Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oornagkamers at Hillstraat 10

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 37 resensies vir Oornagkamers at Hillstraat 10
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Chantelle W - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle W

Eksie perfeksie.

Dit was eksie perfeksie.

Nico S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S

Baie vriendelike ontvangs. Verblyf is 5 ster-gehalte.

Eienares baie vriendelik en hulpvaardig. Die verblyf is van bostaande gehalte. Die beste wat ons in 14 dae ervaar het.

Rina E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina E

Baie veilig, rustig en die plek is pragtig ingerig.

Baie mooi plek. Baie mooi ingerig.

Jacques R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques R

Baie aangename verblyf.

Baie lekker, mooi en plattelandse vriendelike ontvangs en rustigheid.

Johan K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K

Verblyfgehalte is in ooreenstemming met tarief.

Ontvangs was vriendelik. Stil area. Netjies ingerig met basiese fasiliteite.

Elizma F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Elizma F

Betaal eerder duurder vir ander blyplek.

Ons het ongelukkig vir een nag ander blyplek gekry omdat daar nie water was nie. Soos wat ons van die eienaar verneem het, is daar nie water tydens beurtkrag nie, maar ons was wel by die gastehuis terwyl daar elektrisiteit was, en daar was steeds geen water. Hulle het wel 15L water vir ons aangedra in kanne, maar dit is glad nie genoeg vir basiese gebruik vir 3 mense nie.

Oornagkamers at Hillstraat 10 se terugvoer

Douglas Munisipaliteit sit elke nag die water van 9 uur in die aand tot 6 uur die volgende dag af. Hulle sê dit is a.g.v. loadshedding dat hulle nie genoeg water kan pomp nie. Die gaste het eers 9:30 hier aangekom en ek kon nie vroeër aan hulle sê dat hulle asb. vroeg moet stort nie. Ons het 'n jojo tenk met pomp, maar iemand het ons pomp gesteel en pype afgesny. Ons is besig om alles te vervang. Ons is regtig jammer vir die ongerief.

Oornagkamers at Hillstraat 10
Izaack D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Izaack D

Very nice, the owner is very professional.

It was a very nice stay. The atmosphere is fantastic. I think they just need to change the bed; it is in need of a makeover.

Peet D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet D

Fantasties.

Skoon en netjies. Vriendelik met alles wat jy nodig het. Dankie, sal weer daar oorbly.

Riana V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Gesellig.

Mooi, netjies en veilig. Die gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Hierdie was 'n goeie keuse.

Adriaan V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V

Heerlike en gerieflike oornaggeriewe, ruim en baie netjies.

My komplimente, was die enigste gastehuis wat ek die afgelope 10 dae gebruik het wat 'n bed gehad het waarop ek my volle lengte van 1,94 m kon uitstrek sonder dat my voete onder uitsteek!

Dirk V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Oorslaap.

Alles was reg maar beurtkrag het ons onverwags gevang. Daar was geen voorsiening van 'n batterylig nie.

Oornagkamers at Hillstraat 10 se terugvoer

Ai Dirk, so jammer. Daar is 2 liggies in die kamer.
Ek het seker nie gesê waar dit is nie.
Ons laai dit altyd vol en los dit op die kassie by die borde
Jy kon sommer wa of bel en vra van die liggies.
Baie jammer vir die ongerief.

Oornagkamers at Hillstraat 10
Nellie K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nellie K

Netjies, skoon en alles wat nodig is om te oornag.

Dis lekker stil, netjies en skoon. Ons het lekker gebly.

Mitch M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mitch M

Lovely very spacious bachelor type room well appointed perfect for overnighting.

A lovely, very spacious and well-appointed bachelor type room with a nice decorative flair. Also, an outside area for relaxing in a nice garden. Close to shops and main roads. Excellent for a stopover. Friendly and caring host.

Jurg O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurg O

Aangenaam.

Kamer was skoon en netjies.

Janenne S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janenne S

Awesome, it was a great experience.

It is the best place to stay, it was nice and quiet just what one needs away from the city. Great service.

Anton G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G

Als wat verwag is.

Genoeg gesê oor die onderwerp.

Hester G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester G

Vakansie.

Vriendelik, netjies en gasvry.

Nelia S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia S

Vriendelike ontvangs, netjiese, ruim kamer.

Pragtige, ruim, netjiese vertrek. Vriendelike ontvangs en alles wat ons nodig gehad het. Sal weer daar wil bly.

Willie & Ria B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie & Ria B

Pragtige kreatiewe plek. Veilig stil en ruim.

Ons gasvrou het ons baie vriendelik ontvang. Ons het lekker gebly. Dis 'n pragtige plek. Kleurvol en kreatief. Alles wat jy nodig het is beskikbaar. Baie ruim jy voel nie ingehok nie.

Ben K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben K

Baie lekker gebly.

Perfekte oorbly om die dorp en omgewing te verken.

Sharone B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharone B

Excellent stay.

A warm welcome from friendly hosts, had a lovely stay, definitely going to book there again soon.

Suzanne S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne S

Baie lekker gewees. Vriendelik en baie netjies.

Baie dankie vir 'n lekker kamer en vriendelikheid.

Annemarie B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie B

Heerlike oornagfasiliteit.

Vriendelike diens. Goeie fasiliteit.

Gerda D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda D

Familie kuier.

Die gasvrou en haar seun is baie vriendelik en die kamer skoon en netjies. Met ons aankoms het die gasvrou gewaarsku dat die stort lek en ons eerder net van die bad gebruik moet maak. Die bad se kraan maak oop op die bad se rand en verspoel die vloer, moes dus gebruik maak van die handstort om badwater in te tap. Badkamer het heelwat aandag nodig. Ongelukkig is daar is ook muise of rotte in die dak wat 'n steurnis is. Sal waardeer as daar 'n afdak is waaronder mens kan parkeer en verkieslik 'n motorhek wat kan sluit.

Jolene P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene P

Met our needs.

Need outdoor recreation from public view. Suggest partitioning for more privacy.

Danvor Anrique O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danvor Anrique O

The rooms are very neat and comfortable.

I am very pleased with the rooms.

Johan L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Baie aangenaam.

Vriendelike ontvangs.

Lya L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lya L

Naweek terdeë geniet. Het sommer weer planne gemaak vir volgende keer op dieselfde plek.

Baie lekker naweek, gasvry en vriendelik.

Andria O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andria O

Oornag op pad na die Weskus.

Die kamer is pragtig, ruim, netjies en skoon met pragtige dekor en linne. Die beddens is seker die beste waarop ons al geslaap by gastehuise. Daar is 'n bad en 'n stort in die badkamer, alles mooi skoon. Die een deel van die kamer het die basiese vir koffie- en teemaak en 'n mikrogolf en yskassie. Janine was baie behulpsaam en vriendelik en het vertel van die samevloeiing van die Oranje- en Vaalriviere en hoe om daar te kom. Ons sal beslis weer self daar oorslaap en die plekkie aanbeveel vir vriende.

Oornagkamers at Hillstraat 10 se terugvoer

Dit is regtig heerlik om sulke oulike gaste soos julle te ontvang.
Voorspoedige reis verder.

Oornagkamers at Hillstraat 10
Lindie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie S

Baie vriendelik en alles is mooi en netjies.

Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel. Dit was alles mooi netjies en skoon en mense is baie vriendelik en het my laat tuis voel.

Riaan B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan B

Baie tevrede en baie gerieflike eenheid.

Gasvrou was baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Selfs lampies voorsien vir nasionale kragonderbreking.

Marius B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Net soos wat ons verwag het.

Sien sterre.

Anita C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita C

Baie effektief.

Het maklik die bestemming gekry en was vriendelik ontvang, ek het heerlik tuis gevoel. Matras was perfek en het meer as genoeg spasie gehad. Aircon was fantasties.

Mariette L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette L

Rustige en veilige omgewing.

Die oornagkamers was toegerus met alles wat 'n mens nodig sal hê om vir selfs langer as 1 nag oor te bly. Beddens was gerieflik en het gesorg vir 'n goeie nagrus. Ons het selfs 'n elektriese kombers gehad om ons heerlik warm te gehou het teen die koue.

Paul E - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul E

Baie aangenaam.

Baie aangename plekkie met gemaklike russpasie. Baie vriendelike mense en goeie diens.

Johan Z - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan Z

Baie aangenaam! Kan die plekkie aanbeveel!

Die ontvangs was vriendelik. Die plekkie is baie netjies en aan te beveel!

Wilna R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna R

Netjiese plekkie.

Baie oulike plekkie en ook baie netjies.

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Campbell- en Malan-straat, Douglas, 8730, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d4babfe89388119af2d84f6ef76d08bd23c6941c9fce8819028ac534dde30aa4e8d4928ff23db73d06818b6895116cbb992?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 3 mense 37 5 1 5 Corner of Campbell and Malan Street Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.060031616607 23.772322566458

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang