Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oom Piet Akkommodasie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 321 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Susan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik. Fantastiese uitsig oor die hawe. Heerlik. Eienaar is baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise S
1 nag
5.0
Sep 2024

Pragtige skoon en netjies. Heerlike skoon plekkie. Kort net 'n beter stoof of stoofplaat. Loopafstand van hawe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie, baie geniet. Baie, baie lekker. Alles perfek. Wil graag weet wat die prys is van 15 Des 2024 tot 05 Jan 2025.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sannette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker cosy! Heerlik, rustig, mooi uitsig vanuit eenheid 6. Love die kaggel/braai binne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Ontspannend en lekker in 'n netjiese toegeruste wooneenheid. Lekker vriendelike ontvangs deur die gasvrou. Goed toegeruste, netjiese wooneenheid. Goed geleë. Baie ontspannend, met die seegeluide in die agtergrond. Dankie aan Francois en sy gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
1 nag
5.0
Mei 2024

Rustige atmosfeer en mooi uitsig. Baie oulike plek, netjies, goed geleë, aangename gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Heerlik en gerieflik. Sal weer daar oornag. Baie gerieflik en voldoen aan alle vereistes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlik. Afgesien van die weer was die kuier heerlik en is warm ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rian J
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Ons was 14 mense, 7 egpare, op 'n fietstoer. Oom Piet baie geskik vir ons doeleinde. Baie lekker gebly! Alles skoon en beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdalena S
Lang verblyf
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gekuier en naby naburige besienswaardighede. Eenheid het alles wat nodig is en gashere behulpsaam en vriendelik - aangename verblyf. Stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 321

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fabriekstraat 6, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf9b4ebd3d47b832cd37492e5ba1b0305f6218e2b3187fccc75c9bd308d179d74f0b9812c8c4d237eba7f3e7e6b64697ec30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 321 5 1 5 6 Fabriek Street Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.585362879745 19.347701017197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang