Oom Gawie se Plek
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grootfontein 18, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oom Gawie se plek bied selfsorg-akkommodasie in Sabie, 'n lowerryke, klein dorpie. Dit is 'n goeie keuse vir gesinne of groepe wat dié beeldskone deel van Mpumalanga besoek.
Daar is 5 volledig toegeruste eenhede met slaapplek vir 2 tot 6 gaste en 1 van die eenhede het slaapplek vir 5 gaste. Elke eenheid het 'n gerieflike leefarea, volledig toegeruste kombuis en 'n stoep met braaigeriewe. Al die eenhede het onderdak-parkeerplek.
Oom Gawie se Plek is naby aan die vernaamste besienswaardighede soos Graskop, Pelgrimsrus, Pinnacle Rock, God's Window, Potholes, die Blyde River Canyon, Drie Rondawels en die Krugerwildtuin.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Gawie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 121
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Grootfontein 18, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Gaste dink Oom Gawie se Plek het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 29 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grootfontein 18, Sabie, 1260, Mpumalanga