Ooompy Loompy
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dekweg, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
- Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ooompy Loompy is in die Inyanga Village-oord in Mtwulame geleë. Dit is in 'n kompleks en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is na aan winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die ongekunstelde grasdakwoonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan tot en met 4 gaste op 'n slag. Elke kamer het 'n dubbelbed en daar is 2 badkamers, elk met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.
Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met Open View. Daar is ook 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste maaltye saam kan nuttig.
Braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Die kompleks word goed onderhou en het direkte toegang tot die strand. Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad en tennisbaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Antonette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Dekweg, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ooompy Loompy het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Mtwalume Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dekweg, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang