Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ooompy Loompy

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Elsabe V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Gerieflik, rustig en vreedsaam. Antonette en Louis is meer as bereid om gaste te help. Ons het 'n wesenlike krisis gehad, hulle het dit opgelos sonder dat dit vir hulle 'n probleem was. Wonderlike gasvrou. Gerieflike verblyf. Ons gaan beslis terug daarheen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra S
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Baie netjiese plek met baie gasvrye bestuurders. Skoon, netjies en vriendelike hulp van bestuurders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonette
Ooompy Loompy
Hi Sandra. Baie dankie vir die mooi boodskap. Sal nou nie se sien julle gou weer nie. Julle nou julle eie plekkie hier naby. Ek hoop dat julle jul nuwe eie plekkie sal geniet en baie vreugde en liefde daar sal beleef. Groete Anto

Leon S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2022

Rustige plek met waarde vir geld. 'n Waarde vir geld bestemming. Die ape het een dag die huis geplunder, ons kos gevreet en die TV omgegooi en gebreek. Die opening tussen muur en dak was nie mooi geseël nie. Die TV is 2 dae later vervang. Daar kan doen met ietwat meer kombuistoerusting. Die beddegoed is netjies en skoon. Die restaurant onder naby see het die lekkerste 'curry mutton bunny chows'. Algeheel was die diens baie goed. Dankie Antonette en man.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jana V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Heerlike verblyf, goeie waarde vir geld, stapafstand Mtwalume-strand toe. Antonette is baie vriendelik, behulpsaam en bereid om die ekstra myl te gaan. Die verblyf is netjies en gerieflik, en stapafstand Mtwalume-strand toe. Dis geleë in die Inyanga-vakansieoord, en die oord het 'n skoon swembad en speelraam vir kinders. Sou heerlik wees as mens nie deur die een kamer moes loop na die ander kamer toe nie, maar dis nie 'n probleem vir 'n gesin nie. Heerlike warm water vir stort, maar het 'n paar keer amper gebrand by die wasbak! Die wasmasjien is baie gerieflik, maar omdat ons heel week reën gehad het sou 'n tuimeldroër 'n aangename toevoeging gewees het. Wees ook voorbereid om muskietweerder saam te neem! Baie lekker daar gebly, sal dit weer doen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonette
Ooompy Loompy
Hi Jana, dankie vir jou mooi terugvoer. Was heerlik om julle hier te he. Ons het die slaapkamers geskei vir meer privaatheid. Die eienaars het `n hele week gespandeer om alles te "upgrade" en weer pragtig te maak. Ongelukkig sal ons nie `n tuimeldroër kan byvoeg nie, soos jy weet is krag baie duur en tuimeldroërs vat baie elektrieseteit. Ons probeer juis om dit baie bekostigbaar te kan maak om vakansie te hou vir ons gaste. `n Geseënde jaar vir julle.

Welna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Baie lekker verblyf! Heerlik gebly saam met ons 3 honde! Ons sal beslis weer terugkom en beveel dit aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonette
Ooompy Loompy
Hi Welna, dankie baie. Mis daai pragtige vier voet kinders van julle. Hoop om julle gou weer te ontvang. Julle was so dierbaar gewees. Groete Anto

Eric P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie was perfek vir 'n naweek weg. Iets wat ons baie nodig gehad het. Antoinette was 'n ster. Sy was baie behulpsaam. Sou ons iets nodig gehad het, was dit nie 'n probleem vir haar nie. Die plek was ook baie veilig, geen probleme gehad nie. Die plekkie was gerieflik. Het die basiese goed wat jy nodig het om te kan kook en rus. Het ook 'n heining om as jy dalk jou viervoetkinders wil saambring. Ons gasvrou, Antoinette was 'n ster, baie behulpsaam en vriendelik. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonette
Ooompy Loompy
Hi Eric, so duisende dankies. Ek waardeer die pragtige terugvoer. Dis altyd lekker om gaste soos julle te ontvang. `n Mooi nuwe jaar vir julle.

Beulah A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2021

Gerieflik, rustig. Eenvoudig en gerieflike selfsorgverblyf. Loopafstand na strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonette
Ooompy Loompy
Baie dankie Beulah, dit was wonderlik om julle as gaste te hê. Groete Antonette

Kesha A
Lang verblyf
4.6
Okt 2021

Vakansie by die see, saam met my honde. Ek en my honde het heerlik gebly. Was soos 'n huis by die see. Elke dag het ons see toe gestap en dit was rustig met alles wat ek nodig gehad het. Antoinette was 'n wonderlike gasvrou en het ook meer as een keer in die tyd seker gemaak dat ek alles gehad het wat nodig was. Ek het klaar vir volgende vakansie daar bespreek. Regtig waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Antonette
Ooompy Loompy
Hi Kimre, dankie vir die pragtige terugvoer. Was so lekker om jou te leer ken. Jy is een awesome mens. Sien gou weer.

Mo P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Aug 2021

A lovely, relaxing few days. Rustic but comfortable. Affordable during the hard times.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Antonette
Ooompy Loompy
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer. Was awesome om julle hier te hê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Antonette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dekweg, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf078bda1e37c29825e776ffecc24f716d660f091d9dae8c4f86db0804f8e54e40cc9a96c44f40a02974dee0a36641970ee4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Dek Road Mtwalume 4186 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.488600891033 30.63014698525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang