Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oorgenoeg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Linda S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Convenient, pleasant and lovely surroundings - would love to have had more time. Very convenient and suitable for long or short stays. Everything was provided for and we could not have asked for more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-anne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustige asemrowende wegbreek. Baie lekker rustige plekkie om weg te breek van die besige lewe. Wonderlike plekkie met wonderlike ligging. Ons het die beste tyd gehad in die hot tub.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clinton D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Tranquil, safe, private. A very tranquil and beautiful stay. It is perfect for a romantic weekend getaway, or a weekend to de-stress from the hustle and bustle of life. A perfect little private paradise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Great, sal weer besoek. Baie lekker gebly. Vergenoeg uit die dorp vir stilte en naby genoeg om gou te ry. Baie gasvry en ons het baie lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Peaceful, just what we needed. Lovely little spot for a breakaway. We truly enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco K
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2024

Rustige plaas atmosfeer in privaatheid. Sou graag beter braaigeriewe wou gehad het. Handdoeke was baie hard en handdoek-reëling in die badkamer wil heeltyd omval. Die belangrikste is in plek, maar kort 'n "personal touch". Mikrogolf werk nie so effektief nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chanique L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Nice. Very good, very neat and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nadia C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Kalmte, stilte, vrede. Ons het ons tyd by Oorgenoeg baie geniet. Die stilte en natuurgeleide was presies wat ons nodig gehad het. Die beddens en kussings was gemaklik, die stort was perfek, en die houtvuurwarmbad was 'n hoogtepunt. Alles was skoon, netjies en gerieflik. Oorgenoeg was die regte keuse vir 'n wegbreek van ons besige stadslewe. Nadea en haar span het ons altyd tuis laat voel. Ek sal definitief terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Baie ruim eenhede, skoon en netjies. Kan dit aanbeveel. Vriendelike ontvangs. Baie lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Uitstekend. Die gasvrou en haar man was baie vriendelik en hulpvaardig. Baie interessante plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nadea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Newmarket-straat, Longacres Equestrian Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e2fabe9e22d745c5a49df185bec9f1d6610d3b7e3774ef96bad6df9ff51695363fed3f5688b306c741550b76e96f233f0ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 9 Newmarket Road Longacres Equestrian Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.044489045831 18.068205574147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang