Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oornagkamers at Hillstraat 10

Gastehuis
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Campbell- en Malan-straat, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Oornagkamers at Hillstraat 10 is ’n gastehuis in Douglas, wat deur die eienaar bestuur word. Dis die ideale oornagverblyf vir gaste onderweg na verskeie bestemmings.

Verblyf word in 1 kamer gebied. Dié kamer het slaapplek vir 3 op ’n koningingrootte-bed en enkelbed. Daar is ook ’n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kombuisie is met ’n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die kamer het ook lugversorging, gratis WiFi en ’n TV met sekere DStv-kanale. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel. Die gastehuis is naby kitskosrestaurante, Spar en trou-venues in die omgewing en op die Vaalrivieroewer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Chantelle W
Saam met lewensmaat
5.0
Eksie perfeksie. Dit was eksie perfeksie.
Sep 2024
Nico S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelike ontvangs. Verblyf is 5 ster-gehalte. Eienares baie vriendelik en hulpvaardig. Die verblyf is van bostaande gehalte. Die beste wat ons...
Sien meer
Aug 2023
Rina E
Saam met lewensmaat
5.0
Baie veilig, rustig en die plek is pragtig ingerig. Baie mooi plek. Baie mooi ingerig.
Apr 2023
Peet D
Besigheidsreis
5.0
Fantasties. Skoon en netjies. Vriendelik met alles wat jy nodig het. Dankie, sal weer daar oorbly.
Mrt 2023
Riana V
Saam met lewensmaat
5.0
Gesellig. Mooi, netjies en veilig. Die gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Hierdie was 'n goeie keuse.
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Hoek van Campbell- en Malan-straat, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Gaste dink Oornagkamers at Hillstraat 10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Douglas Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Campbell- en Malan-straat, Douglas, 8730, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d4babfe89388119af2d84f6ef76d08bd23c6941c9fce8819028ac534dde30aa4e8d4928ff23db73d06818b6895116cbb992?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 3 mense 37 5 1 5 Corner of Campbell and Malan Street Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.060031616607 23.772322566458

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang