Oom Piet Akkommodasie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 321
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Susan R - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik. Fantastiese uitsig oor die hawe.
Louise S - Sep 2024
Algehele gradering
Pragtige skoon en netjies.
Arno M - Aug 2024
Algehele gradering
Baie, baie geniet.
Sannette V - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker cosy!
James J - Jun 2024
Algehele gradering
Ontspannend en lekker in 'n netjiese toegeruste wooneenheid.
Elize V - Mei 2024
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en mooi uitsig.
Deon V - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik en gerieflik. Sal weer daar oornag.
Paul M - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Rian J - Apr 2024
Algehele gradering
Ons was 14 mense, 7 egpare, op 'n fietstoer. Oom Piet baie geskik vir ons doeleinde.
Magdalena S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en naby naburige besienswaardighede.
Domonique W - Jan 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Henk L - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Surina C - Aug 2024
Algehele gradering
Gasheer was wonderlik.
Johan G - Feb 2024
Algehele gradering
Hierdie was 'n goeie vir ons twee nagte.
Marti A - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig.
Anna-marie B - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker plekkie.
Jannie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Ek sal weer kom kuier.
Anita G - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker, veilig, vriendelik ontvang, waarde vir geld.
Siegfried M - Jun 2024
Algehele gradering
I stayed over for one night. A very comfortable stay. Will be back if in the area.
Anita G - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker gebly, vriendelik ontvang, skoon en netjies. Sal weer daar tuis gaan.
Maryna C - Feb 2024
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Magda R - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Michelle L - Des 2023
Algehele gradering
Lovely, relaxing little haven to unwind.
Cindy S - Nov 2023
Algehele gradering
Perfect, relaxed weekend!
Deoniette L - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was wonderlik. My familie kan steeds nie uitgepraat raak nie.
Paul & Lorraine A - Okt 2023
Algehele gradering
Extremely comfortable and tranquil.
Herman H - Aug 2023
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Vanessa S - Jun 2023
Algehele gradering
Hierdie was 'n fantastiese winterkuier!
Lees meerHerman H - Jun 2023
Algehele gradering
Puik akkommodasie.
Rene S - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Justin Z - Apr 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing hosts and good people.
Johann M - Mrt 2023
Algehele gradering
Oornag in Gansbaai.
Jackie V - Jan 2023
Algehele gradering
Friendly, ease and convenient.
Grant A - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastic weekend.
Jahn-marie M - Okt 2023
Algehele gradering
Asemrowende uitsig oor die see.
Chaneen S - Jan 2023
Algehele gradering
Baie aangename verblyf gehad.
Nelmarie M - Des 2023
Algehele gradering
Het lekker ontspan - dankie.
Bernardo C - Des 2023
Algehele gradering
Skoon, baie vriendelike ontvangs, uitsig was goed. Regtig baie oulik.
Dalene B - Jun 2023
Algehele gradering
Rustig, maar krag situasie nie reg hanteer.
James D - Jul 2023
Algehele gradering
Baie koud, maar lekker en rustig.
Claudia B - Jan 2023
Algehele gradering
Gemiddeld.
Petro P - Apr 2023
Algehele gradering
Ons was teleurgesteld dat hierdie eenheid as voldoende vir 4 volwassenes bevestig is.
Jacques B - Sep 2023
Algehele gradering
Nie aangenaam.
Cathrina B - Des 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Nathalie K - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Lukas P - Des 2022
Algehele gradering
Peaceful and beautiful.
Ronel B - Des 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Susan R - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Wandisa S - Nov 2022
Algehele gradering
The manager is very welcoming, friendly understand different people.
Rene D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker, mooi sea view, baie sentraal.
Adele I - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier in die kusdorpie.
Michelle S - Okt 2022
Algehele gradering
It was wonderful to stay here.
Saahera R - Okt 2022
Algehele gradering
Very peaceful and cozy.
Carmen F - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik gasvry.
Elize H - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het so lekker hier gebly.
Juan S - Aug 2022
Algehele gradering
Die view.
Len T - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
John G - Jun 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier en sal weer daar gaan kuier.
Charmaine M - Apr 2022
Algehele gradering
Gemaklik.
Maria M S - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Marelize S - Apr 2022
Algehele gradering
Vinnige wegbreek vir 3 dae.
Rounel B - Feb 2022
Algehele gradering
Rustige plek.
Ronell T - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelike en gasvrye ontvangs.
Retha W - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik. Net wat ons gesoek het.
Zelda R - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelike mense, netjies en veilig.
Zenobia N - Feb 2022
Algehele gradering
It was so peaceful, staff was friendly and very helpful. Place was also nice and clean. Kids loved it because of free WiFi.
Erica P - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Heinrich D - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Jan K - Nov 2022
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Mark I - Sep 2022
Algehele gradering
Goeie oornaggeriewe.
Chris B - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Herman J - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Alles wat ons benodig het, was beskikbaar.
Louis L - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies met veilige parkering.
Marita V - Feb 2022
Algehele gradering
Loved it.
Petronell B - Feb 2022
Algehele gradering
Ongelooflike rustige atmosfeer.
Riana G - Des 2022
Algehele gradering
Skoon, veilig, stil en gerieflik.
Hannelie V - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker daar gebly.
Ilse A - Aug 2022
Algehele gradering
Die beste naweek ooit. Eienaar baie gasvry. Sal enige tyd weer terugkeer.
Lizaan S - Des 2022
Algehele gradering
Perfect.
Madelyn S - Nov 2022
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf met mooi uitsig.
Johan V - Okt 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld en veilig.
Lees meerTracey H - Aug 2022
Algehele gradering
The accommodation was clean & neat.
Charlie M - Mei 2022
Algehele gradering
Rustige, veilige en ontspannende kuier.
Adri R - Des 2022
Algehele gradering
Sentraal geleë en binne loopafstand van winkels en die hawe.
Marlene E - Mrt 2022
Algehele gradering
Een aand kuier by Oom Piet Accommodation.
Riana H - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige, skoon verblyf en baie veilig.
Roelf J - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies.
Kerstin W - Jan 2022
Algehele gradering
Was lekker om daar te wees. Alles was perfek.
Anthony S - Des 2021
Algehele gradering
My tyd by Oom Piet was nice. Ek het my kuier geniet.
Regianne D - Des 2021
Algehele gradering
Very peaceful and quiet with beautiful views.
Josephine F - Nov 2021
Algehele gradering
Fantasties en ontspannend.
Josephine F - Nov 2021
Algehele gradering
Ontspannend en lekker.
Talana D - Okt 2021
Algehele gradering
Ongelooflik aangenaam.
Roeline H - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Jeandre V - Okt 2021
Algehele gradering
Bekostigbaar en waarde vir jou geld. Was 2016 vir wittebrood ook daar en sal sonder twyfel weer van Oom Piet gebruik maak. Dit is altyd baie netjies en het als wat ons benodig.
Sel-marie P - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker uitgerus.
Linda P - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Gerald N - Aug 2021
Algehele gradering
The guest house where I stayed was nice and clean, safe and very comfortable with everything you need inside.
Monique B - Aug 2021
Algehele gradering
Mooi, netjies, lekker, rustig.
Madeleine V - Mei 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Remarque V - Apr 2021
Algehele gradering
Gesellig, veilig en vriendelike diens.
Hannelie S - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly, op die hawe, met seeuitsig.
Fatima F - Apr 2021
Algehele gradering
Besides enjoying the beautiful sea views from the balcony (with seating provided), we were happy with the service provided.
Nicolene B - Feb 2021
Algehele gradering
Als wat nodig is en baie netjies.
Elani V - Jan 2021
Algehele gradering
Plekkie is baie oulik.
Monique O - Okt 2021
Algehele gradering
Dankie Francois! Heel geskik vir ons, 3 grootmense en 2 kinders.
Emiliana I - Sep 2021
Algehele gradering
The place is lovely. Walking distance from the harbour for whale watching and Duiwelsgat Hike Trail.
Gerrie J - Apr 2021
Algehele gradering
Ideale plek vir 'n oornag-akkommodasie.
Roland D - Feb 2021
Algehele gradering
Rustige, veilige omgewing - uitstekende atmosfeer.
Nicky M - Nov 2021
Algehele gradering
Pleasant.
John M - Jan 2021
Algehele gradering
Luilekker kuier.
Maretta T - Des 2021
Algehele gradering
Oorslaap op pad na ons seun se troue.
Maretta T - Des 2021
Algehele gradering
Ons en ons aanstaande skoonfamilie het daar oorgeslaap voor ons kinders se troue.
Bennie M - Okt 2021
Algehele gradering
Baie gerieflike, perfekte oornagverblyf
Anita W - Okt 2021
Algehele gradering
Friendly, comfortable and a beautiful view.
Deon T - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was rustig en presies wat my verwagting was.
Jacques V - Des 2020
Algehele gradering
Asemrowend
Jacques V - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties
Jaco M - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Elzaan V - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig, skoon en fantasties
Lynette C - Okt 2020
Algehele gradering
Baie gasvry ontvang en kon dadelik ons eenheid betrek. Goed toegerus en lieflike uitsig oor die see.
Charmaine V - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustigheid, vrede vir jou siel.
Nadia D - Feb 2020
Algehele gradering
I never go anywhere else but only Oom Piet Accommadation when I go to Gansbaai. Always neat and clean apartments.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ek gaan nêrens anders as Oom Piet Akkommodasie as ek Gansbaai toe gaan nie. Altyd netjiese en skoon woonstelle.
Vriendelike personeel, veilige parkeerplek en huislike atmosfeer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Paula P - Jan 2020
Algehele gradering
Kuier was van korte duur, maar rustig en baie aangenaam.
Johan V - Jan 2020
Algehele gradering
Uistekend. Baie lekker gekuier en ontspan.
David D - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasies.
Rudolph D - Mrt 2020
Algehele gradering
Was baie lekker. Goeie ligging. Sal altyd aanbeveel en weer gebruik.
Inge W - Jan 2020
Algehele gradering
Our stay at Oom Piet Accommodation was amazing. Would definitely go back again.
Cecilia L - Okt 2020
Algehele gradering
Aangenaam verras
Russell B - Sep 2020
Algehele gradering
Very good.
Carl T - Feb 2020
Algehele gradering
Very lovely place to stay. Very enjoyable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie lieflike plek om te bly. Baie genotvol.
Vriendelike ontvangs wanneer jy arriveer. Plek was skoon en baie mooi. Oom Piet en die personeel was baie vriendelik. Mees genotvolle verblyf in 'n lang tyd.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Alphonsus P - Sep 2020
Algehele gradering
Was baie lekker, het dit terdeë geniet.
Annalie R - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Mischke W - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was lekker.
Dot R - Des 2020
Algehele gradering
Rustig. Lekker. Vriendelik.
Louisa V - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies, skoon, rustig en vriendelike ontvangs.
Denise S - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, ligging is perfek.
Ferial M - Des 2019
Algehele gradering
Awesome service.
Corne V - Des 2019
Algehele gradering
Mooi uitsig.
Gert S - Nov 2019
Algehele gradering
Fantasies, gevoel asof ek by die huis is.
Niqueline R - Okt 2019
Algehele gradering
We had a very accommodating host, friendly service and all round excellent stay. Thank you Oom Piet Accommodation.
Jacques V - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasmagories.
Abeada V - Okt 2019
Algehele gradering
Beautiful place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige plek.
Awesome plek, my swaer en sy nuwe vrou het die verblyf geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elmarie L - Sep 2019
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Elsje M - Aug 2019
Algehele gradering
'n Baie positiewe ervaring gewees!
Anne-marie A - Jun 2019
Algehele gradering
Ons verblyf was heerlik en bekostigbaar met die vriendelikste gasvrou en gasheer.
Petra V - Mei 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly en dit baie geniet.
David D - Mei 2019
Algehele gradering
Aangename en rustige atmosfeer. Naby alle geriewe in veilige omgewing.
Liza V - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtige akkommodasie en pragtige uitsig oor die see.
Chrisna L - Mrt 2019
Algehele gradering
Vriendelike en gemaklike mense.
Nadia D - Mrt 2019
Algehele gradering
Always very neat and clean, just love my stay with Oom Piet.
Johan K - Mrt 2019
Algehele gradering
Jy kry wat jy sien!
Yvette D - Jan 2019
Algehele gradering
Weereens 'n heerlike oornag in Gansbaai!
Jerimia B - Feb 2019
Algehele gradering
Ongelooflik.
Conroy R - Jan 2019
Algehele gradering
Was the best accommodation I ever was at.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Was die beste verblyf wat ek nog gehad het.
Die verblyf was baie stil, skoon en ons het tuis gevoel en dit was meer as wat ons verwag het. Die bestuurder was baie behulpsaam en vriendelik. Ons het beplan om terug te gaan vir ons tweede vakansie. Dit was baie lekker en ons het onsself geniet. Ek kan nie wag om terug te gaan nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kim D - Jan 2019
Algehele gradering
Fantastic.
Andre P - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtig en bekostigbaar.
Cobus G - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Monick V - Des 2019
Algehele gradering
Bitter baie lekker.
Tom M - Nov 2019
Algehele gradering
Gerieflike en billike akkommodasie bykans teenaan die see.
Ranaldo V - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker gemaklike verblyf.
Anthea K - Mei 2019
Algehele gradering
Lekker.
Wayne J - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker rustig.
Barry E - Mrt 2019
Algehele gradering
'n Heerlike wegbreek wat lafenis vir die siel was.
Sur H - Feb 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Tanja B - Feb 2019
Algehele gradering
Great value for money!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie waarde vir geld!
Skoon en vriendelik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nicoleen M - Jan 2019
Algehele gradering
Bekostigbaar en skoon.
Mari-zanne L - Nov 2019
Algehele gradering
Baie relaxing.
Marinda P - Okt 2019
Algehele gradering
Ons het 1 nag oornag en was baie tevrede met die verblyf.
Annatjie J - Jul 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Enver A - Mei 2019
Algehele gradering
It was a great stay and looking forward to going back.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was goeie verblyf en sien uit om terug te gaan.
Die uitsig van die see was goed.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Maryna O - Jan 2019
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Paul M - Nov 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Lala H - Okt 2019
Algehele gradering
Was heerlike uitspan.
Franco-lee S - Mrt 2019
Algehele gradering
Tyd en weer was aangenaam.
Geraldine P - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons verblyf was rustig en Oom Piet sorg en dink aan als, tot die krag probleme veroorsaak deur Eskom.
Laetitia N - Nov 2018
Algehele gradering
Ek het heerlik hier gebly.
Ilse V - Des 2018
Algehele gradering
Goeie diens, gerieflike ligging en pragtige uitsig.
Sean K - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Marine T - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike ontvangs.
Chris S - Des 2018
Algehele gradering
Rustige, netjiese en veilige omgewing.
Klasie V - Des 2018
Algehele gradering
Ons like van Oom Piet se plek.
Helen C - Nov 2018
Algehele gradering
It was nice.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was lekker.
Sal weer daar bly en aanbeveel aan my vriende.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tom D - Okt 2018
Algehele gradering
Puik waarde vir gekld
Lees meerElmare V - Sep 2018
Algehele gradering
Sentraal en netjies.
Joudun R - Aug 2018
Algehele gradering
Puik!
Shireen C - Aug 2018
Algehele gradering
Amazing.
Annamé C - Jun 2018
Algehele gradering
Netjiese plek, volledig toegerus en baie gerieflik.
Xander K - Jun 2018
Algehele gradering
Great.
Paul W - Mei 2018
Algehele gradering
Goed gewees.
Frank M - Mei 2018
Algehele gradering
Bekostigbare, netjiese akkommodasie.
Nadia D - Mei 2018
Algehele gradering
Kon nie n beter plek gekies het nie
Hein D - Mrt 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en baie goed toegeruste woonstel.
Uc U - Apr 2018
Algehele gradering
Awesome.
Charles P - Mrt 2018
Algehele gradering
Sterk aanbeveel.
Anita S - Feb 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Gerhard A - Jan 2018
Algehele gradering
Dis uitstekend en waarde vir geld.
Lees meerJaqueline N - Jan 2018
Algehele gradering
Verwelkoming was uitstekend deur die ontvangstdame, baie rustige atmosfeer, baie netjies.
Koos L - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstekend en vriendelike diens. Sal weer van u dienste gebruik maak.
Nadia D - Okt 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon..sal enigeen aanbeveel.
Annalize H - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties en kommervry.
Maria S - Feb 2018
Algehele gradering
Well suited location for our venue.
Nicolaas S - Des 2018
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Johan V - Okt 2018
Algehele gradering
Eenheid was skoon en netjies.
Anette M - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker en het dit geniet!
Eddie V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon en baie vriendelike diens ontvang.
Carla V - Jan 2018
Algehele gradering
Netjies en baie goeie diens.
Nataly C - Des 2018
Algehele gradering
Verblyf was baie aangenaam.
Pieter H - Nov 2018
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, genoeg parkering, lekker gebly en beslis waarde vir geld.
Peter J - Sep 2018
Algehele gradering
Fantastiese ligging en kliëntediens maak ons wegbreek soveel lekkerder!
Elana F - Jul 2018
Algehele gradering
Beslis die moeite werd!
Paul W - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie rustig en sentraal om ander plekke te besoek.
Trish M - Des 2018
Algehele gradering
Wonderful place to have a break away.
Janet W - Sep 2018
Algehele gradering
Enjoyable, relaxing and peaceful break. Thanks.
Reinier V - Jan 2018
Algehele gradering
Goede verhouding prijs en kwaliteit.
Alwine S - Feb 2018
Algehele gradering
Goedkoop akkommodasie!
Hansie C - Des 2018
Algehele gradering
Baie naby visfabriek, baie slegte reuk, nie aanbeveel nie.
Angie A - Des 2017
Algehele gradering
Dit was 'n stunning tyd saam my hubs.
Ammi S - Des 2017
Algehele gradering
Gasvrye mense met 'n gerieflike blyplek.
Nadia P - Nov 2017
Algehele gradering
Ongelooflik.
Ina F - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Kobus S - Nov 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerRetha V - Sep 2017
Algehele gradering
Rustig, skoon en baie veilig.
Joanie F - Aug 2017
Algehele gradering
Absolute tevredenheid.
Sonja A - Jun 2017
Algehele gradering
Heerlik. Baie lekker.
Jolene A - Mei 2017
Algehele gradering
Awesome.
Bennie V - Mei 2017
Algehele gradering
'n Rustige naweek weg in die hart van Gansbaai.
Lees meerMorne L - Apr 2017
Algehele gradering
Absoluut waarde vir geld.
Bredell V - Apr 2017
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld.
George V - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie tevrede.
Skollie S - Jan 2017
Algehele gradering
Die plek om te wees.
Anri V - Jan 2017
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Rustig.
Freddie M - Jan 2017
Algehele gradering
Voortreflike diens en paradys-ervaring!
Nadine D - Jan 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly met mooi uitsig in kamer 6.
Corrine B - Des 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en stapafstand na middedorp.
Charlotte B - Okt 2017
Algehele gradering
We enjoyed the stay, it was very relaxing.
Lizelle M - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker!
Andre M - Mrt 2017
Algehele gradering
Pragtige kompakte en veilige oopplan-plek.
Guillaume O - Jan 2017
Algehele gradering
Pragtige uitsig en heerlike, ruim akkommodasie.
Janine V - Okt 2017
Algehele gradering
Baie dankie!
Liza V - Aug 2017
Algehele gradering
Heelik geslaap.
Madeleen T - Aug 2017
Algehele gradering
Die wooneenheid was skoon en netjies en die atmosfeer rustig.
Hannes S - Jul 2017
Algehele gradering
Rustige, veilige, oornagfasiliteit!
Philip B - Mei 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie stil omgewing om te kan rus.
Freddie P - Apr 2017
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly al was dit slegs vir een nag.
Yolanda H - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike naweek goeie diens!
Ed V - Jan 2017
Algehele gradering
Lekker plek met mooi strande en 'n vallei agter die berge.
Nina V - Des 2017
Algehele gradering
Netjies en lekker rustig.
Albertus D - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie rustig en loopafstand na hawe eetplek.
Arthur H - Sep 2017
Algehele gradering
Knus verblyf vir een of twee nagte.
Annetjie B - Mrt 2017
Algehele gradering
Vriendelike, hulpvaardige diens, ongelooflike mooi uitsig!
Harriet K - Feb 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam. Dit was baie aangenaam om daar te bly, behalwe vir vir reuk van die fabriek!
Ria W - Feb 2017
Algehele gradering
Ongelooflike rustig.
Hannetjie D - Feb 2017
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Monique V - Des 2017
Algehele gradering
My verblyf was baie aangenaam.
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Ian K - Des 2016
Algehele gradering
Ekonomies, sentraal en goed toegerus.
Jan B - Des 2016
Algehele gradering
Lekker gebly.
Barbie M - Nov 2016
Algehele gradering
We so enjoyed our stay - friendly, clean and excellent value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het ons verblyf so baie geniet - vriendelik, skoon en uitstekende waarde vir geld.
Ons moes 'n troue bywoon en het net een nag verblyf nodig gehad - en dit was 'n uitstekende keuse.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Francis L - Nov 2016
Algehele gradering
Pragtige plek en aangename verblyfomstandighede.
Liezel O - Okt 2016
Algehele gradering
Ongelooflik baie lekker gebly.
Sariana R - Sep 2016
Algehele gradering
Die woonstel was mooi skoon en baie goed toegerus met 'n baie mooi uitsig.
Lees meerFrank M - Aug 2016
Algehele gradering
Waarde vir jou geld!
Menuanita S - Jun 2016
Algehele gradering
Dit was `n baie aangename ervaring.
George S - Mei 2016
Algehele gradering
No 5! Onderdakparkering was 'n bonus.
Judith V - Apr 2016
Algehele gradering
Absoluut fantastiese gasvryheid.
Chantal V - Feb 2016
Algehele gradering
Rustig, het baie geniet.
Minette G - Jan 2016
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Chantelle B - Des 2016
Algehele gradering
Friendly and very accommodating.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vriendelik en baie akkommoderend.
Welgedaan Oom Piet Akkommodasie, ons was aangenaam verras vir net R400 per paartjie. Ons het so 'n goed opgepaste en groot kamer gekry om in te bly. Ons is verwelkom deur die eienaar en sy vrou, wat baie lieflike en akkommoderende mense is. Ons sal definitief weer daar bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jinnie S - Des 2016
Algehele gradering
Heerlike woonstelletjie met alles wat nodig is om lekker te ontspan.
Niel M - Aug 2016
Algehele gradering
Alles het glad verloop sonder enige probleme of klagtes.
Marciano P - Aug 2016
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het baie lekker gebly.
Baie lekker plek om by te bly. Gansbaai is 'n baie rustige dorpie. Die gastehuis is stapafstand van alles af wat jy mag nodig kry vir jou vakansie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Yvette R - Mei 2016
Algehele gradering
Baie aangename oornag. Vriendelike diens en netjiese akkommodasie. Kraakvars beddegoed.
Reginald K - Jan 2016
Algehele gradering
Oom Piet Accommodation is TOPS!
Pieter J - Jan 2016
Algehele gradering
Ons kon nie vir beter gevra het nie en sal beslis weer daar gaan bly.
Muda V - Mei 2016
Algehele gradering
Ek het baie lekker gebly. Alles was pragtig skoon en netjies en nie so hopeloos oordoen soos die meeste ander plekke nie.
Liezel N - Apr 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Gerieflik met 'n mooi see-uitsig.
Monika F - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustige verblyfplek weg van die verkeer en mooi see uitsig.
Maureen B - Jan 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Johannes S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netjies, mooi uitsig, vriendelike ontvangs en waarde vir geld.
Jenine M - Jan 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Rigardt N - Sep 2016
Algehele gradering
Walvisse
Debbie R - Jan 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld in Gansbaai.
N A B - Nov 2016
Algehele gradering
Netjies, skoon en gemaklik.
Mary-joan S - Aug 2016
Algehele gradering
Asemrowend!
Johan F - Jan 2016
Algehele gradering
Regtig baie geniet.
James B - Okt 2016
Algehele gradering
Het nie lekker gebly nie.
Anel R - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker sentraal en vriendelike mense.
Andre W - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker en aangename mense.
Elzhan M - Des 2015
Algehele gradering
Die plek is absoluut asemrowend.
Jessica K - Des 2015
Algehele gradering
Very relaxed atmosphere.
Erika V - Nov 2015
Algehele gradering
Ontspanne!
Jan-chris H - Nov 2015
Algehele gradering
Ek wil hier bly!
Bertha F - Nov 2015
Algehele gradering
Netjies, skoon, gerieflik en waarde vir geld.
Diane N - Okt 2015
Algehele gradering
Pleasantly surprised.
Danie M - Sep 2015
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik. Die aanwysings is uitstekend!
Petro L - Jan 2015
Algehele gradering
Dit was ongelooflik! Baie netjies en die mense is baie gasvry en personeel is regtig vriendelik.
Sonja P - Sep 2015
Algehele gradering
As jy net daar gaan slaap, soos ons, is dit ideaal. Goed geleë vir haaihokduik.
Lees meerAnna V - Okt 2015
Algehele gradering
Aangenaam.
Oom Piet Akkommodasie se terugvoer
Ons is baie jammer en teleurgesteld om te hoor dat u probleme ondervind het met die TV. Ons het baie onlangs opgradeer en dekodeerders in al die eenhede installeer om te verseker dat TV nie in die toekoms weer n probleem is nie. Ons sal onmiddellik weer daarna laat kyk.
Annalie D - Okt 2015
Algehele gradering
Baie lekker. Baie goed toegerus.
Maureen K - Jul 2015
Algehele gradering
Beautiful place and view excellent.
Wesley M - Okt 2015
Algehele gradering
Gerieflike ligging.
Lees meerRisca B - Jan 2015
Algehele gradering
Oulike plekkie, was skoon en netjies!
Hester B - Des 2014
Algehele gradering
Stil en rustige kuier!
Jaco L - Nov 2014
Algehele gradering
Baie gerieflik. Baie netjies en perfekte ligging. Baie tevrede.
Lm / - Okt 2014
Algehele gradering
Gerieflik en goed geleë.
Sakkie B - Jul 2014
Algehele gradering
Lekke!
Steyn V - Mei 2014
Algehele gradering
Ons het die verblyf daar baie geniet.
Riana G - Des 2014
Algehele gradering
Wat 'n fantastiese wegbreek. Elke sent werd.
Philip K - Des 2014
Algehele gradering
Friendly and helpful people
Darrel V - Nov 2014
Algehele gradering
Die wegbreek was wonderlik, was ons eerste keer in Gansbaai en het ons verblyf geniet!
Manie M - Nov 2014
Algehele gradering
Baie stil en aangenaam.
Debbie G - Sep 2014
Algehele gradering
Baie skoon en rustig.
Elke K - Jun 2014
Algehele gradering
Uiters netjies en funksioneel.
Dewaal V - Okt 2014
Algehele gradering
Netjiese verblyf.
Hennie V - Sep 2014
Algehele gradering
Aangenaam!
Gert E - Mei 2014
Algehele gradering
Goed toegerus met 'n fantastiese uitsig oor die see!
Bronwen H - Nov 2014
Algehele gradering
Seamless customer service and good value for money
Hannes D - Apr 2014
Algehele gradering
Verblyf en parkering heel goed en netjies.
She-earl S - Sep 2014
Algehele gradering
Baie lekker rustige naweek.
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fabriekstraat 6, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang