Ooompy Loompy
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Antonette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Elsabe V - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik, rustig en vreedsaam.
Sandra S - Jun 2022
Algehele gradering
Baie netjiese plek met baie gasvrye bestuurders.
Ooompy Loompy se terugvoer
Hi Sandra. Baie dankie vir die mooi boodskap. Sal nou nie se sien julle gou weer nie. Julle nou julle eie plekkie hier naby. Ek hoop dat julle jul nuwe eie plekkie sal geniet en baie vreugde en liefde daar sal beleef.
Groete
Anto
Leon S - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige plek met waarde vir geld.
Lees meerJana V - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike verblyf, goeie waarde vir geld, stapafstand Mtwalume-strand toe.
Lees meerOoompy Loompy se terugvoer
Hi Jana, dankie vir jou mooi terugvoer. Was heerlik om julle hier te he. Ons het die slaapkamers geskei vir meer privaatheid. Die eienaars het `n hele week gespandeer om alles te "upgrade" en weer pragtig te maak. Ongelukkig sal ons nie `n tuimeldroër kan byvoeg nie, soos jy weet is krag baie duur en tuimeldroërs vat baie elektrieseteit. Ons probeer juis om dit baie bekostigbaar te kan maak om vakansie te hou vir ons gaste. `n Geseënde jaar vir julle.
Welna S - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker verblyf! Heerlik gebly saam met ons 3 honde!
Ooompy Loompy se terugvoer
Hi Welna, dankie baie. Mis daai pragtige vier voet kinders van julle. Hoop om julle gou weer te ontvang. Julle was so dierbaar gewees. Groete Anto
Eric P - Des 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Lees meerOoompy Loompy se terugvoer
Hi Eric, so duisende dankies. Ek waardeer die pragtige terugvoer. Dis altyd lekker om gaste soos julle te ontvang. `n Mooi nuwe jaar vir julle.
Beulah A - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik, rustig.
Ooompy Loompy se terugvoer
Baie dankie Beulah, dit was wonderlik om julle as gaste te hê.
Groete Antonette
Kesha A - Okt 2021
Algehele gradering
Vakansie by die see, saam met my honde.
Ooompy Loompy se terugvoer
Hi Kimre, dankie vir die pragtige terugvoer. Was so lekker om jou te leer ken. Jy is een awesome mens. Sien gou weer.
Mo P - Aug 2021
Algehele gradering
A lovely, relaxing few days.
Ooompy Loompy se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer. Was awesome om julle hier te hê.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dekweg, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang