Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oorvloed Guesthouse

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Tommie F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Absolutely wonderful. It was great to leave the city and to enjoy travelling on gravel roads and seeing the fantastic work done by our farmers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arries L
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Perfect for dogs. What an amazing enclosed big yard, perfect for our 2 dogs. Loved the dirt road drive and the house has everything you might need and more, plus extra rechargeable lights and a gas stove for load shedding. Loved sitting outside at night watching the stars and the ferryboat ride a few km down the road was just such a bonus! Can't wait to return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George A
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Beste wegbreek met baie waarde vir geld. Die diens is uitstekend indien daar iets benodig word. Die gastehuis is ruim en bied alles van wat verwag word en nog meer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
Oorvloed Guesthouse
Baie dankie. Ek is bly julle het lekker gekuier. Hoop julle kom gou weer. Groete, Adele

Melanie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2022

Out of the way, peaceful accommodation. We stayed over a long weekend and only saw a few vehicles driving down to the campsite. On the morning we left, the farm workers were going about their day. You have the whole house to yourself. Well equipped. Small farm pool to cool off in. Loads of birds in the garden. Ginger kitty came to visit every day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martha M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2021

Wonderlik! Lekker rustige plaas-atmosfeer! Lieflike huis met alles wat jy nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leatitia S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Die rustigheid, die plaasgevoel - net wat ons wou ervaar. Adele het ons persoonlik kom verwelkom en was baie vriendelik en reg om vrae te antwoord oor die area. Alles wat jy nodig sou hê was in die huis (met ekstra basiese items soos koffie ens, en die beskuit was heerlik!) - alles was skoon en die vertrekke ruim! En die geen TV was 'n bonus! Die grondpad was glad nie sleg nie. Ons het baie lekker gekuier en ek sal die plek beslis aanbeveel vir diegene wat wil ontspan en rustig wil wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Langs die N2, Karoolskraal Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab0652345ba52d32089efbc809c754e2c71cc2c503152b9c7e11a7229ae0f2e121321b5e4f69e12b41ad1a6773397e5a9a83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 8 mense 6 5 1 5 Off the N2 Karoolskraal Farm 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 14:00 -34.253745235942 20.53700390229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang