Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oorslaap

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexandra-straat 27, Florida, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Vanaf R260 R234 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oorslaap is in Florida, Roodepoort en bied gerieflike verblyf wat geskik is vir paartjies en oornaggaste. Dit is naby UNISA en verskeie winkels en restaurante.

Verblyf word aangebied in 'n kamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die sitarea het 2 gemakstoele, 'n TV en genoeg kasspasie. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Lize N
5.0
Huis-weg-van-die-huis gastehuis. Lieflike, lekke slaap oorslaap in Roodepoort. Met aankoms was ek vriendelik gegroet en selfs hulp met bagasie gebied....
Sien meer
Jul 2024
Andre D
5.0
Baie lekker gebly, baie rustig en vriendelike mense. Ja, ek het baie lekker gebly.
Jun 2024
Nolulamo M
Saam met lewensmaat
5.0
Very good. Nice places, secured, clean and warmly welcomed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Marissa V
5.0
Baie lekker. Baie lekker gewees, dankie!
Mei 2024
Thandeka M
Saam met vriende
5.0
Very cost-worthy. The owner was very friendly and provided us with all that we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Alexandra-straat 27, Florida, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Gaste dink Oorslaap het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R260
R260 R234
per nag (plek vir 2)
Vanaf R260
R260 R234
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexandra-straat 27, Florida, Roodepoort, 1709, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA082331a25ae19ee49269b7b7d1db93b88fb11b35d02fd991e7b3472a958fe936ed07d1807ac100b6dd2ab788c156d2045442?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R260 nouVanaf R234 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 27 Alexandra Street Florida 1709 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1711919 27.9188816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang