Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oorslaap

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Lize N
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Huis-weg-van-die-huis gastehuis. Lieflike, lekke slaap oorslaap in Roodepoort. Met aankoms was ek vriendelik gegroet en selfs hulp met bagasie gebied. Die kamers is ruim en netjies, met 'n volledige koffiestasie en ekstra komberse op aanvraag. Die naaste winkelsentrum is minder as 2km ver. Oor die algemeen 'n aangename ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Baie lekker gebly, baie rustig en vriendelike mense. Ja, ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolulamo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very good. Nice places, secured, clean and warmly welcomed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone R
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Peaceful, quiet and safe. Francois is a kind and helpful host, always offering to help when needed. Stunning gardens with the basic essentials. Felt like home. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa V
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Baie lekker. Baie lekker gewees, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique F
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Host was super friendly and nice, close to Spar and really safe. Safe and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Monja F
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Rustig. Die host was baie vriendelik en behulpsaam. Ruime kamer. Veilige parkering. WiFi egter net bietjie stadig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Timothy M
Kort verblyf
4.6
Mei 2024

Comfortable and clean. The host is helpful, friendly and attentive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Good awesome place. Good. Owner very helpful. Would recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Timothy M
Kort verblyf
4.4
Mei 2024

Peaceful. Very good. Friendly, clean and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R270
R 270 R 243
per nag (plek vir 2)
Vanaf R270
R 270 R 243
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexandra-straat 27, Florida, Roodepoort, 1709, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA082331a25ae19ee49269b7b7d1db93b88fb11b35d02fd991e7b3472a958fe936ed07d1807ac100b6dd2ab788c156d2045442?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R270 nouVanaf R243 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 27 Alexandra Street Florida 1709 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1711919 27.9188816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang