Oom Hans' Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Puntjie Plaas, Wakkerstroom, 2480, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 650 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Oom Hans' Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerkothuis op 'n plaas, waar gaste die pragtige panoramiese uitsig vanaf die voordeur kan geniet. Die kothuis is 500 m vanaf die plaashuis, en die plaas is 6 km buite Wakkerstroom.
Daar is geen elektrisiteit in die kothuis nie, maar dit is toegerus met 'n gasgesyer, -yskas, -stoofblad en paraffienlampe. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die een slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die kothuis het ook 'n sitkamer en 'n kombuis.
Gaste kan die privaatheid van Oom Hans' Cottage geniet en is die ideale bestemming vir 'n familie samekoms of diegene wat op soek is daarna om die helder stadsliggies te verruil vir rus en vrede.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Fred Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 48
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Puntjie Plaas, Wakkerstroom, 2480, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Oom Hans' Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in
KwaZulu-Natal- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Puntjie Plaas, Wakkerstroom, 2480, KwaZulu-Natal