Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oom Piet Akkommodasie

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fabriekstraat 6, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oom Piet is net 100 m se stap vanaf die Gansbaai Hawe geleë met pragtige uitsigte oor Walkerbaai. Die verblyf is gerieflik naby die dorp geleë wat beteken gaste is stapafstand van Gansbaai se restaurante, kroeë en winkels af.

Al die eenhede het 'n volledig toegeruste kombuis en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad. Daar is TV's met kommersiële DStv-kanale. Veilige parkeerplek op die perseel. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Om in die dorp te bly het die voordeel dat dit 'n kort entjie se ry van die besige hawe van Kleinbaai af is waar gaste die lansering van die haaihokduikbote kan sien. Alternatiewelik, neem 'n rit na De Kelders en geniet die panoramiese uitsigte oor Walkerbaai en die eindelose strande van die Die Plaat van hier af kan 'n mens ook van Julie tot November die speelse baljaar van die Southern Right Whales geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 321 resensies vir Oom Piet Akkommodasie
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 321

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Fabriekstraat 6, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oom Piet Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fabriekstraat 6, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf9b4ebd3d47b832cd37492e5ba1b0305f6218e2b3187fccc75c9bd308d179d74f0b9812c8c4d237eba7f3e7e6b64697ec30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 321 5 1 5 6 Fabriek Street Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.585362879745 19.347701017197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang