Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oom Gawie se Plek

  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootfontein 18, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oom Gawie se plek bied selfsorg-akkommodasie in Sabie, 'n lowerryke, klein dorpie. Dit is 'n goeie keuse vir gesinne of groepe wat dié beeldskone deel van Mpumalanga besoek.

Daar is 5 volledig toegeruste eenhede met slaapplek vir 2 tot 6 gaste en 1 van die eenhede het slaapplek vir 5 gaste. Elke eenheid het 'n gerieflike leefarea, volledig toegeruste kombuis en 'n stoep met braaigeriewe. Al die eenhede het onderdak-parkeerplek.

Oom Gawie se Plek is naby aan die vernaamste besienswaardighede soos Graskop, Pelgrimsrus, Pinnacle Rock, God's Window, Potholes, die Blyde River Canyon, Drie Rondawels en die Krugerwildtuin.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Amanda V
Gesin met tieners
5.0
Dit was awesome. Baie dankie vir 'n wonderlike paar dae, oom. Ons het lekker gekuier. Die omgewing is so stil en rustig. Ons kon lekker die omgewing v...
Sien meer
Jun 2024
Horst M
Saam met vriende
5.0
Value for money. Value for money with great attention to detail from the host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Ralph F
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gekuier. Ja, ons het lekker gebly. Daar was net twee dinge wat die kuier bederf het: 1) Die bed se matrasse was ongerieflik. 2) Ons he...
Sien meer
Mei 2024
Andre B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig in mooi natuur. Ons het baie lekker gebly.
Mrt 2024
Peter V
5.0
Sabie is 'n mooi plek. Die verblyf was baie lekker.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gawie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Grootfontein 18, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Gaste dink Oom Gawie se Plek het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootfontein 18, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyYzk1YWM5LWQ1OGUtNDk4YS1iYzM4LTE4MzU5OThhZWM0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 112 5 1 5 18 Grootfontein Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.0995058 30.7665622

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang