Oom Hans' Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Fred Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 45
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Frik V - Mei 2022
Algehele gradering
Maak seker van die pad, geen 4x4, geen slaap.
Oom Hans' Cottage se terugvoer
Jammer oor die pad, maar ons het die meeste reen vir 10 jaar in Maart en April gehad. Alternatiewe verblyf was gereel in die dorp.
Wouter L - Nov 2021
Algehele gradering
Mooiste uitsig en totale rustigheid.
Lees meerYuri G - Apr 2021
Algehele gradering
Basic. Simple. Quiet. Wonderful.
Marc O - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig gebly teen die berg.
Xen D - Mrt 2020
Algehele gradering
The most wonderful hideaway in the middle of mother nature.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die beste wegbreekplek in die middel van die natuur.
Ons was mal oor die klein kothuisie en om 'n droom te leef vir 2 dae. Die plaas is ongerep met 'n uitsig oor die vlei-gebiede, en die kosmosblomme was in volle blom. Nie 'n siel in sig nie, heeltemal geïsoleer, maar tog net om die draai, ongeveer 2 km van Wakkerstroom af. As jy met die blote benodigdhede kan klaarkom - sonder die ontvangs van elektrisiteit en selfone - en weet hoe om gasgeisers en stowe te bedryf, is die kans goed dat jy verlief sal raak op hierdie kothuis. Die verhuurder was baie tegemoetkomend, het ons gehelp met die brandstof en het ons dan verlaat om die eensaamheid te geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Puntjie Plaas, Wakkerstroom, 2480, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang