Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oom Hans' Cottage

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Frik V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Maak seker van die pad, geen 4x4, geen slaap. Baie reën, pad sleg net 4x4-toegang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Oom Hans' Cottage
Jammer oor die pad, maar ons het die meeste reen vir 10 jaar in Maart en April gehad. Alternatiewe verblyf was gereel in die dorp.

Wouter L
Kort verblyf
4.8
Nov 2021

Mooiste uitsig en totale rustigheid. Die huisie is basies - geen krag, net gas en olielampies - wat dit baie besonders maak. Goed toegerus met kombuisware, badkamergeriewe etc - en ook hope boeke om te lees. Omring deur groot eikebome en skilderagtig mooi uitsig voor na koppies en beeste wat in verte wei. Weg van enige geraas, lekker plekke om te stap. Maar steeds net paar minute ry van Wakkerstroom. Eienaar en helpers baie vriendelik en behulpsaam. Beveel sterk aan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yuri G
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2021

Basic. Simple. Quiet. Wonderful. Being able to walk up and over the hills on the farm was a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marc O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2020

Rustig gebly teen die berg. Baie lekker gebly. Mooi uitsig en alles netjies en skoon. Sal weer terugkom as ons kan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xen D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2020

Die beste wegbreekplek in die middel van die natuur. Ons was mal oor die klein kothuisie en om 'n droom te leef vir 2 dae. Die plaas is ongerep met 'n uitsig oor die vlei-gebiede, en die kosmosblomme was in volle blom. Nie 'n siel in sig nie, heeltemal geïsoleer, maar tog net om die draai, ongeveer 2 km van Wakkerstroom af. As jy met die blote benodigdhede kan klaarkom - sonder die ontvangs van elektrisiteit en selfone - en weet hoe om gasgeisers en stowe te bedryf, is die kans goed dat jy verlief sal raak op hierdie kothuis. Die verhuurder was baie tegemoetkomend, het ons gehelp met die brandstof en het ons dan verlaat om die eensaamheid te geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 45

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Puntjie Plaas, Wakkerstroom, 2480, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlk1j9eB6BjbV8U49y6WaTrEsdMKfy9udwXIs6i0ehw2MY2u6pr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 Farm Puntjie Wakkerstroom 2480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.403726615739 30.12560180951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang