Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oorslaap

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Lize N
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Huis-weg-van-die-huis gastehuis. Lieflike, lekke slaap oorslaap in Roodepoort. Met aankoms was ek vriendelik gegroet en selfs hulp met bagasie gebied. Die kamers is ruim en netjies, met 'n volledige koffiestasie en ekstra komberse op aanvraag. Die naaste winkelsentrum is minder as 2km ver. Oor die algemeen 'n aangename ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Baie lekker gebly, baie rustig en vriendelike mense. Ja, ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolulamo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very good. Nice places, secured, clean and warmly welcomed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa V
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Baie lekker. Baie lekker gewees, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monja F
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Rustig. Die host was baie vriendelik en behulpsaam. Ruime kamer. Veilige parkering. WiFi egter net bietjie stadig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Timothy M
Kort verblyf
4.6
Mei 2024

Comfortable and clean. The host is helpful, friendly and attentive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Good awesome place. Good. Owner very helpful. Would recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Timothy M
Kort verblyf
4.4
Mei 2024

Peaceful. Very good. Friendly, clean and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chriselda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Dit is baie rustig, netjies en veilig. Ons het niks probleme ervaar nie. Ons het lekker gebly by Oorslaap. Die kamer is baie ruim. Dit is skoon en netjies. Oom Francois is baie behulpsaam en reageer vinnig op vrae. Voertuie is agter 2 veiligheid (barriers) so ons kon rustig slaap. Lekker naby aan Unisa kampus. Sal definitief weer hier kom bly as ek weer in die omgewing moet wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annette V
Kort verblyf Besigheidsreis
3.0
Apr 2024

Eienaar altyd behulpsaam. Ja, gasvry en netjies.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R260
R260 R234
per nag (plek vir 2)
Vanaf R260
R260 R234
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexandra-straat 27, Florida, Roodepoort, 1709, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA082331a25ae19ee49269b7b7d1db93b88fb11b35d02fd991e7b3472a958fe936ed07d1807ac100b6dd2ab788c156d2045442?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R260 nouVanaf R234 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 27 Alexandra Street Florida 1709 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1711919 27.9188816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang