Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oornagkamers at Hillstraat 10

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Chantelle W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Eksie perfeksie. Dit was eksie perfeksie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie vriendelike ontvangs. Verblyf is 5 ster-gehalte. Eienares baie vriendelik en hulpvaardig. Die verblyf is van bostaande gehalte. Die beste wat ons in 14 dae ervaar het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie veilig, rustig en die plek is pragtig ingerig. Baie mooi plek. Baie mooi ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Baie aangename verblyf. Baie lekker, mooi en plattelandse vriendelike ontvangs en rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Verblyfgehalte is in ooreenstemming met tarief. Ontvangs was vriendelik. Stil area. Netjies ingerig met basiese fasiliteite.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elizma F
Kort verblyf
4.0
Feb 2024

Betaal eerder duurder vir ander blyplek. Ons het ongelukkig vir een nag ander blyplek gekry omdat daar nie water was nie. Soos wat ons van die eienaar verneem het, is daar nie water tydens beurtkrag nie, maar ons was wel by die gastehuis terwyl daar elektrisiteit was, en daar was steeds geen water. Hulle het wel 15L water vir ons aangedra in kanne, maar dit is glad nie genoeg vir basiese gebruik vir 3 mense nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Janine
Oornagkamers at Hillstraat 10
Douglas Munisipaliteit sit elke nag die water van 9 uur in die aand tot 6 uur die volgende dag af. Hulle sê dit is a.g.v. loadshedding dat hulle nie genoeg water kan pomp nie. Die gaste het eers 9:30 hier aangekom en ek kon nie vroeër aan hulle sê dat hulle asb. vroeg moet stort nie. Ons het 'n jojo tenk met pomp, maar iemand het ons pomp gesteel en pype afgesny. Ons is besig om alles te vervang. Ons is regtig jammer vir die ongerief.

Izaack D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2024

Very nice, the owner is very professional. It was a very nice stay. The atmosphere is fantastic. I think they just need to change the bed; it is in need of a makeover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Peet D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Fantasties. Skoon en netjies. Vriendelik met alles wat jy nodig het. Dankie, sal weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Gesellig. Mooi, netjies en veilig. Die gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Hierdie was 'n goeie keuse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Heerlike en gerieflike oornaggeriewe, ruim en baie netjies. My komplimente, was die enigste gastehuis wat ek die afgelope 10 dae gebruik het wat 'n bed gehad het waarop ek my volle lengte van 1,94 m kon uitstrek sonder dat my voete onder uitsteek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Campbell- en Malan-straat, Douglas, 8730, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d4babfe89388119af2d84f6ef76d08bd23c6941c9fce8819028ac534dde30aa4e8d4928ff23db73d06818b6895116cbb992?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 3 mense 37 5 1 5 Corner of Campbell and Malan Street Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.060031616607 23.772322566458

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang