Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Oopplan Eenheid

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Hanneke G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ruim en baie netjies. Naby winkels, maar in 'n stil woonbuurt. Baie aangenaam, meer as wat ons verwag het. Definite opsie vir volgende Kaapse besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marian
Oopplan Eenheid
Baie dankie!

Ria S
1 nag
5.0
Mrt 2025

Waarde vir geld. Dit was baie gerieflik en keurig, tog billik. Marian is besonders vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marian
Oopplan Eenheid
Baie dankie!

Meaghan D
1 nag
5.0
Mrt 2025

Comfy, warm and friendly stay. This was such an amazing experience. I was warmly welcomed and the host was always available if there were any questions. There are 2 chickens that provided some fun entertainment. I never knew chickens had personalities. The bed is comfy and everything was very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marian
Oopplan Eenheid
Baie dankie!

Arnel D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Dit is amazing akkommodasie vir twee wat opsoek is na sentraal maar ook vreedsaam. Dit is 'n baie rustige plek, baie gemaklik en skoon. Baie mooi intern versier. Die klein tuintjie skep 'n rustige, vreedsame en private atmosfeer. Marian is 'above and beyond' gegaan om seker te maak ek is gelukkig. Ek sal beslis die plek voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marian
Oopplan Eenheid
Baie dankie!

Sharon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Great. Marian and her husband are very friendly and helpful. We had our own private space and enjoyed the space. Just couldn't figure out the new TV, ha ha.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bill B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Relaxed and enjoyable. Pleasant with a service-oriented hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marian Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remhoogte-weg 5, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf18c1b1e7168da8ff62e69a192c940e8355eeab5cef14b3e2504fc1d6159ac3b5cd962b81ad63f935b389c7db404131e60fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 5 Remhoogte Road Heldervue 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0616672 18.815054

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
262728293031123456789101112131415161718192021222324252627282930123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
262728293031123456789101112131415161718192021222324252627282930123456