Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oorgenoeg

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 8, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 873 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Oorgenoeg is 600 m vanaf die strand in Arniston geleë en is 'n ruim selfsorgvakansiehuis vir tot 6 mense. Die huis het sonpanele en 'n gasstoof en geiser.

Die huis kyk uit oor die tuin en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde is ingerig met 2 enkelbeddens. Die 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gerieflikheidshalwe word beddegoed voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook eetgerei en breekware. WiFi is beskikbaar en gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n knus kaggel en 'n slim-TV het.

Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met 'n draagbare braai en kyk uit oor die tuin. Die huis is toegerus met 'n gemonitorde alarmstelsel en 'n motorhuis is beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 56

Resensies 159

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hoofweg 8, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oorgenoeg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 873
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 873
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 8, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49aac7255863cfe63b55a57f18540a459bb2c1d191d58d4fcf003e22fbd79d49e0e8761a0774aadcc3fab4bb52e1f96575d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 873 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 8 Main Road Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.666088 20.226486

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang