het baie lekker gebly.

Danie J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie J

Was aangenaam en lekker.

Het lekker gebly en geslaap.

Cindy B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy B

Heerlik gerus en lekker geslaap. Uitsig van die natuur is baie mooi.

Baie lekker. Waarde vir die tarief wat gevra word.

Adele Margaret M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele Margaret M

Dit was 'n goeie wegkomkans, baie na aan die natuur, rustigheid.

Ons het baie lekker gebly by oom Gawie.

Abie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abie S

Oom Gawie self baie vriendelik en laat jou sommer tuis voel met aankoms.

Baie lekker gebly en oorgeslaap. Die plek is skoon, netjies en die omgewing is lekker stil. Sal definitief in die toekoms weer by die verblyf oorbly.

Christiaan F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan F

Baie gemaklik, goedkoop, vriendelik en goeie ligging.

Oom is 'n absolute gasheer en niks was te veel moeite vir hom gewees nie. Die huis was baie netjies en 'n mens kry baie spasie vir 'n goeie prys. Die groot voordeel is om net 30 minute weg te wees van die naaste watervalle/toeriste-aantreklikhede. Die verblyfkostes is gebonde aan die hoeveelheid persone per aand eerder as 'n vaste prys vir die huis per aand (wat baie voordelig kan wees). Daar is onderdakparkering en 'n motorhek. Lekker uitsig oor die groot grasperk vanaf die agterplaas en parkeerarea.

Wessel V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel V

Lekker nagrus.

Ons het net een aand oorgebly maar was regtig lekker. Daar is baie om te doen rondom Oom Gawie se plek - baie naby aan die dorp maar ver genoeg om baie rustig te wees. Volgende keer sal ons langer bly en meer doen! Baie netjies en veilig! Vriendelik verwelkom. Sal dit aanbeveel! Alles wat jy nodig het.

Peter V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V

Sabie is 'n mooi plek.

Die verblyf was baie lekker.

Bianca S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca S

'n Plek waar jy tuis voel en rustig kan vakansie hou.

Oom Gawie se naam pas perfek by sy persoonlikheid. Oom Gawie is verskriklik vriendelik en behulpsaam en dit was 'n fees om daar te gebly het. Die huis spreek boekdele van oom Gawie se karakter, voel of mens sommer weer by jou ouma en oupa kuier en alles is net gemaklik en jy voel tuis. Alles is mooi skoon en netjies, baie gerieflik en sentraal van alle besienswaardighede. Oom Gawie het uit sy pad gegaan om vir ons die plek te wys en dinge vir ons seuntjie ook lekker te maak. Ons 18 maande oue seuntjie was besig gehou met die buitelewe en geriewe wat Oom Gawie beskikbaar gestel het. Groot areas binne die huis en groot areas buite met oulike speel areas vir die kinders. Dankie oom Gawie ons sal beslis weer kom kuier!

Maudie H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maudie H

Oom Gawie was always on hand to have a chat. The unit was well equipped and clean.

Will definitely be back.

Annemarie P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie P

Oom Gawie is die dierbaarste, hulpvaardigste mensie ooit. Hy het alles die moeite werd gemaak.

Ons was daar gedurende die siekte en toe die dood van ons seun. Ons het ons vriende en familie ook aanbeveel na oom Gawie se plek. Ongelukkig het ons familie toe reeds op n ander plek bespreek, maar was baie teleurgesteld met hulle verblyf en baie beïndruk met oom Gawie se Plek. Hulle en ons vriende sal beslis weer van oom Gawie se Plek gebruik maak. Die rustigheid was net wat ons nodig gehad het na ons groot verlies. Oom Gawie en sy helper, Sara, was net die beste. Ons huisie was elke dag skoongemaak en wat my die meeste beïndruk het was dat ons elke dag skoon handdoeke gekry het. Ons sal beslis weer soontoe gaan en beslis Oom Gawie se Plek wyd en syd adverteer.

Florina P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florina P

Relaxing beautiful location.

Nice, natural safe location. Peaceful and quiet. Beautiful mountain view. Natural stream flowing nearby. Safe place for children to play.

Johan P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly by Oom Gawie se Plek. Dit is baie netjies met alles wat jy kan nodig kry. Sal weer kom.

James M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James M

Baie ruim en netjies. Groot onthaalarea met baie sitplek. Groot area met speelplek vir kinders.

Die eenhede was ruim en netjies. Daar is 'n baie groot onthaalarea met tafels en stoele wat almal kan gebruik met genoeg sitplek vir seker 40 mense. Ons het dit verskriklik geniet. Daar was geen probleme soos ligte wat nie werk nie. Baie vriendelik en hulpvaardig.

Johan P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Baie lekker gebly.

Lekker groot eenhede weg van die dorp af.

Michelle J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle J

Gemaklik en ons is vriendelik ontvang.

Dis 'n basiese verblyfplek wat skoon en netjies is en als wat mens nodig het is daar. Dit moet wel deel van reis wees wat jy bedags omgewing verken, nie 'n kuier-en-lank-daar-bly-plek nie.

Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Amit V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Amit V

It's good for students but not for a family.

The house had lots of beds, even the living area had beds and no sofas. The kitchen was way too small and it only had one frying pan.

Chris L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L

Baie goed.

Goed ontvang. Vriendelike diens. Sal weer daar oornag.

Johan J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Absoluut 'n plek om oor te gaan bly.

Oom Gawie se huisies het alles in. Jy hoef regtig net jou klere en kos saam te neem. Verder is alles daar. Dis so rusting, mooi daar en jy vind vrede vir jou siel daar. As jy Sabie toe gaan, boek gerus by oom Gawie se Plek in.

Jeanne H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne H

Baie aangename verblyf.

Oom Gawie is 'n baie vriendlike en tegemoedkomende gasheer. Selfs met die huidige "loadshedding"-uitdagings was daar beplan daarvoor en het ons heerlik oornag. Dit gaan beslis van nou af ons plekkie wees vir as ons in die Sabie omgewing is!

Moira P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moira P

Uitstekende plek.

Die plek was pragtig en die diens wat oom Gawie gelewer het was onvergeetlik.

Riehette E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riehette E

Dit is perfek en beter as wat ons verwag het.

Uit al die plekke waar ons al was is die regtig ons nommer 1 plek. Wat 'n bedagsame oom. Vriendelik, behulpsaam. Sal enige tyd Oom Gawie se plek aan beveel. Ons het meer mense soos hy nodig in die wêreld. Dit was besonders.

Truida C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truida C

Relaxing.

Oom Gawie made us feel at home immediately and he showed us around. Good location to stay and drive around to see attractions. Will definitely go back. Great place for cyclists, bicycles locked behind gates at night.

Michelle S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Oom Gawie gaan meer as die ekstra myl om jou verblyf aangenaam te maak. Die eenhede is uitstekend toegerus en welbedag beplan. Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer gaan!

Oom Gawie was baie bedagsaam rondom ons behoeftes. Die eenhede is baie goed toegerus, funksioneel, skoon en daar is aan elke moontlike ding gedink om dit gemaklik te maak vir die kliënte. Ons het dit baie geniet om daar te kuier, en sal beslis weer gaan.

Nakkie B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nakkie B

Baie aangenaam en pragtige omgewing.

Oom Gawie is n baie vriendelike en behulpsame mens hy probeer om die plekkies so gerieflik as moontlik selfs toebehore wat ekn og nooit by ander plekke gevind het nie. Ek sal Oom Gawie se plek hoogs aanbeveel.

Annie K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie K

Na 'n totale fiasko by vorige plek waar ons bespreek het, het Oom Gawie ons laat die Sondag gehelp om by hom plek te kry.

Gevoel of ons by familie kuier. Als was net reg. Geen moeite was vir Oom Gawie te veel nie. Hy en Saar het ons omtrent op die hande gedra. Sal sy plek ir enige persoon aanbeveel. Lekkerste blyplek ooit.

Varaidzo N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Varaidzo N

Had a wonderful stay.

The owner is very friendly. Rooms are neat and well furnished. We had a nice stay.

Andries S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries S

Naweek wegbreek vir fietsry-kompetisie.

Dit was die tweede keer wat ons by Oom Gawie se plek gebly het en het dit weereens baie geniet. Lekker rustig, skoon en waarde vir geld. Oom Gawie het ons weereens opreg tuis laat voel en my ook kom afsien by die fietsry-kompetisie.

Melius W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Melius W

Stayover in Sabie for 2 nights.

Not quite the lap of luxury or very modern lodgings, but a nice, quiet place. Would be ideal for a large group of friends. Take care of the road to Oom Gawie-it requires slow driving and careful attention.

Lynette M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette M

Friendly host.

Comfortable stay, gravel road in not such a good condition.

Annke Y - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annke Y

Oom Gawie se plek is skoon en netjies. Die diens is uitmuntend.

Ons het baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het is beskikbaar in die huisie. Dis skoon en netjies. Oom Gawie gee goeie diens.

Chenine M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chenine M

Ongelooflike lekker verblyf

Ons verblyf was baie aangenaam. Oom Gawie was verskriklik vriendelik en sy plek kon mens deur 'n ring trek. Ons gaan definitief weer verblyf by oom Gawie bespreek.

Michealla V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michealla V

So nice, loved it.

Very pleasant and friendly.

Lucinda V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda V

Heerlik gebly en Oom Gawie is baie vriendelik! Die diens was puik!

Die eenheid is baie goed toegerus met alles wat jy benodig. Die buitebraai-area is heerlik.

Org C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Org C

Netjies. Ten volle toegerus. Rustige atmosfeer, beslis 'n pluspunt. 'n Boek met 'n kaart en kort beskrywing van al die besienswaardighede in die omgewing.

Baie aangenaame atmosfeer. Geen geraas en verkeer nie. Hou van hoe ons ontvang was. Geen inmenging met ons kom en gaan nie. Hou van wat ons ervaar het.

Andries S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S

Langnaweek road trip.

Nadat ons moes kanselleer weens medies probleme het oom Gawie aangebied om ons deposito te hou vir 'n latere datum. Ons tyd by oom Gawie was baie aangenaam, lekker gekuier saam met hom en sal definitief weer gaan vir langer. Dankie, oom Gawie, was lekker om oom te leer ken en hoop om gou weer daar te bly.

Hubri B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hubri B

Heerlik gebly

Ons het baie lekker gebly by Oom Gawie se Plek. Die woonstelle is veilig, pragtig en netjies. Alles wat ons nodig gehad terwyl ons bedags die area verken en die naweek aan die MacMac Ultra Marathon deelgeneem het, was daar.

Lindy V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy V

Rustig.

Baie dankie oom Gawie vir die lekkerste naweek in 'n baie lang tyd. Baie dankie dat oom ons so tuis laat voel het. Oom het 'n juweel van 'n plekkie en ons sien vreeslik baie daarna uit om gou weer te kom kuier.

Ferdinand H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand H

'n Kuier by die huis weg van die huis.

Oom Gawie se plekkie is netjies, gerieflik en sentraal geleë. Daar was alles wat ons nodig gehad het en meer. Vriendelike diens met 'n opregte hard. Oom Gawie se menswees is my oorlede oupa uitgeknip so dit was goed om my oupa weer 'n laaste keer te kon beleef. Ek sal weer daar gaan bly. Blessings vir Sabie en al sy inwoners.

Theodor E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theodor E

Sien sterre.

Baie lekker, baie netjies en skoon. Die eienaar was baie vriendelike en behulpsaam. Sal weer gaan.

Andre B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Very clean and great location. Excellent value for money.

I found Oom Gawie se Plek to be very clean with all the necessary household items needed for a short stay. The accommodation is located in a great location near natural sightseeing destinations. The value for money provided by the accommodation is therefore very good.

Elsabe J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe J

Ons het slegs oorgeslaap, maar dit is die perfekte basis om al die besienswaardighede in die omgewing vanaf te sien.

Sien sterre.

Susan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V

Dit is baie netjies en skoon, en ek het baie privaat en tog ook geborge gevoel.

Uitstekende gasvryheid beleef.

Piet P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet P

'n Heel gawe plek om te bly.

Gawie is baie gasvry en ken die omgewing goed. Hy het ons motor kosteloos herstel na 'n ontmoeting met 'n boerbok.

Rina L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina L

Awesome.

Oom Gawie is bedagsaam en baie vriendelik. Hy gee om vir sy gaste. Hy laat jou tuis voel. Sal definitief weer daarnatoe gaan.

Ruth S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth S

Fantastiese mooi, rustige plekkie.

Een van die mooiste plekkies wat ek nog ooit beleef het, die stroompie met die massiewe olifantspore en varkore het dit vir my gemaak. Oom Gawie se vriendelikheid en toewyding, maak dat ons sommer weer by hom bespreek vir ons volgende laeveld-avontuur.

Pieter V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Aangenaam.

Geen klagtes nie. Gawie is aangenaam en alles reg en in plek.

Caroli K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Caroli K

Sakpas-oornaggeriewe met uitstekende diens.

Oom Gawie het op kort kennisgewing 'n eenheid beskikbaar gestel. Die eenhede is baie netjies en skoon, met alles wat mens nodig het om te oornag. Hy het die ekstra myl gegaan om ons te help om by ons beginpunt vir die Fanie Botha-staproete uit te kom, asook ons toegelaat om ons voertuig vir die paar dae daar te los. Hy is 'n wonderlike gasheer en ek sal sy plekkie definitief aanbeveel.

Brenda O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda O

Die skoonste plek waar ek nog ooit gebly het. Geen hoekies met stof. Geen laaie met messe en vurke met stof.

Puik. Geen gemaklike stoel.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Ephraim C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ephraim C

A relaxing place to be.

The place is beautiful and surrounded by green vegetation with a very small river. The sound of birds from the vegetation is so beautiful too.

Eddie S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie S

Die verblyf was baie bevredigend.

Wat uitsonderlik was van hierdie verblyf was die moeite wat oom Gawie gedoen het om ons te help om die meeste besienswaardighede, in die tyd tot ons beskikking, te besoek. Hy het vir ons 'n volledige gids met kaarte en besonderhede beskikbaar gestel om by ons te hou. Ons is baie hartlik ontvang en oom Gawie was baie behulpsaam.

Oom Gawie se Plek se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle te huisves.

Oom Gawie se Plek
Rassie V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rassie V

Sal weer daar besoek aflê.

Gawe mense, geen steurnisse nie en uitstekend geleë.

Oom Gawie se Plek se terugvoer

Baie dankie. Dit was baie aangenaam om jou te huisves.

Oom Gawie se Plek
Martin K - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin K

Netjies en ruim.

Die geriewe is al verouder, maar alles werk, is netjies en skoon, en oom Gawie is wel, gaaf! Niks meer nodig vir gesinne nie, en het al ons behoeftes oorskry.

Ralph F - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph F

Dit was heerlik stil, rustig en mens het veilig gevoel.

Die gebied is skoon en rustig en mens voel tuis. Oom Gawie het ons met ope arms verwelkom en dit alleen het mens laat rustig voel ná die lang reis uit Nigel.

Marcel D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel D

Fantasties en vriendelik.

Oom Gawie het ons vriendelik kom groet, seker gemaak ons het alles en uit sy pad uit gegaan om 'n lekker oorbly te hê. Ek kan die plekkie vir enige iemand aanbeveel. Dit is cozy, mooi gemeubeleer en fantasties skoon. Die plekkie is baie veilig en die geriewe is van die beste. Kom geniet dit gerus.

Esme G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme G

Fantastiese verblyf.

Oom Gawie se Plek kan definitief aanbeveel word. Ongelooflike vriendelike gasheer met raad en advies, goed toegeruste en gerieflike verblyf. Sal verseker weer daar tuisgaan. Lekker speelplek vir kinders. Baie dankie!

Oom Gawie se Plek se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle te huisves. Geniet die nuwe jaar.

Oom Gawie se Plek
Jannie P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie P

Soos om by my huis te wees.

Baie goed verwelkom deur oom Gawie self. Baie moeite gedoen vir gaste vir etes by alle restaurante in Sabie asook kaart van besienswaardighede in en om Sabie. Sal definitief weer daar gaan bly. Dankie, oom Gawie, jy laat 'n mens werklik welkom voel en ook om sommer langer te bly.

Marcus S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcus S

Dit was absoluut perfek. Oom Gawie en sy vrou is baie gasvry, en ons sal vir seker weer soontoe gaan.

Oom Gawie gee sy alles vir die gaste, die kamers is baie gerieflik, en alles is baie netjies en skoon. Ons sal binnekort weer terug wees daar.

Carlien V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien V

Baie lekker gebly.

Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Sal gewis die plek aanbeveel.

Wicus V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wicus V

Ek was aangenaam verras!

Baie goed geleë, rustig, netjies, ruim, aangename atmosfeer, vreemdelinge word vriende hier. As ek kon sou ek langer gebly het.

Adriaan B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan B

Dit was baie lekker gewees alhoewel ek die hele tyd rondgery het.

Sien die sterre.

Gerrit B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit B

Lekker rustig!

Ons het in woonstel no.5 gebly. Baie skoon en netjies. Alles is in die eenheid wat jy nodig het. Baie rustig. Baie lekker gebly en sal beslis weer gaan kuier.

Oom Gawie se Plek se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle te huisves.

Oom Gawie se Plek
Stephen N - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen N

Die beste voorbeeld van uitstekende gasvryheid!

Oom Gawie was baie vriendelik en hulpvaardig. Selfs al was daar 'n kragonderbreking in die dorp het hy verseker ons het krag in ons eenheid. Hy besit baie kennis oor die plaaslike besienswaardighede en is altyd beskikbaar vir enige navrae. Ons plekkie was ruim, netjies en het alles bevat wat ons benodig het. Sal dit vir seker weer besoek.

Geert D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Geert D

Lekker kuierplek.

Lekker skoon en so groot soos 'n huis.

Hendrik B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B

Oom Gawie doen buitengewoon baie moeite om gaste te laat tuis voel.

Ons verblyf was aangenaam. Oom Gawie doen buitengewoon baie moeite om gaste te laat tuis voel.

J V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
J V

We enjoyed, but the enjoying was less for the person with a disability.

We are disappointed because on the website they told us that the accommodation was wheelchair friendly and it wasn't at all. The serves was all right but the person with a disability couldn't function in a normal way.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het dit geniet, maar dit is nie geskik vir mense met gestremhede nie.

Ons is teleurgesteld, want op die webtuiste word daar gestipuleer dat die akkommodasie rolstoelvriendelik is en dit was glad nie. Die diens was goed, maar die persoon met 'n gestremheid kon nie met gerief die verblyf geniet nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Odette D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Odette D

Vir ons 3 was dit perfek!

Ons het die ligging en die plek baie geniet. Dis was meer as genoeg vir ons 3, vir 'n naweek en selfs vir langer. Ons is ontvang met omgee en liefde. Dit het die bly nog meer spesiaal gemaak. Baie dankie vir 'n rustige en lekker naweek.

Johan T - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan T

Uitstekend.

Baie vriendelik, waarde vir geld en goeie ligging.

Kathleen S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathleen S

Baie lekker!

Ek verlang terug na ons tyd by Oom Gawie se Plek! Ten volle toegeruste woonstel. Die eienaar het soveel passie vir wat hy doen. Daar was spyskaarte van die restaurante in die area en talle pamflette van die besienswaardighede en aktiwiteite, vanaf Sabie, Hazyview, Graskop, ens. Die Oom het selfs lêers met uitdrukke vanaf die internet met interessante inligting. Wonderlik!

Lucia D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia D

Dit was huislik en sal definitief weer besoek word.

Ek sal weer by Oom Gawie se Plek bespreek en beveel dit ook aan. Vriendelike ontvangs was ongelooflik. Duidelik weet hy en sy vrou hoe om 'n mens tuis te laat voel. Nogmaals baie dankie.

Joey P - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey P

Wonderlikste vakansie!

Dit was die wonderlikste vakansie. Dit was pragtig alles die ontvangs was uit die boeke.

Melissa J - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa J

Ons het baie lekker gebly!

Oom Gawie is dierbaar. Hy help graag waar hy kan. Sy plek is uitstekend toegerus met alles wat jy nodig het. Dit het my regtig verbaas. Dit is baie netjies en skoon. Dis baie maklik om die plek te kry en ek sal die plek beslis aanbeveel by ander gaste. Ek sal verseker weer daar gaan oorslaap!

Liezl S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl S

Skoon, netjies met baie aandag aan detail. Waarde vir geld.

Ons sal beslis weer terugkom. Het heerlik gekuier. Alles is daar, bring net klere en kos.

Sarette N - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarette N

Alles wat nodig is en selfs meer bied oom Gawie sy gaste!

Arriveer laat, gasheer steeds vriendelik! Laat my toe om volgende dag langer te vertoef en uit te rus na marathon én bied 'n verdere nag gratis aan om my as vrou se veiligheid te verseker! Dierbare oom Gawie wie hom nog oor sy medemens kan ontferm. Het dit vreeslik waardeer!

Mimi S - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mimi S

Oom Gawie is baie gasvry en vriendelik - heerlik gebly.

Eenheid baie goed toegerus, mens kort niks verder. Baie netjies en skoon! Gerieflik! Beveel dit verseker aan!

Gert B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert B

Eienaar is goed georganiseerd en bedagsaam.

Sal verseker weer daar oorslaap.

Elaine V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V

Dit was baie lekker gewees en sal enige tyd weer na die plek gaan!

Dit was baie lekker en ek sal enige tyd terug gaan na Oom Gawie se Plek. Kon absoluut niks fout vind nie, alles wat jy nodig gehad het was beskikbaar.

Petra H - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra H

Vriendelike ontvangs. Rustige verblyf.

Met so 'n warme ontvangs is jy onmiddellik tuis by Oom Gawie se Plek. 'n Ware oase vir heerlik ontspan weg van die stad se gewoel - 'n plek waar jy die natuur kan geniet en waardeer.

Peter M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter M

Ongelooflik, jy kry baie meer as wat jy verwag by Oom Gawie se Plek. Dit oortref jou verwagtinge!

Ons was al baie teleurgesteld met verblyfplekke in die verlede omdat die foto's nie reg laat geskiet van die plek self nie, maar by Oom Gawie se Plek het ons baie meer gekry as wat geadverteer word. Oom Gawie is 'n mense mens, wie werklik omgee vir sy gaste. Dit was soos 'n eie tuiste. In elke kleinste benodigheid het Oom Gawie se plek voldoen en oorskry. Hier kan 'n mens afsaal, jou skoene uitskop, hare losmaak en werklik ontspan. Die ligging is uitstekend vir 'n besoek aan baie besienswaardighede. Ek sal met graagte Oom Gawie se Plek aanbeveel en ons beplan om weer eendag daar te gaan en 'n paar vriende saam te neem om Oom Gawie se plek self te ondervind. Werklik 'n juweel van 'n plek.

Betsie B - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie B

Sal Oom Gawie se Plek enige tyd aanbeveel.

Baie vriendelik ontvang.

Maria Johanna L - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria Johanna L

Heerlik gebly in 'n skoon en netjiese plek. 'n Rustige en veilige omgewing!

Baie, baie dankie aan Gawie en Susan vir 'n heerlike tydjie daar by julle. Baie dankie vir jul vriendelike ontvangs en gasvryheid. Jammer dat ons nie alles kon doen wat ons graag wou doen en gaan sien nie. Gawie, baie dankie vir al jou moeite om ons plekke te gaan wys wat ek graag wou sien, en definitief nie op my eie sou kry nie. Waardeer dit opreg! Sally sê ook baie dankie oor jul besorgdheid omdat sy nie lekker gevoel het nie. Kan jou verseker ek sal weer van jul plek gebruik maak en sal dit definitief vir vriende en familie aanbeveel. Nogmaals baie dankie vir alles, ook die foto's. Groete en seënwense vir julle.

Martie S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S

Flats are fully equipped, clean, and situated in a nice quiet area.

We had a pleasant stay. Very friendly atmosphere. The flats are clean and functional and fully equipped.

Elmarie V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Uitstaande waarde vir geld!

'n Kry nie maklik sulke verblyf nie; hulle maak nou wraggies vir omtrent alles voorsiening. Nommaals dankie vir julle moeite.

Amanda M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M

Dit was puik.

Ek kan Oom Gawie se Plek enige tyd aanbeveel, daar het niks gekort in die plek nie.

Christa E - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa E

Uitstekend!

Oom Gawie help en kom hoor altyd of ons iets nodig het en alles nog reg is. Dit is die tweede keer dat ons by Oom Gawie se plek oorbly en ek sal verseker weer soontoe gaan. Die plekke is baie netjies en ruim. Daar is ook baie plekke om te besoek naby, so Oom Gawie se plek is ook sentraal geleë.

Marthie A - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie A

Baie netjies en gerieflik met 'n vriendelike gasheer. Verblyf was net te kort.

Baie netjiese en gerieflike behuising. Ek was absoluut verstom oor wat alles beskikbaar is in die wooneenheid. Selfs spuitgoed vir muskiete! Oom Gawie is 'n wonderlike gasheer en ons verblyf was net te kort, sal graag weer daar wil oorbly vir 'n paar dae.

Maritza V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza V

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Kobus V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Fantasties!

Ons is baie vriendelik verwelkom en het sommer dadelik tuis gevoel. Die eenheid waarin ons gebly het, is baie goed toegerus. Ons is baie beïndruk met die baie pakplek vir klerasie ens. 'n Mens hoef letterlik net jou klere en badgoedjies saam te bring. Die diens was puik en instandhouding binne en buite regom elke eenhuid was skoon en netjies. Die eienaar het ons regtig baie welkom laat voel en is 'n baie aangename persoon. Ek sal definitief weer terug gaan en kan net met lof praat van ons verblyf by Oom Gawie se plek op Sabie.

Erwee B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erwee B

Waarde vir die prys en oom Gawie se vriendelikheid is 'n wenner!

Goed geleë om besienswaardighede te kan besoek.

Vanessa O - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa O

Bekostigbare verblyf!

Ons het baie lekker gebly by Oom Gawie se Plek. Die feit dat oom Gawie 'n was- en strykdiens aanbied, was 'n lekker bederf. Die diens van die woonstel elke dag, was ook 'n bonus.

Merina H - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merina H

Baie netjies, gerieflik, met wonderlike mense en vriendelike diens.

Oom Gawie is 'n wonderlike mens, baie vriendelik en behulpsaam. Ons het vanaf 28 Des '13 tot 4 Jan '14 in eenheid 6 gebly, en dit is baie skoon en netjies. Daar is als wat mens nodig het. Die diens was voortreflik en ons sal enige tyd weer daar woon as ons weer die geleentheid kry.

Rina B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rina B

Dit was rustig en ons kon ontspan na 'n emosionele dag. Warm stort en lekker bed!

Sal aanbeveel dat LekkeSlaap 'n effe beter aanwysing gee van hoe om daar te kom. Ons het nie die dorp geken nie, was emosioneel en gespanne, en het 'n uur gesoek voor ons die plek kon kry. Almal het nie GPS'e om te help nie. Die plek is heerlik en rustig en die eienaars baie wonderlike en gawe mense! Sal self weer gaan en hulle ook aanbeveel aan ander mense! Dankie!

Treah N - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Treah N

It was wow,more than we expected

See stars below

Jenalle B - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenalle B

Oom Gawie is een van die gasvryste, vriendelikste en mees akkommoderende gashere ooit!

Heerlik gebly, naby alles en baie veilig!

Maria V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V

Skoon, netjies, veilig en gerieflik. Dankie vir al jul moeite en vriendelikheid!

Het heerlik gebly!

Boet V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boet V

Perfect - a nice place to stay at

Very clean, friendly welcome upon arrival, and the view was beautiful!! It's very quiet and safe, and they are well located to do day visits into the surrounding area.

Heleen V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Jako E - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jako E

Excellent!

Dit was so aangenaam om die mense te ontmoet en saam met hulle te braai. Hulle is regtig baie aangename mense.

Hennie H - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie H

Dit was baie aangenaam en lekker!

Ons sal enige dag weer by Oom Gawie se Plek gaan bly, en ek sal enige iemand wat in daai rigting gaan aanbeveel om dieselfde te doen!

Jakes D - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes D

Baie tevrede met eenheid, vriendelikheid en samesyn. Baie lekker gebly en gekuier.

Wooneenhede baie netjies en skoon. Alles is sorgvuldig beplan om dit so gemaklik moontlik vir gaste te maak. Saam braai en kuier met Gawie en Susan is 'n groot pluspunt om met gaste te gesels en beter te leer ken. Jy voel veilig daar en al jou ware en toerusting in die wooneenheid word gerespekteer. Ek glo en weet dat geen diefstal daar sal plaasvind nie. Om op te som: baie lekker, gesellig en veilig en Gawie en Susan is van die vriendelikste en hulpvaardigste mense wat ek al ontmoet het.

Wilma V - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Sal dit versker aanbeveel en weer daar gaan bly!

Hierdie spasie is te kort om ons WONDERLIKE NAWEEK TE BESKRYF. Ons het gegaan om te gaan RUS ... en loop ons toe vas in 'n Skool Re-unie ... wat 'n wonderlike naweek was dit nie! Die woonstel waarin ons gebly het was ONGELOOFLIK goed toegerus. Alles is daar. Ek het vir oom Gawie en sy vrou Susan aanbeveel dat hulle die Toerisme Buro kontak en OOM GAWIE SE PLEK laat gradueer. Ek is seker daarvan daar kan 'n paar sterre na die plek se naam gevoeg word.

Hessie G - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hessie G

Wonderlik

Dit was baie goed ingerig, daar is aan alles gedink. Die badkamer met toilet in een vetrek kan probleem wees. Alles baie skoon en baie vriendelike ontvangs gehad.

Tinus O - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus O

Was 'n tyd om te onthou sal weer daar tuis gaan dit vul of plek joune is

Sal aanbeveel vir enige iemand wat wil wegbreuk. Da bly mens so lekke jy wili huis tu nie ma mens mut ma net. Dit sooa cremora en room opi koffie.

Vivian S - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian S

Lekker

Lekker pannekoek in die bed gekry.

Brian A - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian A

Oom Gawie's Place is awesome!!! : )

Oom Gawie se Plek is one of the Best Holiday resorts I have ever been to. Oom Gawie made our stay so pleasant, because he is a very kind Gentleman. He was like a grandfather to our 3 boys, for the time we were here. Oom Gawie: you're a blessing to all the visitors, may our Heavenly Father keep you and bless you for many years to come. Love you!!! Brian & Family from Parys.

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootfontein 18, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyYzk1YWM5LWQ1OGUtNDk4YS1iYzM4LTE4MzU5OThhZWM0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 110 5 1 5 18 Grootfontein Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.0995058 30.7665622

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang