Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oornag @ Jacqueline Drive

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Christelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2021

The stay was convenient for us as we were a few minutes away from our daughter and therefore we were there only from about 22:00 each evening to 08:00 each morning. They forgot to put the geyser on twice in our 4 day stay. For us it was fine. A mirror in the room would be great. Dark towels don't do it for me. Jacqueline was extremely friendly. Okay! It was convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kallie S
Lang verblyf
3.4
Jul 2021

Dis stil en moes net kombuis self gedoen het. Parkeering is baie beknop, een persoon se kar klaar gestamp.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Elsabe V
Kort verblyf Gesin met tieners
2.0
Feb 2021

Nie baie gerieflik nie. Glad nie die eenheid gekry wat op die web gewys is nie. Die beddens se matrasse was nie gemaklik nie, bietjie baie oud. Kon nie lekker koffie maak nie moes die ketel op die grond sit om by die krag prop uit te kom. Te min gordyne, mens kon van buite af direk op my dogter kyk terwyl sy slaap. Gee nie om vir 'n klein plekkie nie, maar as jy 6 ure op die pad was sal jy graag net gemaklik wou slaap en privaatheid hê.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Charmaine J
Kort verblyf
4.6
Nov 2020

Net wat ons nodig gehad het. Dit het ons aan ons vereistes voldoen.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Patrys P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2020

Gasvryheid is die sleutel hier om jou so welkom te laat voel, asof jy jou ouerhuis besoek. Behulpsaam en gemaklik. Indien jy jou menswees wil vind, jouself wil wees, geen nonsens en geen pretensies wil voorhou nie, dan besoek jy Jacqui se gastehuis. Hier kan jy ontspan. Dit word 'n familie, nie net vriende nie. Dis die mense met inbors en simpatie en bereidwilligheid om jou as persoon in wese te laat blom. Alles kom opreg uit die hart.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chris S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2020

Netjiese en skoon verblyf naby winkelsentrums. Rustige en netjiese verblyf bestuur deur baie vriendelike, hulpvaardige eienaar Jackie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Uitstekende diens! Ons het heerlik gebly! Dit is inderdaad 'n "home away from home". Die eienaar het uit haar hospitaalbed uitstekende diens gelewer. Ons is binnekort weer terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roschia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Was baie lekker om daar te bly. Gasvrou was baie vriendelik. Ons baie welkom laat voel. Vriendelike ontvangs gehad. Het baie tuis en gemaklik en veilig gevoel toe ons daar gebly het. Sal enige tyd weer daar gaan bly as ons verblyf in daai area soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roux N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

Baie rustige atmosfeer, vriendelike diens. Dit was aangenaam en rustig, vriendelike diens van gasheer. Beslis 'n aanbeveling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catrien P
Kort verblyf
4.6
Des 2019

Vriendelike, hulpvaardige gasvrou. Veilige, doeltreffende woonplek. Ek en my tienerdogter het vir 'n week daar tuisgegaan tydens ons verhuising. Die eienares het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die akkommodasie is nie luuks nie maar goeie waarde vir geld. Geen rede tot klagtes nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jaquelinerylaan 578, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8WcpSzjGYVnho82xHAyHjAdQyRkdOOYR1Z983Q1awhrx3N5NgV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 578 Jaqueline Drive Garsfontein 0081 Gauteng 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -25.790835252726 28.29803914434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang